Peace of Eden Vegan Nature Retreat
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Jen Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 52
Op LekkeSlaap 12 jaar
Opsomming van Resensie
Hilja C - Apr 2024
Algehele gradering
A heaven for nature lovers.
Hannelie J - Des 2023
Algehele gradering
Awesome.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Dear Hannelie,
I'm so glad you enjoyed the nature and the forest tent experience. I wish the weather had been kinder during your stay.
Wishing you a happy, healthy 2024.
Warmest,
Jen
Charne F - Des 2023
Algehele gradering
Baie lekker in die bos, sal graag weer gaan.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Thanks Charne,
I'm so happy you had a fabulous forest tent experience.
Wishing you both a great 2024.
Armand B - Jan 2024
Algehele gradering
Rustig, naby aan die natuur en verwelkomend.
Wilma T - Des 2023
Algehele gradering
Groot teleurstelling.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
I'm sorry you didn't enjoy the beautiful forest tent experience. Some people have given me 5 stars for everything. We will try and improve where you made a point. We are always upgrading every year where we can. I'm very sorry that it wasn't for you. For other guests reading your comments - before you choose, look at all the reviews of the tents. All the best for 2024.
Karine J - Des 2022
Algehele gradering
Rustig.
Willem B - Nov 2022
Algehele gradering
Lekker oornagplek. Stil en rustig.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Baie dankie vir u mooi woorde. Ons is baie bly u het dit geniet.
Groete,
Jen en familie
Abigail C - Nov 2022
Algehele gradering
Awesome.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Thanks for your cool response.
Stefanie M - Mrt 2022
Algehele gradering
Verrassend en interessant.
Audrey Z - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful location, great value for money.
Malcolm T - Des 2022
Algehele gradering
Very peaceful and in tune with the natural environment as advertised.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Thanks for your positive review.
It was such a busy season, and we had changeovers every day in some units.
I'm sorry if we missed out anything or if things were not as perfect as we would have wished them to be.
Have a wonderful 2023.
Warmest regards,
Jen and Family
Anja B - Jun 2022
Algehele gradering
Besonderse ervaring, voel deel van die natuur.
Marius S - Mrt 2022
Algehele gradering
Baie mooi, gemaklik vir een of twee aande.
Lucelle W - Okt 2021
Algehele gradering
Werklik rustig.
Cornelius A - Mei 2021
Algehele gradering
Heel gemaklik, veilig en baie stil.
Maya F - Mei 2021
Algehele gradering
Baie mooi en gemaklik, pragtige omgewing.
Stephanie S - Des 2021
Algehele gradering
Net .n vinnige oornagstop
Lundy V - Des 2021
Algehele gradering
Relax. Good grounding for soul.
Catherine W - Des 2021
Algehele gradering
Outstanding location among the tree canopy.
Lees meerMarius K - Mrt 2021
Algehele gradering
Baie lekker ondervinding
Kevin V - Des 2020
Algehele gradering
Baie rustig.
Nel V - Des 2020
Algehele gradering
Huisie in die bos. Dit was heerlik gewees.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Baie dankie vir die vriendelike, mooi woorde. Ons is baie bly u het ons plek so geniet.
Groete en vrede vir 2021.
Jen
Anje L - Feb 2018
Algehele gradering
Vreedsaam.
Danel V - Des 2017
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, pragtige uitsig oor die vallei.
Jan-roux K - Apr 2017
Algehele gradering
Rustig met die Here.
Lees meerPeace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Hi Jan-Roux,
Ek is so bly jy 'n gelukkige geestelike ervaring in ons bos gehad.
Ongelukkig weens die uiterste droogte, die ergste in ons 24 jaar van sy teenwoordigheid, was daar ernstige brandgevaar waarskuwings en ons moes al die gaste vra nie om 'n vuur te maak, dit het niks te doen met die bure, behalwe dat die plase rondom ons kon ons het na berig word die dienste brandbeskermingsvereniging en ons sal in 'n baie moeite gewees het en ons sou gelê teen moet 'n vuur begin van ons plaas strafregtelike klagte gehad het. As my man afgekom intense en kort Ek vra om verskoning, maar hy was in 'n paniek oor jou vuur en waarskynlik afgekom kort as gevolg van daardie, is dit nie bedoel om ongeskik te wees. Ons is so jammer ons moes jy vra om uit te sit jou vuur, as ons sy weet 'n wonderlike ervaring.
Dankie vir jou positiewe resensie.
Groete
Jen en Howard
Peace of Eden
Erich V - Des 2017
Algehele gradering
Mense by die kantoor het nie vir ons die geriewe uitgewys nie.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Hi Erich
Ek is jammer dat jy nie gelukkig was met jou welkom nie, ons is bekend vir baie vriendelike diens en het in 2017 twee kliëntediens-uitnemendheids toekennings ontvang. As ons baie besig is oor Kersfees en Nuwejaar, kan ons nie ons kliënte rondom die eiendom wys nie, maar ons wys gewoonlik die rigting om te gaan en daar is duidelike paadjies om u tente na u tent te vind of kampterrein.
Aangaande jou kommentaar oor geen vleis by ons eiendom nie, ons wil nie hê mense moet vleis op ons eiendom kook nie, want ons is Vegan en Vegetaries. Ons is lief vir diere en stem nie saam om hulle te eet nie. Ons verwelkom almal hier, maar verwag dat ons gaste ons vleis-beleid moet nakom en respekteer, en selfs die vleiseters wat hierheen gekom het, het ons 5-sterre en uitstekende diens gegee, en het die kos wat ons kook, liefgehad. Ek is jammer dat jy dit nie ervaar het nie, maar dankie vir die gradering op ons ander aanbiedinge. Ek belowe ons is baie vriendelik en hulpvaardig en nie seker waarom u ongelukkig was met u welkom nie.
Het 'n baie gelukkige 2018.
Vriendelike groete
Jen
Marietjie V - Jan 2017
Algehele gradering
Besef die geriewe is om so na aan die natuur te wees as moontlik. Die tenthuis is redelik.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Dankie vir jou raad en ek is so jammer die vadoeke vuil was, wanneer jy het na die kombuis as hulle twee keer per dag verander, en so was die stort matte, maar miskien moet ons doen wat 3 keer per dag as baie besig. Dit sou goed gewees het as jy tot die onthaal gekom het om te vra vir skoon lappe en matte. Ons is nie in staat om proppe in die tente te sit weens Eskom beperking op die energie wat verbruik op ons land eiendom en dan sou gaste te veel elektrisiteit vir haardroërs soos jou versoek en verwarmers in die winter wat die meter aan die paal sou reis het. Ek hoop dat jy die aard en vrede van ons heilige bosse geniet het.
Jacques D - Mei 2016
Algehele gradering
Sielsrus tussen skitterende reëndruppels gesaai oor groen heuwels.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Baie dankie Jacques vir jou woorde, ons is baie bly jy het die natuur op Peace of Eden so waardeer.
Groete
Jen
Tharina V - Mei 2016
Algehele gradering
Timeless.
Lees meer
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Tydloos.
Peace of Eden is in die mistieke groen valleie van Knysna geleë. Dis is asemrowend! Die diens is uitstekend met 'n hartlike verwelkoming en enorme vrygewigheid. Ons het waarlik tuis gevoel. Al die huisies is pragtig, maar die woud-tente in die hartjie van die woud is waar ek volgende keer sal bly. Die hele omgewingsvriendelike uitkyk maak Peace of Eden baie verfrissend en definitief iets wat Moeder Aarde nodig het. Dankie vir die fantastiese, onvergeetlike verblyf!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Thanks Tharina for your heart felt lovely review. We so love having Guests like you who get us! And love the nature, forests and what we are about.
Look forward to many happy returns.
Warmest
Jen
Johan W - Jan 2016
Algehele gradering
Rustic style with a peaceful ambiance. 5 star vegan meal.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Hi Johan,
Thanks for your review, its great to have folk who get us and enjoy the ambiance and rustic nature of what we offer even if its a one off experience. So glad you enjoyed our Vegan meal ;-) All the best for 2016
Heinrich A - Jan 2016
Algehele gradering
You get what you pay for - somewhat.
Lees meerPeace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Hi again Heinrich,
I'm sorry you didn't enjoy your stay or our facilities. Obviously we cannot be everything to everyone!
Some of your statements are incorrect and untrue.
1. The simple 'Bush ablutions' were cleaned 3 times a day - you were out so obviously would not see the staff.
2. The campers did not use the kitchen at all, but I noticed there was a Forest tent family who did hog the kitchen, however I did put a notice up asking them not to do so. - LOO"S and SHOWERS - The campers did use the 2 loo's and showers - many camp sites have a ration of 20 - 1 loo/shower - ours is far less than that. But of course it's not nice to queue, but that's the Knysna / Western Cape / Durban high season experience whether shopping, petrol or ablutions.
3. We advertise that we are an eco experience and specifically say that the water is brown, that the ablutions are rustic bush style, so please next time read all the description on the page on the Booking website so you know what to expect. However of course we want to know what's wrong and will look into the rotting timber you talk about.'
4. The brown water is purified and clean enough to drink, the chlorination is a natural part of the filter process and promise much healthier than any 'city water' - The rain water is pure and sweet and comes from the heavens and everyone loves it!
5. Two showers and 1 toilet are 6 months old, they are therefore not broken and in bad repair. They are very clean.
Rene E - Jan 2016
Algehele gradering
Onvoldoende standaard vir selfsorg-eenheid vir 'n aantal dae.
Lees meerPeace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Hi Rene,
Ek is so jammer jy het dit nie hier by ons geniet nie , die redes wat jy gee oor jou verblyf nie na wense was nie is als in die beskrywing van die cottage gelys , ons noem daar die afstand na Knysna, dat die eenheid 'n klein yskas het en klein kombuis. Gaste is lief vir hierdie cottage en kom elke jaar terug , maar ek aanvaar dat dit miskien nie vir u was nie.
Dit is so jammer wanneer gaste kla, en ons nie by ontvangs kom vra vir hulp nie, ek wil vra dat u volgende keer asseblief kom vra vir hulp oor die verandering van linne , handdoeke , n ekstra stoel of waaier , ons sal dit beslis n waaier in die eenheid sit volgende somer baie dankie vir die wenk.
Ons het baie vriendelike personeel en hul help graag gaste waar moontlik .
Hier is 'n paar regstellings aan spesifieke kommentaar:
Die eenheid is beslis die waarde van R850 per nag vir 2 of 3 in die piek seisoen in Knysna / Plettenbergbaai gebied werd. In werklikheid baie gaste my of die prys is per persoon is , hul kan nie glo die eenheid is slegs R850 per nag vir 2 tot 3 gaste nie .as hulle kan nie glo dat die hele Cottage is slegs R850 per nag vir 2 of 3 mense, Wat ons aanbied is goeie waarde vir geld, maar natuurlik die rustieke aard en klein kombuis geriewe is nie geskik vir almal vir 10 dae nie .
Ons is presies 15 km van Knysna en slegs 8,2 km van die N2.
15 km van Buffalo Beach en Brenton on Sea
Ons is baie goed geleë om die hele Tuinroete te verken , 1,5 uur weg van die Kangogrotte en Tsitsikamma Woude in Stormsrivier. Al die geriewe maklik bekombaar van waar ons is .
Ons het gratis skoon gemaak en 'n linne verander in die middel van u verblyf met skoon handdoeke as u nog nodig gehad het moes u net by ontvangs gaan vra. aangekla vir.
Ek is opreg jammer u rooster was gebreek , dit was waarskynlik so gelaat deur n vorige gas.
In ons beskrywing verklaar ons dat daar slegs 'n 2 plaat stoof , 'n klein yskas en mikrogolfoond is , ons voel dat daar nie n behoefte aan n oond is vir n klein selfsorg kothuis nie. - ons voel daar is absoluut geen behoefte vir 'n oond asook in 'n klein selfsorg Kothuis vir 'n vakansie. Ek is jammer dit was 'n probleem vir jou.
Die bankie buite is 'n standaard hout-bankie en tafel stel, en ons het nog nooit 'n klagte gehad nie.
Ek wens u baie seëninge vir 2016 en ek is bly u kon ten minste die skoonheid en vrede geniet.
Vriendelike groete
Jen
Petro P - Okt 2015
Algehele gradering
Dit is 'n absolute paradys.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Baie dankie, ons is baie trots dat u dit geniet het.
Kom gou weer terug.
Selwyn M - Jan 2015
Algehele gradering
Netjies, skoon en gerieflik!
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Dankie vir jou kommentaar, ons is so bly u die Forest Tent ervaring geniet . Ons het nie kragpunte in die tente nie as gevolg van ESKOM beperkings. Ons hoop om een dag sonkrag punte in die tente te hê.
Linda B - Jan 2015
Algehele gradering
Dis 'n unieke boservaring!
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Ons is so bly jy geniet die bos. Die ablusiegeriewe is rustic maar dit is hoe ons dit wil hê . Eenvoudige en eko-vriendelik . Dit is goed om uit jou gemaksone van die stad en leer om die eenvoudige dinge van die lewe te geniet
Des H - Jan 2015
Algehele gradering
Lekker in die natuur!
Elmarie B - Jul 2015
Algehele gradering
Definitief nie selfsorg nie.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
We are very sorry you did not enjoy your stay with us. We appreciate all feedback whether good or bad, however we cannot put things right for you if you do not tell us while you are here. Perhaps we could have upgraded you to a different Cottage more to your liking.
We do not accept that the linen was old or torn we would never put torn linen on the beds, but do accept that it may have torn whilst you were using it, but if you had told us about this we would have put on new linen for you. If the gas, was not on, again all you had to do was request us for another gas bottle, I apologise this was overlooked, but we had new staff in training and perhaps they forgot to switch it on. The fact that you didn't tell us this at the time but chose to write a negative review instead is a pity as you may have had a more positive experience if you had given us a chance to put it all right.
Kind Regards
Howard and Jen Butcher.
Diana N - Jan 2015
Algehele gradering
Ek sal dit nie aanbeveel nie.
Johanri E - Jul 2014
Algehele gradering
Wonderlik, ons sal definitief weer gaan, baie dankie!
Deon M - Mei 2014
Algehele gradering
Lekker stil en rustig!
Annalise J - Mei 2014
Algehele gradering
Dis 'n pragtige plaas en bos!
Nanette O - Jan 2014
Algehele gradering
Nie eens die reën kon dit onaangenaam maak nie!
Carina F - Des 2014
Algehele gradering
Die omgewing was pragtig, maar die akkommodasie kon beter gewees het.
Peace of Eden Vegan Nature Retreat se terugvoer
Thanks for your comments, we appreciate feedback, even if not all positive.
I am not sure why bedding had to be carried up to you as Cabins or Tents are always ready for Guests from 2 pm onwards unless its a last-minute booking on the same day or you arrived too early, or for some reason there was a mix up. We do apologise for the inconvenience of waiting for bedding?
Kind Regards
Jen and Howard.
Joanie S - Des 2014
Algehele gradering
Teleurgesteld.
Carlien K - Des 2014
Algehele gradering
Die tent was sommer so woes in die veld, nie eers tussen die bosse nie.
Wouter V - Mei 2014
Algehele gradering
Dit kos te veel vir te min geriewe.
Danie P - Des 2014
Algehele gradering
Ek kan hierdie verblyf glad nie aanbeveel nie.
Nadine H - Des 2014
Algehele gradering
Beautiful scenery, but not worth what we paid.
Jan M - Jan 2014
Algehele gradering
Sal mense waarsku teen hierdie plek.
Lees meerBessie V - Des 2013
Algehele gradering
Goed.
Bertus B - Nov 2012
Algehele gradering
Good value for money
Lesley S - Sep 2012
Algehele gradering
Rustic and peaceful, home away from home.
- Kapasiteit: 21 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Millwood-weg, Highways, Rheenendal, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang