Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peak View Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 53 resensies vir Peak View Cottage
Netheid
4.5/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Glenda L - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda L

Very satisfied with the accommodation.

We had a fantastic time in the Central Drakensberg. Peak View Cottage felt just like home. The host is excellent. The cottage is excellent value for money and well equipped with everything you need and more. Location is excellent. Loved staying there and would definitely return again.

Peak View Cottage se terugvoer

Thanks for your feedback. So pleased that you and Joy enjoyed yourselves. Looking forward to hosting you again.

Peak View Cottage
Anel H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anel H

Baie lekker, ons sal weer kom!

Ons het 'n baie lekker wegbreek by Peak View Cottage gehad. Ann en Anthony is baie vriendelik, tegemoetkomend en gasvry, en daar is baie aandag aan detail binne die lieflike kothuisie, bv. papierhanddoek, handeseep in die badkamer, genoeg komberse, handdoeke en toiletpapier, en jou hout vir die kaggvuur word elke dag opgevul. Ons hond was ook baie welkom en het lekker met die eienaars se honde gespeel en ons het lekker met haar gaan stap rondom die perseel. Peak View Cottage is baie goed geleë, binne 10 minute van vele eetplekke en doendinge.

Peak View Cottage se terugvoer

Dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop om jou gou weer te sien.

Peak View Cottage
Gert C - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert C

Rustig en lekker!

Baie lekker gebly! Rustige atmosfeer, gerieflike verblyf en baie behulpsame vriendelike gashere! Wonderlike staproetes deur die denneplantasies na die rivier en pragtige uitsig op die berg. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie, Gert en Thea, vir jou resensie. Ons hoop om jou een dag weer te verwelkom saam met Frostie!

Peak View Cottage
Albert H - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H

Awesome plek.

Baie lekker gebly, goeie ligging.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Albert vir jou resensie. Ons hoop om jou een dag weer te verwelkom.

Peak View Cottage
Vee U - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vee U

Beautiful.

Awesome host, lovely quiet space and sweet dogs to play with ours. Safe and friendly. Amazing fireplace for late nights.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you for the great review. We're so pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon.

Peak View Cottage
Debbie V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

Peaceful.

The perfect host and we felt very welcome. My schnauzer was also welcomed, and I will definitely return.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you Debbie. We enjoyed having you both as well as Jordy, your doggie. We hope to see you again soon.

Peak View Cottage
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elize V

Skoon netjies huisie, alles wat nodig is, was daar gewees.

Het heerlik gebly, gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam met plekke om te gaan besoek.

Peak View Cottage se terugvoer

Hello Elize. Dankie vir jou terugvoer. Ek is so bly dat jy jou verblyf geniet het.

Peak View Cottage
Peter D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter D

Oornag op pad na ander bestemming.

Baie skoon, groot en gerieflik vir 2 mense. Eienaar Ann, baie gasvry en hulpvaardig.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Peter. Ek is bly dat jy jou oornag verblyf geniet het.

Peak View Cottage
Willie S - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Pragtige uitsig in 'n stil omgewing.

Heerlike verblyf. Vriendelike ontvangs deur eienaars en baie goeie kommunikasie deur Ann. Het kaggel goed benut tydens paar koue dae en veral die plankies beskikbaar by hul saagmeulens was baie welkom. Verblyf word sterk aanbeveel en koste is baie billik. Sal beslis weer aandoen. Baie dankie, Ann en Anthony.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie Willie.

Peak View Cottage
Annelie H - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annelie H

Manjifiek!

Ann het van die begin af uit haar pad gegaan om ons te voorsien van moontlike roetes na Peak View toe vir maksimum besienswaardighede! Restaurante ge-highlight, maar ons het 'n braai gemaak by ons cottage en die pragtige Drakensberg geniet met sonsondergang. Ons het ook 'n scenic route gedoen tot baie naby die berg waar ons foto's kon neem. Die cottage self is gemaklik met 'n heerlike kaggel wat ons beslis benut het. Anthony en Ann, baie dankie dat ons die middag en aand by julle pragtige plekkie kon oornag. We wish you many more guests!

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Annelie vir jou resensie.
Ek is bly dat jy jou kort verblyf geniet het.

Peak View Cottage
Seona J - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Seona J

Absolutely fantastic, so tranquil.

Such a lovely place, very spacious and comfortable. A home away from home. So peaceful and the view is so wonderful. Would recommend to anyone to make a booking there, you won't be disappointed.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you, Seona.
I am pleased that you enjoyed your stay.
I hope to see you again.
Pleased that your husband could get around in his wheelchair, though not in the shower.

Peak View Cottage
Linda P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda P

Anazing, friendly host.

Ann was an amazing host. Very friendly and had prepared a very informative leaflet of places of interest and eateries in the area. The flatlet was clean and tidy. Enjoyed our stay.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you, Linda. I am pleased that you enjoyed your stay.

Peak View Cottage
Rijkie T - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rijkie T

Netjies en waarde vir geld.

Die gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam. Dit is 'n netjiese plek met 'n pragtige uitsig. Dit is ideaal geleë met baie om te doen en te verken in die omgewing.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Rijkie vir u resensie. Ons hoop om jou een dag weer te verwelkom.

Peak View Cottage
Francois V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois V

Oornag in die Drakensberge.

Ons het baie lekker gebly by Peak View Cottage! Ann het ons vriendelik verwelkom. Heerlike aand gehad met 'n kaggelvuurtjie vir die koue. Ons honde het die erf en spasie baie geniet en Ann se honde is ook baie vriendelik. Ons kom definitief terug!

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.

Peak View Cottage
Willem F - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Willem F

Very friendly hostess.

A lovely weekend spent restfully. We went home feeling refreshed. The cottage had everything we needed for a comfortable stay.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you so much Willem for your review. I am pleased that you enjoyed your weekend in the Berg . We hope to see you again.

Peak View Cottage
Hendra H - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Hendra H

Rustige atmosfeer, goeie diens.

Ongelooflike uitsig oor die berg, rustige atmosfeer en baie sentraal. Ann het baie moeite gedoen om ons tuis te laat voel en inligting gegee oor restaurante en staproetes in die omgewing.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie Dankie Hendra. Ons hoop om jou weer te sien.

Peak View Cottage
Sandrea A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sandrea A

Mooi berge.

Is baie vriendelik en maak seker sy hou jou op hoogte van alles. Naby staproetes en sentraal van alles. Die aircon help baie.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie, Sandrea, vir u resensie. Ons hoop om jou eendag weer te verwelkom.

Peak View Cottage
Colin H - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Colin H

Wat 'n lekker huisie.

Dis nou nes hulle sê 'n huis weg van die huis ad. Ons het baie lekker gebly en dis perfek geleë. Dis net asemrowend, die uitsigte en die omgewing.

Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Baie lekker blyplek om die omgewing te verken.

Dit voldoen aan al my vereistes van 'n blyplek. Netjies en goed ingerig. Bank voor TV is 'n bietjie laag vir ou mense.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Pieter vir jou terugvoering. Dankie vir die kommentaar oor die bank voor die TV.
Ek hoop om julle weer eendag te sien.

Peak View Cottage
Fanus S - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fanus S

Baie, baie, baie lekker om daar te bly.

Vriendelikke mense, goed ontvang met aankoms. Rustig en veilig. Ek sal weer gaan.

Lynette D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Rustige, lekker rusnaweek.

Baie sentraal geleë met 'n fantastiese uitsig. Alles wat benodig word is in die huis en het veral die DSTV geniet omdat dit die grootste gedeelte van die tyd gereën het.

Jan N - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan N

Lekker plaashuis gevoel met lekker kaggel vir die koue tye.

Ons het goeie kommunikasie ontvang en het nie gesukkel om die plek te kry nie. Baie lekker omgewing en real juweel van 'n plaas huisie.

Benjamin V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Benjamin V

Pet-friendly, awesome view and peaceful.

We would gladly visit again. Ann, you are very kind and always willing to assist. Our dog enjoyed the stay and the walks in and around Peak View Cottage was just amazing. We felt safe and welcome from the moment that we arrived. Ann prepared a handy welcome letter with recommendations on places to visit and things to do. Thank you for a wonderful stay.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you so much for your feed back.. I am so pleased that you and your doggie enjoyed the stay at Peak View Cottage.

Peak View Cottage
Jan T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan T

Was really great. Ann is very friendly and helpful.

Ann is a very gracious host and is super friendly and helpful as to what to do and places to see in the area.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you so much Jan for your review. I am leased that you enjoyed your stay at Peak View Cottage and hoe to see you again.

Peak View Cottage
Herman E - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Herman E

Ons het heerlik gekuier.

Ann het ons gasvry ontvang en alles vertel op een kaartje wat te sien en te doen was in die area. Die woonplek is baie netjes, die ligging is baie mooi, en se dankie vir Ann.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Herman, vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Peak View Cottage
Riaan R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

Perfekte ligging. Baie gasvry.

Ons het ons hondekinders saamgevat en hulle het dit so geniet. Plek is fantasties ingerig en die lowergroen grasperk reg rondom die huisie het soos "huis" gevoel. Plek se ligging is perfek en ons kon by baie plekke vinnig uitkom. Groot bonus is die uitsig oor die Drakensberge. Ongelooflik. Vriendelike gasvrou en danksy haar kon ons Drakensberg Seunskoor se optrede sien. Ons kom weer.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Riaan vir jou positiewe terugvoering. Ek is bly dat jy die Drakensberg Seunskoor geniet het.
Ons hoop om julle weer to verwelkom.

Peak View Cottage
Renè V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Renè V

Fantastic.

Good value for your money.

Kevin V - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kevin V

Great location on a nice remote setting amongst the most amazing scenery.

The cottage has all that you would want for those wanting to lock up and explore, spending a cozy night by the fire or a braai on the large patio.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you Kevin, for your review. I am pleased that you enjoyed your stay as well as your Berg and Bush cycle race.

Peak View Cottage
Pieter R - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter R

Lekker ontspanning in 'n baie mooi deel.

Baie lekker ruim plekkie met 'n baie vriendelike en hulpvaardige gasvrou Ann. Baie kuierplekke in die omgewing. Lieflike naweek.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Pieter vir jou terugvoering. Ek hoop om julle weer eendag te sien.

Peak View Cottage
Seona J - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Seona J

Absolutely fantastic.

It is such gem. Spacious. Well equipped. Beautiful view. Just amazing. Absolutely worth every cent.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you Sheona. I am pleased that you and your husband enjoyed your short stay. Now that you know where we are come again for longer.

Peak View Cottage
Lacya G - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lacya G

Rustig en pragtig geleë. Baie vriendelik deur ontvang.

Goed toegeruste verblyf, ruim vertrekke en baie gerieflik.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Lacya, vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Ann

Peak View Cottage
Karl V - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Karl V

Pragtig in die Drakensberg

Mooi uitsig op die berge en oor die rivier en plantasies.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Karl vir jou postiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom.

Peak View Cottage
Linda A - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Linda A

Living area not clean, sanitizer bottle is very dirty! Pretty spot otherwise.

See stars.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you Linda, for your constructive criticism. I have taken note.

Peak View Cottage
Michelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle V

Nice and peaceful.

Quiet and private and close to all the attractions and homely.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you Theo for spending 3 days over Easter at Peak View Cottage. We hope to welcome you back shortly.

Peak View Cottage
Margaret C - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Margaret C

A very peaceful and relaxing stay, surrounded by a beautiful and serene environment.

The accommodation is neat and comfortable with the most serene views – the perfect place to relax and unwind. The hosts were warm and accommodating and they put every effort into enhancing your experience. We appreciated the list provided of places to visit in the area, as well as other useful information. We really enjoyed our stay very much and will definitely visit again.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you, Margaret. We enjoyed having you and Basil. I am pleased that you enjoyed the Drakensberg Boys' Choir Concert as well as your stay in spite of all the rain.

Peak View Cottage
Christa D - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Baie gemaklike akkommodasie. Besonder vriendelike gasheer en gasvrou. Lekker gekuier.

Daar word verwelkomings verversings verskaf. Die verblyf is gereel binne enkele ure. Ontvangs was hartlik en persoonlik. Ons sal dit enige tyd aanbeveel. Baie dankie vir Anthony se moeite om ons op 'n toer te neem by hulle saagmeule. Ann - julle is puik!!

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.

Peak View Cottage
Rene N - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rene N

Heerlik rustig en cozy

Die kaggelvuurtjie was heerlik, baie gemaklik geslaap. Ann is baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer besoek!

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Rene. Ons hoop om julle weer gou te verwelkom.

Peak View Cottage
Willie S - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Heerlik gebly met pragtige uitsig asook gasvryheid.

Sal Peak View aanbeveel vir enigiemand. Baie mooi uitsig vanaf woonstel. Gasvryheid en voortdurende goeie terugvoering.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Willie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jou terug te verwelkom.

Peak View Cottage
Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie S

Rustige atmosfeer met wonderlike uitsigte wat sommer die lewe in jou blaas.

Uitstekende terugvoer vanaf eienaar, Ann. Baie dankie vir jul gasvryheid. Word sterk aanbeveel vir enigiemand wat in die Champagne Valley wil oorbly - selfs vir langer tye.

Peak View Cottage se terugvoer

Dankie Willie, vir jou vriendelike terugvoering. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.

Peak View Cottage
Lezaan G - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lezaan G

Rest for your soul!

A cozy and well-equipped cottage. Ann is a very pleasant and approachable host and likes to make sure her visitors are satisfied all through the stay there. You can expect a check up message every day to make sure all is in order. The location is brilliant with an amazing view of the berg. Peak View Cottage is also pet friendly so we took our dog with us and there are plenty space on the premises to take your dog for a walk and enjoy some scenery. The Jetmaster fireplace in the cottage was a lifesaver on the cold nights! I will certainly recommend Peak View Cottage to anyone who wishes to visit the Drakensberg area.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you, Lezaan. I am so pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you again.

Peak View Cottage
Maria M - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maria M

Awesome.

Lovely stay, lovely place.

Vikrant M - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vikrant M

Excellent.

Ann is a excellent host, who has taken care of all the minute details. Power failure, fire woods for harsh winter, USB ports, good guidance maps. You name the problem and and Ann has got it covered. The views are spectacular and the proximity of the cottage is near to all the activities in the vicinity. Great place to be at. Well done Ann.

Stuart C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stuart C

Beautiful setting.

The hosts were friendly and the setting was beautiful. Nicely set out accommodation. Close to what you need and lots to do around.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Pragtige ligging.

Die gashere was vriendelike en die ligging was pragtig. Netjies verblyf. Dit is naby als wat jy nodig het en daar is baie om te doen.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you Stuart. I am pleased that you enjoyed your stay at Peak View Cottage and hope to see you again.

Peak View Cottage
Albert H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Albert H

Wat 'n ongelooflike ervaring om daar te kon bly. Die view was asemrowend. Die verblyf was tops.

Ons het só lekker gebly.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie Albert.

Peak View Cottage
Melanie M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Melanie M

Excellent services.

Ann is an amazing host.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Uitstekende dienste.

Ann is 'n uitstekende gasvrou.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you very much for your compliment. I hope to see you again.

Peak View Cottage
Odette V - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Odette V

Rustig en ontspannend.

Ons het heerlike tyd gehad, Ann was vriendelik en erg behulpsaam. Als was perfek. Die uitsig vanaf stoep was asemrowend. Sal vir seker weer teruggaan!

Vernon K - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vernon K

Koud, maar lekker.

Dit was n lekker ervaring om daar te bly die uitsig is so mooi. Dankie vir die Jetmaster, dit het die aande heerlik warm en snoesig gehou. Ann se gasvryheid is te goed. Heerlik gebly.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you for your comments, Vernon. We enjoyed having you. I hope to see you again sometime.

Peak View Cottage
F H - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
F H

A Restful getaway in beautiful, tranquil surroundings.

Ann is a lovely, wonderful host who made us feel extremely welcome and comfortable. The cottage has everything you need to have the perfect getaway and a relaxing experience. Small thoughtful touches like bottled water, fresh milk, and juices made us feel especially welcome. The cottage is centrally located making it ideal to visit places of interest in the area. Overall we had a wonderful stay and would definitely recommend this cottage to anyone looking for affordable, comfortable accommodation in the Drakensberg area.

Peak View Cottage se terugvoer

Dear Mrs F H.

Thank you very much for your comments about Peak View Cottage and we look forward to seeing you again sometime.

Peak View Cottage
Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter V

Nadat ons verblyf verstryk het by 'n ander vyfster-lodge, was ons aangenaam verras met die gehalte van verblyf wat ons by Peak View Cottage geniet het en wat goed daarmee vergelyk kan word.

Peak View Cottage bied nie net oornagfasiliteite aan vir toeriste wat onderweg is na hulle bestemmings nie maar is opsigself 'n bestemming waar tuisgegaan kan word vir 'n tyd lank. Dit word sterk aanbeveel weens die billike tarief, sy ligging en sekuriteit. Die eienaars woon self op die terrein en is 24/7 beskikbaar indien enige hulp benodig word. Die wooneenheid is ten volle toegerus met alles wat nodig is. Ons was verwelkom met gratis koffie, tee, 'n bottel melk, bottels gesuiwerde water in die yskas, 'n koffiefles ingeval ons vir daguitsappies wou gaan. 'n Volledige DStv-pakket word op die TV aangebied en die woonplek is omhein met spreiligte en elektriese bedrading om ons veiligheid te verseker. Ons sal graag weer in die toekoms gebruik wil maak van hierdie klein maar gerieflike blyplek.

Peak View Cottage se terugvoer

Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit om jul weer te sien.

Peak View Cottage
Christine E - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christine E

Lovely surprise, well serviced, couldn’t be better.

Very friendly lady, instantly likeable and her three dogs. Well-equipped, spacious cottage. It would suit us for a long holiday too. Very much in the centre of the valley. You could go up and down to the historical sites. Well priced for the opposition and amenities. Full DStv to relax by. Wish we could have stayed longer.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you for your comment, Christine. It was a pity that you could not stay longer. You were also very friendly and I am pleased that you enjoyed your stay.

Peak View Cottage
Louis V - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis V

Rustig en met 'n pragtige uitsig!

Ons het impulsief besluit om weg te breek voor werk begin. Was ons lekker verras toe ons daar aangekom het met vrugtesap en water. Met 'n pragtige uitsig oor die vallei en die berge en als wat mens nodig het om uit te rus. Ons kon in hulle plantasies gaan stap en ons was maklik na al die beste plekke verwys. Die honde was ons dogtertjie se beste maats en ons kon enige tyd gaan swem of kom en gaan. Die huis was lekker ruim was vir 'n gesin van vier en die stoep ideaal vir braai en eet.

Peak View Cottage se terugvoer

Dankie Anneke. Ek is so bly dat jy en jou familie jul verblyf by Peak View Cottage geniet het.

Peak View Cottage
Linda A - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda A

Excellent host and good value for money.

We enjoyed our stay at Peak View Cottage. Quiet, tranquil location, exactly what we were looking for. Ann is an excellent host, communicating throughout, also afterwards, with many thoughtful touches such as tea, coffee, juice, mineral water, biscuits, salt-and-pepper, firewood, matches and firelighters, hairdryer, fan and heater. We will visit again.

Peak View Cottage se terugvoer

Thank you Linda for your comment. I am pleased that you enjoyed your stay,

Peak View Cottage
Brand W - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
5/5
Brand W

Alles gaan oor die uitsig!

Ons het baie lekker gebly - die plek is ruim en gemaklik. Dit is bietjie oud en het dalk 'n renovasie nodig. Maar moeilik om te klop vir die prys.

Peak View Cottage se terugvoer

I am pleased that you enjoyed your stay.

Peak View Cottage
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53d8c2d7bb691e14e42d3a8917a2fd02380ce68013a4a4c28a2d1c6772352431d86ae3d8aae4547b0a1bb67e450289bad0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 D275 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.982202739248 29.49814081192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang