Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

PeaceHaven On Lagoon

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 39, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

PeaceHaven On Lagoon is 'n pragtige selfsorg-villa in die hartjie van Freeland Park. Dit is 'n wonderlike opsie vir 'n wegbreek saam met vriende en familie en dit spog met 'n lieflike buite-kuierarea en 'n swembad.

Die villa bied slaapplek aan 8 gaste en beskik oor 4 en suite-slaapkamers. Elke slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie swemhanddoeke saambring.

Die ruim leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n gasstoof, elektriese oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n eiland met stoele toegerus is. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die kombuis lei na 'n eetarea met 'n kaggel en 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV met stroomdienste. Die leefarea spog ook met 'n kroeg en 'n binnebraai.

Die villa het ook 'n werkspasie en gratis WiFi. Die boonste verdieping lei na 'n sonnige stoep met gemaklike buitemeubels en die middelste verdieping lei na 'n stoep met 'n swembad.

Kamer-opset

Slaapplek vir 8 mense 4 Slaapkamers 4 Badkamers, 4 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Voëlkyk
  • Fietsry

Hier praat ons

  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • Lagoon-rylaan 39, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R5 000
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lagoon-rylaan 39, Freeland Park, 4180, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA27c25453cb6172deae8bb83d7b2662f26de8bd9d3ff7ba30c057d28a118002b6d30a69d5efc514594bd4401965e462785ae3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R5 000 per nag (plek vir 8) 39 Lagoon Drive Freeland Park 4180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.26664200441 30.759138231808

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang