Peaceful Place
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 2 volwassenes en 2 kinders en spog met 'n see-uitsig. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die sitarea het 'n dubbelslaapbank wat vir kinders geskik is, 'n houtbrandende kaggel en 'n TV met sekere DStv-kanale. Die kombuisie is met 'n yskassie, mikrogolf, oondjie met 'n tweeplaatstoof, en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Waaier
- •Kaggel
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Boeke en tydskrifte
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Let asseblief:
- Al 3 eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep van 16 gaste.
- Besoekers van buite word slegs toegelaat teen 'n fooi van R2000 en slegs indien al 3 eenhede bespreek is.
- Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag.
- Geen geraas word na 23:30 toegelaat nie. Versuim om by dié reël te hou, sal tot boetes lei wat van die deposito afgetrek sal word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoof- en tweede slaapkamer het elk 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Elke slaapkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n yskas, mikrogolf, stoof en 'n oond toegerus, en die sitarea het 'n TV met sekere DStv-kanale.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Badkamer
- •En-suite
- •Stort
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Let asseblief:
- Al 3 eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep van 16 gaste.
- Besoekers van buite word slegs toegelaat teen 'n fooi van R2000 en slegs indien al 3 eenhede bespreek is.
- Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag.
- Geen geraas word na 23:30 toegelaat nie. Versuim om by dié reël te hou, sal tot boetes lei wat van die deposito afgetrek sal word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie woonstel beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer spog met 'n see-uitsig, dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n Victoriaanse bad, toilet en 'n wasbak. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die derde slaapkamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie slaapkamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe toegerus, en daar is eetarea in die kombuis wat geskik is vir 6 gaste. Die sitarea het gemaklike sitplek, koffietafel en 'n TV met DStv.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
- •Privaat ingang
Dienste
- •Diens op aanvraag
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
- •Ondervloerse verhitting
Kamergeriewe
- •Eetkamer
- •Waaier
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
Elektriese Toebehore
- •Strykyster
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Kroegyskas
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
Let asseblief:
- Al 3 eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep van 16 gaste.
- Besoekers van buite word slegs toegelaat teen 'n fooi van R2000 en slegs indien al 3 eenhede bespreek is.
- Gaste word versoek om 'n vrywaringsvorm te teken wanneer hulle opdaag.
- Geen geraas word na 23:30 toegelaat nie. Versuim om by dié reël te hou, sal tot boetes lei wat van die deposito afgetrek sal word.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobus Meiring-straat 1914, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang