Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peach Trees

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 31 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Pieter V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Cozy accommodation. Very comfortable accommodation. The fireplace warms the whole flat and creates a cozy atmosphere. For the bird lover, every afternoon swarms of birds feed at the bird feeder. We enjoyed the birds and planned our week around the feeding time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jade B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Comfortable and wonderful stay. It was a really lovely stay. The cabin/flat was very neat, everything we needed was available. The owner took us through everything, supplied us with local craft beer, hiking maps, suggestions on what could be done in Clarens, etc. Very friendly and comfortable. Will definitely be returning next year. Beautiful town, lovely people.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Value for money and great location. A big thank you to Phillip for such an incredible stay at Peach Trees. We highly appreciate the personal touches you added to our stay, including a personalised itinerary list of our favourite activities that included options that were dog-friendly. And a bigger thank you for his willingness to assist us in an emergency situation. Our entire stay in Clarens was magical.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Vincent S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Extremely enjoyable! Awesome hosts and an amazing cottage in a superb location. Loved it.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carla S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Heerlik ruim, met alles wat mens nodig het vir 'n blaaskans uit die stad! Ons het heerlik gebly by Peach Trees. Ruim huisie met alles wat jy nodig het. Heerlike kaggel vir koue aande, 'n definitiewe pluspunt. Muurverwarmers in die kamer om die ergste koue te breek voordat jy inkruip in die aande. Groot snoesige bed. Die heerlikste stort met onmiddellike warm water vanaf gasgeyser. Het lekker Clarens bier & gin in die yskas gehad om ons te verwelkom en ook lekker koffiegrond & melk vir vars oggendkoffie. Ons was naby aan al die wonderlike staproetes & het ook gemaklik dorp toe en terug gestap. Geen nut vir ons motor gehad nie, het die hele Clarens te voet verken. Het lekker buite gebraai onder die fairylights & ook heerlik ontbyt gemaak op die gasstoof na 'n stap in die berg. Die boekrak het 'n verskeidenheid interessante leesstof en ook bordspeletjies om mens besig te hou. Ons het voorwaar ons blaaskans geniet en sal dit vir seker vir enige iemand aanbeveel! Hoop om sommer gou weer te kom kuier. Duisend dankies vir jou gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Denise G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik gebly in 'n rustige omgewing. The accommodation was very good. The hosts were very helpful and accommodating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Craig S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

We had a lovely time. Lovely spacious accommodation. Fire place was a highlight! Quiet area and close to trails and town centre.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicola T
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Too short but very sweet. Lovely stay! Such a kind welcome with lots of advice on where to hike and to eat.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Teresa A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Moderne, gerieflike akkommodasie met 'n mooi uitleg. Baie gerieflike moderne akkommodasie. Binne loopafstand van alles. 10/10. Vriendelike verwelkoming.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

El-mé R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Peaceful, relaxing. We had a lovely stay at Peach Trees. It was very peaceful, and we had everything we needed to stay comfortably. It was great to be able to bring our dog along. Our hosts were very helpful in providing locations to visit, restaurants to try out, and hiking trails to use. Overall, it was a very pleasant stay, and we would love to come back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Phillip Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R950
R950 R633
per nag (plek vir 2)
Vanaf R950
R950 R633
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Villiersstraat 10, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb1f69347116e51587a2807d7e417bdf198cb5b43431e3abe9c4f59d4e033c0bdff0dde52aa709e83411cb3dc6c63480903e3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R633 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 10 Villiers Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-16:00 10:00 -28.50639 28.42

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang