Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Parkland Home on Thesen Islands

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P38 Parklands, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Peaceful Parkland Home on Thesen Islands is 'n selfsorg-vakansiehuis op die wêreldbekende Thesen Islands-landgoed en -marina met privaat strande, kanale met Cape Cod-huise, 'n doolhof, voëlskuiling, tennisbane, 'n setperk en 'n speelarea vir kinders.

Die ruim huis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed, 'n spieëltafel en 'n en suite-badkamer met 'n hoekbad, stort, wasbak en 'n toilet. Die kamer bied ook toegang tot 'n tuintjie deur skuifdeure. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die rustige huis het 'n oopplan-uitleg met 'n kombuis, 2 sitareas en 'n etenstafel met sitplek vir 6 gaste. Die kombuis is met 'n eiland, stoof, oond, yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis lei na 'n knus sitarea met 'n kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. WiFi is beskikbaar.

Links van die kombuis is 'n tweede leefarea met gemaklike sitplek. Stapeldeure maak op 'n groot stoep met 'n ingeboude braai, buitemeubels en 'n etenstafel oop. Gaste kan 'n uitsig oor die kanale van die stoep af geniet.

Daar is ook 'n aparte woonstel beskikbaar om te huur, wat ekstra spasie aan groter groepe of uitgebreide gesinsbyeenkomste bied. Thesen Islands bied ook 24 uur-sekuriteit.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 3 Slaapkamers 3 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem
  • Tennis

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

5/5

Magru Geverifieer

Eiendomme 17

Resensies 5

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • P38 Parklands, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peaceful Parkland Home on Thesen Islands het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R4 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: P38 Parklands, Thesen Islands, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc6ad8040d6099218bfd12d10e54840e9859f05b090f64f5837f2836479f4c85a0702a26ec5fe423449bd88c78c79c0a2cad?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 200 per nag (plek vir 8) 1 5 1 5 P38 Parklands Thesen Islands 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.046211 23.048038

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang