Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Haven Guest House

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 32 resensies vir Peace Haven Guest House
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.7/5
Lydia M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lydia M

Besonders.

Ons het baie vroeër by ons bestemming aangekom, maar die gasvroue het ons vriendelik ontvang. Baie dankie.

Douw G - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Douw G

Puik diens! Puik mense!

Baie tevrede met die diens en mense. Sal beslis weer 'n draai daar gaan maak. Hulle is puik.

Bernice V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernice V

Meer as net 5 sterre!

Hierdie gastehuis verdien meer as net 5 sterre! Skoon, netjies en vir seker meer as die prys werd. Baie dankie Peace Haven Gastehuis. Julle is definitief 'n gunsteling.

Wilma H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
2/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Wilma H

Aangenaam.

Dalk bietjie meer ligte in die area om te kan sien - beurtkrag oplossing vir water kook vir 'n koffietjie. Verder baie vriendelike diens.

André C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
André C

Wat 'n aangename huis is dit nie. Word by naam verwelkom.

Dis ontvangs was baie vriendelik en het vlot verloop. Die gasheer en werkers baie behulpsaam. Ek was selfs toegelaat om 3 ure vroeër in te gaan. Die gasheer het ook sy generator aangeskakel toe Eskom die dorp in donkerte gehul het, dit het 2 keer die naweek gebeur. Louise, haar pa, man en werknemer is van baie waarde. Jy sal sien ek noem dit 'n huis en nie gastehuis nie, só welkom was ons. Baie dankie ons sal weer kom kuier.

Tshepo M - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepo M

Wow.

Beautiful, the best.

Herman C - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman C

Lekker groot kamer gehad met buite area langsaan en uitsig oor 'n wildspark.

Vriendelike ontvangs deur eienaars.

Johan K - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan K

Vriendelike mense, skoon en netjiese kamers met alle benodigdhede.

Ons het laat aan gearriveer en was nogsteeds vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies en toegerus met die nodigste geriewe. Dit is sowaar 'n baie aangename en gerieflike oornagbestemming.

Magdel S - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Magdel S

Vriendelik, netjies, skoon.

Laat jou van eerste oomblik af welkom voel. Baie skoon en netjies. Alles in vertrek wat jy nodig het vir een aand se oorslaap. Sal hulle vir almal aanbeveel. Baie dankie.

Okkie K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Okkie K

Baie veilig en plek was skoon en netjies.

Peace Haven is 'n baie netjiese, bekostigbare plek en sal dit enige tyd aanbeveel en self weer daar oornag.

Charlene L - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene L

Gasvry en tegemoetkomende gasheer-en-dame.

Ons het gerieflik gekuier en heerlik gesels. Net dat die strate soontoe slaggate het, maar dit is nie hulle skuld nie. Die instansie is netjies en gerieflik.

Yvette N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yvette N

Goeie verblyf met alles wat ons nodig gehad het.

Louise was baie vriendelik en het ons persoonlik kom verwelkom al het ons eers laat die aand daar aangekom. Louise het die kamer verhit voor ons daar opgedaag het (dit was 'n yskoue aand) en ons waardeer haar bedagsaamheid. Die eenheid is baie netjies en skoon met alles wat ons nodig gehad het vir die nag. Dankie vir die ruim voorsiening van koffie en melk in die yskas - dit was baie welkom. Die eetgerei wat in die kamer beskikbaar is, is 'n goeie idee.

Jurie S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie S

Ek was baie verras met die diens en het beslis waarde vir geld ontvang.

Ek en my vrou is baie vriendelik ontvang en ons is na die kamer waarin ons oornag het, vergesel . Alles wat tot ons beskikking was, is uitgewys en verduidelik. Alles was baie netjies en skoon en bo en behalwe die koffie en tee was daar ook twee soorte graanflokkies ,"yogisips" , vrugtedrankies en kartonne met volroom melk vir ons gebruik, beskikbaar.

Dr Christo P - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Dr Christo P

'n Uiters netjiese en goedversorgde gastehuis.

Indien ons weer in Vryburg moet oornag sal ek beslis weer vir ons by Peace Haven Gastehuis bespreek. Smaakvolle toegeruste gastekamer. Baie dankie daarvoor.

Anonieme gas - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Josef W - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Josef W

Wonderlik.

Dit was 'n wonderlike ervaring om by Peace Haven Guest House te slaap.

Johan B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Ons het baie lekker gebly.

Dit is 'n mooi gastehuis wat goed geleë is.

Gerhard U - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard U

Skoon, netjies, vriendelik.

As ek reis soek ek skoon en netjiese verblyf. Dit is presies wat ek hier gekry het! Boonop dit, is die eienaars vriendelik en gee goeie advies oor waar mens die beste steak in Vryburg kry! Ek sal definitief terugkom.

Samuel S - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Samuel S

My beker loop oor.

Conrad en Louise was absoluut vriendelik en gasvry en het sonder dat ons vra, verduidelik waar die beste eetplek is en het ons dadelik tuis laat voel. 10 uit 10 vir Peace Haven!

Lindie M - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie M

Perfek.

Het net 'n vinnige aand oorgebly, maar was baie beïndruk. Baie goeie waarde vir geld! Ons het laat ingeboek en dadelik het die eienaar 'n 'camping cot' gebring vir ons baba. Alles mooi skoon en netjies, goeie fasiliteite, baie rustig en stil, en als in die kamer wat mens nodig het. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

Jörg P - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jörg P

Rated 12 points out of 10! Great place to spend the night.

The hosts greeted us super friendly. The room had everything you could wish for as a traveler. The bed was comfy, there was a fridge with water and coke, coffee and tea, and a lot more to mention. We enjoyed especially the view from the nicely kept garden into the nature reserve. We saw our first springbok there. Yes, it is special when you visit from Europe like us. The guest house is perfect and deserves the highest ranking.

Marliza V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marliza V

Very neat and comfortable, with friendly service.

Everything was very nice. I would gladly stay there again. Thank you!

Marie H - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie H

Een aand oornag op pad na Augrabies.

Uiters vriendelike mense en hulle laat jou onmiddellik welkom voel. Ek kan die verblyf definitief aanbeveel.

Leanne K - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanne K

Baie oulike plek!

Baie vriendelik, netjies en skoon.

Annette S - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annette S

Skoon en netjies. Puik diens.

Gasheer en -vrou baie vriendelik en hulpvaardig. Kamers heel gerieflik, skoon en netjies. Aangename verblyf.

Arina P - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arina P

Fantastiese, vriendelike diens!

Ons het vanjaar daar bespreek gedurende die Vryburg skou. Die kamer was vreeslik netjies, elke dag was die koffie en tee aangevul. Baie rustig, pragtig versier, goed toegerus en alles was in 'n goeie, werkende toestand. Die eienaar het selfs een dag by die skou kom draai, spesifiek om ons te ondersteun. Waar anders sal mens so iets kry?! Hierdie is beslis my eerste en enigste keuse vir volgende keer.

Willie S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Baie rustig en wonderlike gasvryheid.

Ontvangs uit boonste rakke. Rustig en veilige omgewing. Regtig waarde vir geld. Baie dankie.

Neil V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neil V

Fantasties.

Ons was baie goed ontvang deur die eienaars en die blyplek was baie goed ingerig en baie skoon. Ons is baie tevrede met alles daar en sal weer daar bly.

Jako R - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jako R

Baie vriendelik en netjies.

Sal beslis weer gebruik maak van die verblyf.

Paul D - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Paul D

Glad nie die moeite werd nie.

Geen DSTV beskikbaar en geen kliëntediens aangebied om dit reg te maak - net verskonings. Geen veilige parkering vir 4x4 en sleepwa nie. Geen kombuis om self kos te maak nie. Geen warm water in stort snags. Glad nie die koste werd nie.

Peace Haven Guest House se terugvoer

Ons waardeer alle terugvoering van gaste. Die tegniese probleem met die TV kanale, het DStv uit gesorteer na 24 uur. Die gas was bewus dat ons 'n halfuur lank telefonies met DStv se kliëntediens probeer het om die kanale te herstel, dit was buite ons beheer. Die onderdak parkering is nie geskik vir hoë voertuie nie, daarom akkommodeer ons hulle langsaan, agter 'n geslote hek. Gewone voertuie parkeer gerieflik onderdak. Ons gastekamers is nie selfsorg eenhede nie, maar gerieflike, netjiese kamers met koffie en tee fasiliteite, sowel as 'n mikrogolfoond en yskas. Ons verbind onsself steeds om gerieflike oornag akkommodasie in 'n rustige gedeelte van Vryburg te bied, met vriendelike diens.

Peace Haven Guest House
Grant T - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant T

Lekke!

Sien die sterre hieronder.

Janine B - Feb 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Janine B

Baie mooi en rustig. Lekker geslaap!

Julle vriendelikheid het ons baie gewaardeer! Julle het 'n baie mooi en rustige plekkie net agter die wildsreservaat. Ons sal definitief weer by julle kom bly as ons weer daardie kant toe gaan!

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoeweg 14, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZTE4NmU1LTcwZDYtNDNiMy1hOTQyLWU2YzlkYTI5M2MyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 32 5 1 5 14 Koedoeweg Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.9539969688 24.713551998138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang