Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peace Haven Guest House

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Lydia M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Besonders. Ons het baie vroeër by ons bestemming aangekom, maar die gasvroue het ons vriendelik ontvang. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Douw G
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Puik diens! Puik mense! Baie tevrede met die diens en mense. Sal beslis weer 'n draai daar gaan maak. Hulle is puik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernice V
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Mei 2023

Meer as net 5 sterre! Hierdie gastehuis verdien meer as net 5 sterre! Skoon, netjies en vir seker meer as die prys werd. Baie dankie Peace Haven Gastehuis. Julle is definitief 'n gunsteling.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wilma H
1 nag Besigheidsreis
3.0
Jan 2024

Aangenaam. Dalk bietjie meer ligte in die area om te kan sien - beurtkrag oplossing vir water kook vir 'n koffietjie. Verder baie vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

André C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2020

Wat 'n aangename huis is dit nie. Word by naam verwelkom. Dis ontvangs was baie vriendelik en het vlot verloop. Die gasheer en werkers baie behulpsaam. Ek was selfs toegelaat om 3 ure vroeër in te gaan. Die gasheer het ook sy generator aangeskakel toe Eskom die dorp in donkerte gehul het, dit het 2 keer die naweek gebeur. Louise, haar pa, man en werknemer is van baie waarde. Jy sal sien ek noem dit 'n huis en nie gastehuis nie, só welkom was ons. Baie dankie ons sal weer kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tshepo M
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2020

Wow. Beautiful, the best.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Herman C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Lekker groot kamer gehad met buite area langsaan en uitsig oor 'n wildspark. Vriendelike ontvangs deur eienaars.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2019

Vriendelike mense, skoon en netjiese kamers met alle benodigdhede. Ons het laat aan gearriveer en was nogsteeds vriendelik ontvang. Die kamer was baie netjies en toegerus met die nodigste geriewe. Dit is sowaar 'n baie aangename en gerieflike oornagbestemming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Magdel S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Vriendelik, netjies, skoon. Laat jou van eerste oomblik af welkom voel. Baie skoon en netjies. Alles in vertrek wat jy nodig het vir een aand se oorslaap. Sal hulle vir almal aanbeveel. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Okkie K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2019

Baie veilig en plek was skoon en netjies. Peace Haven is 'n baie netjiese, bekostigbare plek en sal dit enige tyd aanbeveel en self weer daar oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Louise Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R700
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R700
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Koedoeweg 14, Vryburg, 8601, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDM2ZTE4NmU1LTcwZDYtNDNiMy1hOTQyLWU2YzlkYTI5M2MyOA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag (plek vir 3) 32 5 1 5 14 Koedoeweg Vryburg 8601 Noordwes 021 201 8901 16:00-20:00 10:00 -26.9539969688 24.713551998138

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang