Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peacehaven On Sea

Gastehuis

Resensies

3.3/ 5

Gebaseer op 12 resensies


Netheid
3.3
Ligging
4.2
Waarde vir geld
2.7
Diens
2.4
Veiligheid
3.9
Takalani M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2023

The owner was very friendly. The owner was very warm, he gave us a honeymoon suite, and my wife can't stop talking about the reception. I am definitely going back here.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2023

Netjies en gerieflik. Wonderlike ligging. Pragtige plek. Handdoeke was effens gevlek, maar verder was alles goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Chere C
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Mei 2024

Ligging is perfek, stap afstand na die strand. Die kamer was onder verwagting. Die spesifieke kamer was modern, maar dit het gevoel soos 'n buitekamer. Vensters maak oop na die pad en die voordeur.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Franco C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Feb 2023

Rustige atmosfeer. Geleë op 'n rustige plek. Let wel, daar is nie veilige parkering soos geadverteer nie en mens moet in die straat parkeer.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Hettie F
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Des 2022

Baie duur, parkering baie beperk veral as jy groot voertuig het, geen skoonmaakdiens - dit is nog R200 ekstra as jy wil hê hulle moet die kamer diens. Die kamer wat hulle vir ons wou gee vir die bedrag was bitter klein en hulle het ons die opsie gegee vir groter kamer en gesê dit is meer wat ons toe dog vir die 2 nagte maar dit was toe per nag.

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Pierre L
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Okt 2021

Lekker, maar diens is baie onprofessioneel. Kom ongenooid sonder afspraak 9 uur in aand in kamer in om krag te kyk. Handdoeke se ruil vind ook ongeskeduleerd plaas. Ontvangs was onprofessioneel en koud.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
2.6
Feb 2020

Netheid
3.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Ann W
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2018

Got exactly what I felt I paid for, so kudos for a good web page! A piece of heaven on earth, and on the seas doorstep! The time we chose was perfect, warm, quiet and peaceful, even though the rooms were mostly full. Lucky and his wife are worth their weight in gold to the business. Thanks to all for a relaxing couple of days.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Martha G
Kort verblyf Besigheidsreis
3.4
Okt 2018

Baie teleurgesteld. Ons het glad nie die gasheer eens gesien nie, ons was ontvang deur die tuinier, die 2de slaapkamer was baie klein en beknop, vir die prys wat ons betaal het, het ek baie meer verwag, ek weet nie hoe lyk die ander eenhede nie, maar die een waar ons gebly het was nie waarde vir geld nie, die yskasdeur se handvatsel was gebreek, die beddens was nie opgemaak nie, en daar word ook nie ontbyt bedien nie. Daar is baie beter geprysde akkommodasie beskikbaar in die omgewing.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Lynette E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.0
Aug 2018

Nie waarde vir geld nie. Moet nooit studio 2 kies nie, tensy jy tevrede is met 'n glorified buitekamer. Mens kry die indruk jy het see-uitsig, dan kyk jy in 'n muur vas. Maak seker oor die kamer wat jy kies en maak seker oor die prys - dis ongelooflik duur. Geen waarde vir geld nie, wel 'n ongelooflike mooi see-uitsig. Ons het maar die beste daarvan gemaak.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.3/5

Deon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 800
R1 800 R1 620
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 92 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sands-weg 33, Wildernes, Tuinroete, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDIyZjU3ZmFiLTNlZTAtNGFjOS04MWIwLTNiOThmMzc1ZTMzZg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 620 per nag (plek vir 2) 12 5 1 4 33 Sands Road Wilderness 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -33.99551 22.568877

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang