Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peach Slice

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Houtboschpad, Houtbosch, Deel 51, George, 6530, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Peach Slice bied selfsorgverblyf op 'n skilderagtige plaas in George, skuil in die voorheuwels van die Outeniekwabergreeks. Die plaas is ideaal vir diegene wat op soek is na 'n ontspanne toevlugsoord in 'n skilderagtige, natuurlike omgewing.

Hierdie bekoorlike Frans-geïnspireerde villa het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, terwyl sy en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort toegerus is. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort.

Die kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, yskas, tweeplaatgasstoof en mikrogolfoond. Die leefarea het 'n gemaklike sitarea en 'n etenstafel waar gaste heerlike maaltye kan geniet. Die villa maak oop op 'n gedeelde patio wat oor die lowerryke tuine uitkyk. Bykomende geriewe sluit gratis WiFi, braaigeriewe en veilige parkeerplek in.

Gaste kan kort staptogte, fietsry en draf op die plaas geniet. Perdryroetes is beskikbaar as 'n gas hul perd wil saambring. Die plaas is binne maklike bereik van groot besienswaardighede soos Redberry Farm, gholfbane, koffiewinkels en restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Perdry
  • Bergfietsroetes

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Kaggel
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte

Ligging

  • Houtboschpad, Houtbosch, Deel 51, George, 6530, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

George Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 700
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Houtboschpad, Houtbosch, Deel 51, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed0280b23b7246157a6a434edf2a2ffa5afa8355754b4acecf995bcd9ba4dc3fc74ea25f1c91638da188769bd33006cbfdff?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 700 per nag (plek vir 6) Houtbosch Road Houtbosch, Portion 51 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -33.935532670479 22.395913973021

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang