Peaceful Valley Bordering the City
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 359C, North Riding AH, 2162, Gauteng
- Vanaf R400 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peaceful Valley Bordering the City is in 'n lowerryke groen vallei in Northriding, Johannesburg geleë.
Die verblyf is vas aan die 2 hoofhuise, maar daar is 3 eenhede wat steeds heeltemal privaat is, elk met hul eie kombuis en stoep. Die ander eenhede is almal slaapkamers met en suite-badkamers en gaste wat hier tuisgaan het toegang tot die huis se ruim en gemeenskaplike kombuis, eetarea, leefarea, kuierarea en stoep met 'n uitsig oor die vallei. Daar is 'n mediumgrootte swembad op die perseel en 'n hele aantal tuine.
Die verblyf is net 3 blokke vanaf Northgate-winkelsentrum en die ou Ticketpro Dome. Monte Casino is net 7 km ver en die Bothongo Leeu- en Renosterwildreservaat en Sandton is net 30 km van die verblyf af.
Kenmerke
Geriewe
- Kroeg
- Swembad
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Carol Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 95
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Valley-weg 359C, North Riding AH, 2162, Gauteng
- Gaste dink Peaceful Valley Bordering the City het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sonnedal Wes-Rand Roodepoort Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 14 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Valley-weg 359C, North Riding AH, 2162, Gauteng