Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peaceful Seaside Cottage

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 35% af

Kry 35% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Senecio Circle 5002, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 365 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Peaceful Seaside Cottage is 'n kothuis in Bettysbaai. Dit is net 5 minute se stap vanaf die Silversands-strand.

Hierdie kothuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer en tweede slaapkamer het beide 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met 'n lieflike uitsig en direkte toegang tot die balkon. Die badkamer het 'n stort-oor-bad, toilet en 'n wasbak, asook 'n wasmasjien.

Die oopplan-kombuis op die onderste verdieping is met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na die sitarea met 'n rusbank, stoele, 'n platskerm-TV en 'n kaggel. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste kan op die agterstoep ontspan of die uitsig vanaf die boonste dek inneem. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Amelie Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 3

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Senecio Circle 5002, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Peaceful Seaside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R2 100 R1 365
per nag, vir 6 mense
Vanaf R2 100
R2 100 R1 365
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Senecio Circle 5002, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08fd6db76a37f264f5cc84f2cb430d4d9901f767bec84791140710c16c40b786bb43d782ff5fa1a55111d1aa4155d0216e3c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 365 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 5002 Senecio Circle Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -34.3656686 18.8633296

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang