Peaceful Place
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4/5
Kaz Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 205
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Willie V - Mei 2024
Algehele gradering
Ja, baie lekker gebly.
Peaceful Place se terugvoer
Baie dankie Willie
Marlene D - Mei 2024
Algehele gradering
Comfortable & stunning view but car security needs attention.
Corrie D - Mei 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Erika B - Apr 2024
Algehele gradering
Twee nagte oornag verblyf. Geen ander besoekers op perseel.
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Elzaan K - Mrt 2024
Algehele gradering
Goed geleë maar kort opknapping.
Anonieme gas - Jan 2024
Algehele gradering
Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Karen C - Des 2023
Algehele gradering
Onveilige area en onveilige parkering buite in straat.
Elmie M - Okt 2023
Algehele gradering
Mooiste sonsondergange.
Rose R - Okt 2023
Algehele gradering
Aangenaam, maar baie ruimte vir verbetering.
Queen M - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful.
Shalton L - Sep 2023
Algehele gradering
Baie gasvrye en vriendelike mense.
Abigail C - Sep 2023
Algehele gradering
Peaceful Place indeed!
Thys V - Sep 2023
Algehele gradering
Geensins ingerig vir loadshedding nie!
Lees meerAnonieme gas - Aug 2023
Algehele gradering
Frikkie R - Jul 2023
Algehele gradering
Lieflike uitsig, maar het aandag nodig.
Peaceful Place se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering Frikkie.
Ons sal definitief regstellings maak. Dit sou baie lekkerder wees as u ons kon inlig terwyl u daar was sodat ons dit dadelik kon herstel en u verblyf meer gerieflik kon maak.
Vriendelike groete
Dr Denver V - Jun 2023
Algehele gradering
Fantasties, uitsonderlik pragtig, skoon.
Louwrens G - Jun 2023
Algehele gradering
Was rustig.
Peaceful Place se terugvoer
Goeie dag Louwrens,
Ons waardeer terugvoer. Baie dankie. Dit help ons om te sien waar daar aandag gegee moet word.
Vriendelike Groete
Auguste E - Jun 2023
Algehele gradering
Goed ingerigte huis
Lees meerZoe P - Mei 2023
Algehele gradering
Lovely location. Never met anyone to hand over keys, but no problems.
Pieter J - Apr 2023
Algehele gradering
Baie rustige area lekker om te ontspan.
Peaceful Place se terugvoer
Goeie dag Pieter
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons waardeer dit, omrede dit ons 'n kans gee om te verbeter.
Groete
Ernst D - Apr 2023
Algehele gradering
Besondere ligging en uitsig.
Emanuel C - Apr 2023
Algehele gradering
Baie lekker.
Peaceful Place se terugvoer
Baie baie dankie Emanuel
Vriendelike Groete
Anne-marie H - Apr 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig en uitsig was ongelooflik.
Julia V - Apr 2023
Algehele gradering
Dit was aangenaam om op die balkon te sit met 'n wonderlike uitsig op die see.
Jane P - Mrt 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig, skoon en netjiese kamers. Die opsigter het ons ook Via WhatsApp gekontak i..v.m sleutels ens. Net geen toesluitgeriewe vir voertuie of 'n sleepwa nie.
Vanessa D - Mrt 2023
Algehele gradering
Onprofessioneel en gradering verkeerd.
Lees meerAnonieme gas - Mrt 2023
Algehele gradering
Heinrich K - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie lekker gebly, sal weer daar bly as ek in die area is.
Peaceful Place se terugvoer
Baie dankie Heinrich.
Vanessa V - Jan 2023
Algehele gradering
Alles was net perfek vir ons gesin.
Hermanus S - Jan 2023
Algehele gradering
Heerlik, rustig!
Peaceful Place se terugvoer
Dit is mooi mense soos u wat ons plek mooi maak. Baie dankie vir u terugvoering.
Dorianne L - Jan 2023
Algehele gradering
Our stay was wonderful accept for the water problem and loadshedding, no generators. Other than that, it was amazing with a wonderful sea view.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you so much for your feedback, Dorianne. We hope to see you again, it is most definitely the perfect family getaway.
Johan V - Jan 2023
Algehele gradering
Lovely and spacious unit. Beautiful view, easy access directly to the beach.
Peaceful Place se terugvoer
Johan, thank you for your feedback. We will look into it. I do regret that we were not informed while you were there, we would definitely have looked into it immediately to make your stay more pleasant.
Hazelene F - Jan 2023
Algehele gradering
Swak diens ontvang en hulle weier om my deposito terug te betaal. Sal nie aanbeveel vir familie en vriende nie.
Peaceful Place se terugvoer
Ons dank u vir u resensie.
Lebogang M - Des 2022
Algehele gradering
Quiet and peaceful.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you for your feedback Lebogang, especially highlighting what we could improve on and will definitely work on that.
Carel S - Des 2022
Algehele gradering
Baie gerieflieke verblyf in woonstel 3 slaapkamer bo.
Peaceful Place se terugvoer
Baie dankie Carel, vir u terugvoering. Ons is dankbaar u het u verblyf geniet.
Anonieme gas - Des 2022
Algehele gradering
Martin N - Des 2022
Algehele gradering
Ligging perfek.
Yvonne T - Des 2022
Algehele gradering
Dit was fatasties, sal defnitief weer daar gaan vakansie hou.
Ashlin B - Des 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker en kalm.
William C - Okt 2022
Algehele gradering
Aangenaam. Gerieflik.
Meagan J - Sep 2022
Algehele gradering
Die plek se naam se dit alles, dis regtig rustig en kindervriendelik.
Marimuthu (selvam) R - Sep 2022
Algehele gradering
Good location.
Deen W - Sep 2022
Algehele gradering
Adequate - nice view though.
Lize V - Jul 2022
Algehele gradering
Geen lopende water in krane of toilette nie.
Felicia W - Jun 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker.
Martie B - Mei 2022
Algehele gradering
Die plek self is pragtig, en baie gerieflik.
Cynthia H - Apr 2022
Algehele gradering
Die uitsig is pragtig! Die fasiliteite is smaakvol en gerieflik.
Michaela F - Mrt 2022
Algehele gradering
Sal definitief weer terugkeer.
Anonieme gas - Mrt 2022
Algehele gradering
Mario C - Mrt 2022
Algehele gradering
Daar was slegs een rol toiletpapier vir die hele naweek in die woonstel. Eienaares van gastehuis ook nie van die vriendelikste persone nie. Geen na ure nommer as daar probleme opduik nie. Plek het ook nie strykgeriewe nie.
Deon H - Feb 2022
Algehele gradering
Nie lekker nie as gevolg van verblyf.
Annelie J - Jan 2022
Algehele gradering
Baie rustige paar dae gewees in Port Nolloth. Pragtige see-uitsig en baie gerieflike gastehuis.
Elsabe D - Jan 2022
Algehele gradering
Disaster.
Lees meerJolandi J - Jan 2022
Algehele gradering
Veilig, rustig en lekkker.
Karen M - Jan 2022
Algehele gradering
Beautiful location, comfortable stay.
Jaco M - Jan 2022
Algehele gradering
Ligging is perfek.
Lees meerChris K - Jan 2022
Algehele gradering
Skoon, naby strand.
Susey W - Des 2021
Algehele gradering
Absoluut fantasties.
Leylani V - Des 2021
Algehele gradering
Was goed vir die siel.
Jean V - Des 2021
Algehele gradering
Very pleasant and peaceful.
Ntebogang M - Nov 2021
Algehele gradering
It was nice staying at the place, I highly recommend it.
Andre V - Okt 2021
Algehele gradering
Op die lekkerste plek.
Lizbe T - Okt 2021
Algehele gradering
Plek netjies en gerieflik.
Venita K - Sep 2021
Algehele gradering
Het dit vreeslik geniet en sommer reg by die see.
Apostle P - Sep 2021
Algehele gradering
Ongelooflik goeie ligging en gemaklik.
Andre M - Sep 2021
Algehele gradering
Pragtige plekkie teen die see.
Elna V - Sep 2021
Algehele gradering
Port Nolloth het ons hart gesteel en Peaceful Place is ongelooflik.
Lees meerPhillip T - Sep 2021
Algehele gradering
Peaceful, beautiful place for time off.
Roland D - Sep 2021
Algehele gradering
Rustige akkommodasie met 'n pragtige see-uitsig.
Ramonde O - Aug 2021
Algehele gradering
Rustigheid met 'n fantastiese uitsig.
Elene H - Aug 2021
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Annelize L - Aug 2021
Algehele gradering
Wonderlike see uitsig maar aandag nodig.
Peaceful Place se terugvoer
Baie dankie vir u terugvoering, Annelize.
Ons sal by volgende week definief regstellings maak. Ons waardeer altyd enige hulp met waar ons moet verbeter.
Groete,
Kaz
Marlize L - Jul 2021
Algehele gradering
Lekker gerus. Seefront met pragtige sonsopkoms/ondergang.
Shimanuel C - Jun 2021
Algehele gradering
Hemels!
Eathon S - Mei 2021
Algehele gradering
Uitstekende tweedag-trippie. Goeie ligging met uitstekende uitsig oor die baai.
Angelique L - Apr 2021
Algehele gradering
Dit was uitstekend.
Douglas Bee Farms T - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik rustig, op die see met 'n skoon en netjiese strand voor die huis. Huis het alles wat jy nodig het.
Tershia O - Mrt 2021
Algehele gradering
Stunning views.
Chris S - Feb 2021
Algehele gradering
Swak besluit om Port Nolloth te besoek.
Nicardo S - Jan 2021
Algehele gradering
Baie nice plekkie.
Peaceful Place se terugvoer
Baie Dankie julle. So bly jul het dit geniet.
Trudie D - Jan 2021
Algehele gradering
So mooi uitsig gehad, baie vriendelike mense.
Peaceful Place se terugvoer
Vreeslik dankie. So bly u het dit geniet.
Cecil M - Jan 2021
Algehele gradering
Baie lekker gewees, waarde vir jou geld.
Peaceful Place se terugvoer
Vreeslik dankie. So bly u het dit geniet.
Johan B - Jan 2021
Algehele gradering
Glad nie lekker gewees nie. Baie probleme by die plek wat moet reggemaak word.
Bertus H - Des 2020
Algehele gradering
Was amazing gewees.
Peaceful Place se terugvoer
Vreeslik dankie. So bly u het dit geniet.
Sharon J - Des 2020
Algehele gradering
Nice breakaway met familie
Marius V - Nov 2020
Algehele gradering
Goeie ligging, maar verkeerde info.
Motsei S - Nov 2020
Algehele gradering
On point.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you so much Motsei.
Irisna P - Nov 2020
Algehele gradering
Lekker.
Peaceful Place se terugvoer
Baie dankie Irisna. Baie bly jul het dit geniet.
Nico B - Okt 2020
Algehele gradering
Mors van geld.
Lees meerPeaceful Place se terugvoer
Anrie baie dankie vir jou terugvoering.
Dit is natuurlik vreeslik onstellend om sulke nuus te ontvang, maar dit help ons om te verbeter. En dit is definitief wat sal gebeur, verbetering.
Jean-mari V - Okt 2020
Algehele gradering
Hemels, die beste wittebrood. Stukkie hemel op aarde.
Peaceful Place se terugvoer
Baie dankie. Geluk met jul huwelik.
Graham G - Okt 2020
Algehele gradering
Lovely location. Sarah was very helpful and kind.
Peaceful Place se terugvoer
Graham, vreeslik dankie vir u tervoering.
Verbetering sal definitief gebeur.
Jeanie D - Okt 2020
Algehele gradering
Fantasies, onbeskryflik lekker, gesellig.
Lees meerHanli R - Sep 2020
Algehele gradering
Sal nie weer terugkeer nie.
Peaceful Place se terugvoer
We apologize that your stay with us was hampered by the issues raised.
Marietjie S - Sep 2020
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Mariette B - Sep 2020
Algehele gradering
Heerlik pragtig
Margaretha A - Sep 2020
Algehele gradering
Nie so goeie waarde vir geld nie.
Peaceful Place se terugvoer
Good Day Margaretha,
We apologise that we did not meet your expectations.
However, we clearly mention in the description that parking is on the roadside, as well as photos and descriptions of each room so that guests can book accordingly.
Regards,
Ann
Zuzanka V - Aug 2020
Algehele gradering
Gerieflike kamers en pragtige uitsig oor die see!
Jessica F - Mrt 2020
Algehele gradering
Mooi skoon, vriendelike hulp, goeie ligging.
Pieter T - Mrt 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig reg op die strand.
Tilla N - Jan 2020
Algehele gradering
Setting wonderful!Just need certain things when self-catering.
Maryna H - Jan 2020
Algehele gradering
Beslis peaceful.
Monique B - Jan 2020
Algehele gradering
Pragtige uitsig, vuilste blyplek.
Lees meerNoleen N - Des 2019
Algehele gradering
Not very pleasant.
Lees meerEstelle D - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese ligging, maar met 'n paar krapplekke.
Wendy T - Des 2019
Algehele gradering
Great location, clean.
Chantelle B - Des 2019
Algehele gradering
Baie gerieflike plekkie.
Corrie C - Des 2019
Algehele gradering
Wonderful and I did enjoy myself.
Arlene E - Nov 2019
Algehele gradering
Rustige naweek by die see.
Tanja S - Okt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik!
Lorraine M - Okt 2019
Algehele gradering
As the name suggest, we had a peaceful sleep.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Soos die naam aandui, het ons rustig geslaap.
Pragtige uitsig oor die see. Was 'n bietjie onrustig met die voertuig wat buite geparkeer was, maar niks het gebeur nie. Veilige buurt. Pragtige kamers, baie skoon. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Anonieme gas - Okt 2019
Algehele gradering
Christél U - Sep 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging, rustige dorpie.
Frans F - Aug 2019
Algehele gradering
Fantastic position.
André V - Aug 2019
Algehele gradering
Potensiaal ja, maar...
Lees meerRonel W - Aug 2019
Algehele gradering
As verbeterings aangebring word sal dit 'n baie lekker plek wees.
Lees meerLinda N - Jul 2019
Algehele gradering
Dit was die heerlikste verblyf met 'n volle see-uitsig.
Ilze W - Jul 2019
Algehele gradering
"Huis" weg van jou huis.
Jacques B - Jun 2019
Algehele gradering
Gerieflik en pragtige see-uitsig.
Westley P - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent views and great beachfront access.
Lees meerReinier V - Jun 2019
Algehele gradering
The photos from the unit on the website is deceiving.
Eric L - Jun 2019
Algehele gradering
Perfekte ligging, maar nie op standaard nie.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you for your review. We do apologise for the shortcomings on our part and have taken steps to rectify them. We hope you can visit again with the changes done.
Petri P - Jun 2019
Algehele gradering
Baie tevrede, goeie waarde vir geld.
Emmarencia S - Jun 2019
Algehele gradering
Mooi uitsig!
Magda H - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig en netjies.
Kenny M - Mei 2019
Algehele gradering
We loved the place.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Ons was mal oor die plek.
Die enigste ding is dat wanneer jy Peaceful Place bespreek, kan jy nie sien dat daar boomplekke is om van te kies nie. As dit meer duidelik kan word, met foto's van die verskillende plekke op Peaceful Place. Ons was mal oor die boonste plek. Net 'n aanbeveling om spieëls voor die badkamer wasbak in die hoofslaapkamer te hê. En ekstra komberse vir die kamers. Daar is net die duvet oor die beddens.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Leon L - Mei 2019
Algehele gradering
Peaceful Place is a peaceful place to to just switch off.
Mignon B - Apr 2019
Algehele gradering
Very neat and very peaceful.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Baie netjies en baie rustig.
Ons sal dié rustige plek weer in 'n japtrap besoek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
John C - Mrt 2019
Algehele gradering
Peaceful place is a nice place to stay overall.
Brenda K - Mrt 2019
Algehele gradering
Excellent view and a lovely spacious home.
Philip G - Mrt 2019
Algehele gradering
Nie aangenaam nie.
Engela B - Mrt 2019
Algehele gradering
Was stil en rustig het regtig dit geniet.
Bj S - Mrt 2019
Algehele gradering
Perfekte gemoedsrus vir die siel!
Jeanette R - Mrt 2019
Algehele gradering
Aangenaam, skoon en gerieflik.
Katlego M - Mrt 2019
Algehele gradering
Comfortable to stay in,
Sanet F - Mrt 2019
Algehele gradering
Fantasties.
Mitch M - Feb 2019
Algehele gradering
Excellent accommodation.
Gert V - Jan 2019
Algehele gradering
Baie rustige area en goeie uitsig oor die see.
Marile D - Jan 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Karin O - Jan 2019
Algehele gradering
Lekker gebly in die eenheid - was gerieflik.
Anna-marie B - Des 2018
Algehele gradering
Mooi uitsig.
Lees meerTrys N - Des 2018
Algehele gradering
Bitter teleurstellende ervaring.
Lees meerZelda B - Des 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig.
Robert B - Des 2018
Algehele gradering
Op die strand, binne huis is goed ingerig en netjies.
Daleen R - Des 2018
Algehele gradering
Uitstekende ligging en pragtige uitsig oor die see en baie naby aan die strand.
Lees meerPeaceful Place se terugvoer
Thank you for your review. We apologize for the shortcomings and have taken note and made amends to the issues raised.
We have sorted out the door already and replaced the locking system.
We apologise for the issues and hope you visit us again.
Andre V - Des 2018
Algehele gradering
Great sea views!
Lucas L - Des 2018
Algehele gradering
Na net een aand uit geboek.
Anonieme gas - Nov 2018
Algehele gradering
Louise P - Okt 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig, sal dit enige tyd aanbeveel!
Justus V - Okt 2018
Algehele gradering
You get what you see.
Manus M - Okt 2018
Algehele gradering
Baie lekker.
Coen S - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie verblyf.
Allerene B - Okt 2018
Algehele gradering
Dit was baie rustig.
Theresa V - Sep 2018
Algehele gradering
Baie goed en lekker verblyf net 'n bietjie min breekware en bakke.
Petro G - Sep 2018
Algehele gradering
Baie privaat en die kontakpersoon was vriendelik, hulpvaardig en doen moeite met aanwysings.
Wendy E - Sep 2018
Algehele gradering
Heerlik gekuier!
Isolde P - Sep 2018
Algehele gradering
Dit was werklik heerlik!
Lurine V - Sep 2018
Algehele gradering
Biejtie teleurgestel.
Peaceful Place se terugvoer
Good Day,
We do apologise for your poor experience.The owner was out of the country and the dog was kept under the care of caretaker. We will definitely look into the matter.
Carel G - Aug 2018
Algehele gradering
Baie nice.
Joey D - Aug 2018
Algehele gradering
Baie lekker ontspanne atmosfeer.
Engela S - Aug 2018
Algehele gradering
Pragtige plekkie.
Lees meerJulian R - Aug 2018
Algehele gradering
Absolute value for money with the most perfect location.
Annamie L - Jul 2018
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend.
Belinda C - Jul 2018
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Annarien J - Jul 2018
Algehele gradering
Baie goeie ligging.
Marina L - Jul 2018
Algehele gradering
Uitstekende, goed beplande, netjiese gastehuis en op die strand. Stunning!
Trevor D - Jun 2018
Algehele gradering
Magnificent sea view.
Patrick W - Jun 2018
Algehele gradering
Fantasties.
Kobie K - Mei 2018
Algehele gradering
Baie rustig en teen die see.
Shandre V - Mei 2018
Algehele gradering
Expectations exceeded.
Lees meerAlbert F - Mei 2018
Algehele gradering
Perfect name, just needs a bigger name outside. We were received most pleasantly and would recommend it to friends.
Madeleine M - Mei 2018
Algehele gradering
Pragtig en definitief sielskos!
Ewert B - Mei 2018
Algehele gradering
Rustig, met die see voor jou stoep.
Lees meerTimothy R - Apr 2018
Algehele gradering
Ons het heerlik daar gebly.
Gerrit S - Apr 2018
Algehele gradering
Great.
Ansie B - Apr 2018
Algehele gradering
Pragtige uitsig. Mooi plek maar ongelukkig nie skoon nie.
Sanette M - Apr 2018
Algehele gradering
'n Baie mooi eenheid met 'n see-uitsig vanaf jou bed.
Zinandi H - Apr 2018
Algehele gradering
Dit was baie ontspannend, het veral die view en sonsondegang geniet.
Mariët V - Mrt 2018
Algehele gradering
Ongeloooflike plek!
Hennie C - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige plek en uitsig!
Lara H - Mrt 2018
Algehele gradering
Absolutely lovely. Loved our stay at Peaceful Place.
Vasant L - Mrt 2018
Algehele gradering
Very nice place. Even for family or business. I would definitely recommend it.
Jeanne T - Jan 2018
Algehele gradering
Beste ligging! So rustig!
Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Wybrand T - Des 2017
Algehele gradering
Lieflike uitsig op die see, maar nie 'n plek om lank te bly nie.
Lees meerLiesl M - Nov 2017
Algehele gradering
Asemrowend.
Leon B - Nov 2017
Algehele gradering
Uitgerus.
Wynand D - Okt 2017
Algehele gradering
Fantastiese eenheid en uitsig.
Johan K - Sep 2017
Algehele gradering
Goed gelëe. White Diamond is ruim, skoon en nettjies.
Lyn Standen S - Sep 2017
Algehele gradering
Don't let the photographs fool you; kitchen and bathrooms very dated, kitchen oven and sinks very dirty.
Lees meerPeaceful Place se terugvoer
We do apologise that your stay in White Diamond Unit did not meet your expectations. The pictures on the website are of White Diamond and not of Pink or Blue Diamond Units, which are newly renovated units.
As we had explained, the day of your check -in was a day of unexpected chaos with the town power supply down, as well as a geyser burst an hour before your arrival.
We also do apologise that you felt our customer service, was below standard, even after we explained the situation on your check-in, offered to immediately rectify issues that we could, gave a token of apology and also refunded part of your stay mediated by TravelGround.
We hope you can visit us again to see the changes made and enjoy that view again.
Kind Regards
Ronell C - Aug 2017
Algehele gradering
Aangenaam, skoon, netjies en fantastiese uitsig oor see.
Corrie D - Aug 2017
Algehele gradering
Baie netjies en gerieflik.
Anrea C - Aug 2017
Algehele gradering
Baie lekker en rustig.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you so much Anrea for your review. We really enjoyed having you and it was good to see the kids enjoy the beach.
Neels R - Aug 2017
Algehele gradering
We enjoyed our stay at Peaceful place. Could have stayed for a week.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you very much for your review.We really value your suggestions and will make changes as recommended .Hope to have you stay with us again soon.
Mahomed K - Aug 2017
Algehele gradering
Very friendly hosts and will always go back.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you so much Sir. It was a pleasure having you stay over. Hope to have you again for a longer stay.
Charlet V - Jul 2017
Algehele gradering
Netjies en skoon maar effens onprakties
Ebbie V - Jul 2017
Algehele gradering
Baie nice en goeie kliëntediens, nice uitsig.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you for your review Ebbie. Glad you enjoyed your stay.
Johan H - Jun 2017
Algehele gradering
Fantastiese ligging. Goeie diens en billike prys.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you so much and hope to see you again soon.
Maryna W - Mrt 2017
Algehele gradering
Baie netjies en sal definitief aanbeveel.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you Maryna,for your review.We hope to see you again soon.
Jan D - Feb 2017
Algehele gradering
Beautiful setting and wonderful accommodation. Very clean and neat.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you so much for your kind words.
I am looking forward to your next visit!
Charlene V - Jan 2017
Algehele gradering
Awesome!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Lekker!
Pragtige uitsig oor die oseaan. Privaat en netjies. Uitstekend. Weereens dankie vir julle gasvryheid en vriendelike diens. Dit was 'n heerlike naweek.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peaceful Place se terugvoer
Glad you had a good time, Charlene! Looking forward to your family's next visit.
Mary Ann C - Jan 2017
Algehele gradering
Fantasties.
Peaceful Place se terugvoer
Thank you for staying with us.
Melani V - Jan 2017
Algehele gradering
Awesome lekker!
Peaceful Place se terugvoer
Thank you Melani. We are glad you could enjoy your well deserved break!
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 13:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kobus Meiring-straat 1914, McDougallsbaai, Port Nolloth, 8280, Noord-Kaap