Peace of Nature
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisher-straat 6A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Peace of Nature is 'n knus woonstel op die eienaar se perseel in 'n stil buurt in Waverley, Bloemfontein. Dit bied slaapplek aan 2 gaste.
Die oopplan-woonstel het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en wasbak.
Die woonstel het ook 'n yskassie, mikrogolf, ketel, eetgerei, breekware en 'n lieflike braai-area.
Gratis WiFi en veilig parkeerplek agter 'n elektriese hek is op die perseel beskikbaar. Die wooonstel bied gerieflike verblyf aan sakereisigers of vakansiegangers.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Tano Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Fisher-straat 6A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Peace of Nature het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fisher-straat 6A, Waverley, Bloemfontein, 9301, Vrystaat