Peak View Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 53
Op LekkeSlaap 5 jaar
Opsomming van Resensie
Glenda L - Sep 2024
Algehele gradering
Very satisfied with the accommodation.
Peak View Cottage se terugvoer
Thanks for your feedback. So pleased that you and Joy enjoyed yourselves. Looking forward to hosting you again.
Anel H - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker, ons sal weer kom!
Lees meerPeak View Cottage se terugvoer
Dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop om jou gou weer te sien.
Gert C - Jun 2024
Algehele gradering
Rustig en lekker!
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie, Gert en Thea, vir jou resensie. Ons hoop om jou een dag weer te verwelkom saam met Frostie!
Albert H - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome plek.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Albert vir jou resensie. Ons hoop om jou een dag weer te verwelkom.
Vee U - Mei 2024
Algehele gradering
Beautiful.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you for the great review. We're so pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon.
Debbie V - Apr 2024
Algehele gradering
Peaceful.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you Debbie. We enjoyed having you both as well as Jordy, your doggie. We hope to see you again soon.
Elize V - Feb 2024
Algehele gradering
Skoon netjies huisie, alles wat nodig is, was daar gewees.
Peak View Cottage se terugvoer
Hello Elize. Dankie vir jou terugvoer. Ek is so bly dat jy jou verblyf geniet het.
Peter D - Sep 2023
Algehele gradering
Oornag op pad na ander bestemming.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Peter. Ek is bly dat jy jou oornag verblyf geniet het.
Willie S - Mei 2023
Algehele gradering
Pragtige uitsig in 'n stil omgewing.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Willie.
Annelie H - Mei 2023
Algehele gradering
Manjifiek!
Lees meerPeak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Annelie vir jou resensie.
Ek is bly dat jy jou kort verblyf geniet het.
Seona J - Apr 2023
Algehele gradering
Absolutely fantastic, so tranquil.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you, Seona.
I am pleased that you enjoyed your stay.
I hope to see you again.
Pleased that your husband could get around in his wheelchair, though not in the shower.
Linda P - Feb 2023
Algehele gradering
Anazing, friendly host.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you, Linda. I am pleased that you enjoyed your stay.
Rijkie T - Okt 2023
Algehele gradering
Netjies en waarde vir geld.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Rijkie vir u resensie. Ons hoop om jou een dag weer te verwelkom.
Francois V - Jul 2023
Algehele gradering
Oornag in die Drakensberge.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die resensie. Ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Willem F - Okt 2023
Algehele gradering
Very friendly hostess.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you so much Willem for your review. I am pleased that you enjoyed your weekend in the Berg . We hope to see you again.
Hendra H - Jan 2023
Algehele gradering
Rustige atmosfeer, goeie diens.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie Dankie Hendra. Ons hoop om jou weer te sien.
Sandrea A - Des 2023
Algehele gradering
Mooi berge.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie, Sandrea, vir u resensie. Ons hoop om jou eendag weer te verwelkom.
Colin H - Mrt 2022
Algehele gradering
Wat 'n lekker huisie.
Jan V - Jan 2022
Algehele gradering
Baie lekker blyplek om die omgewing te verken.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou terugvoering. Dankie vir die kommentaar oor die bank voor die TV.
Ek hoop om julle weer eendag te sien.
Fanus S - Jan 2022
Algehele gradering
Baie, baie, baie lekker om daar te bly.
Lynette D - Nov 2022
Algehele gradering
Rustige, lekker rusnaweek.
Jan N - Sep 2022
Algehele gradering
Lekker plaashuis gevoel met lekker kaggel vir die koue tye.
Benjamin V - Jan 2022
Algehele gradering
Pet-friendly, awesome view and peaceful.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you so much for your feed back.. I am so pleased that you and your doggie enjoyed the stay at Peak View Cottage.
Jan T - Okt 2021
Algehele gradering
Was really great. Ann is very friendly and helpful.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you so much Jan for your review. I am leased that you enjoyed your stay at Peak View Cottage and hoe to see you again.
Herman E - Okt 2021
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Herman, vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Riaan R - Mrt 2021
Algehele gradering
Perfekte ligging. Baie gasvry.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Riaan vir jou positiewe terugvoering. Ek is bly dat jy die Drakensberg Seunskoor geniet het.
Ons hoop om julle weer to verwelkom.
Renè V - Sep 2021
Algehele gradering
Fantastic.
Kevin V - Jun 2021
Algehele gradering
Great location on a nice remote setting amongst the most amazing scenery.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you Kevin, for your review. I am pleased that you enjoyed your stay as well as your Berg and Bush cycle race.
Pieter R - Nov 2021
Algehele gradering
Lekker ontspanning in 'n baie mooi deel.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Pieter vir jou terugvoering. Ek hoop om julle weer eendag te sien.
Seona J - Jul 2021
Algehele gradering
Absolutely fantastic.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you Sheona. I am pleased that you and your husband enjoyed your short stay. Now that you know where we are come again for longer.
Lacya G - Jan 2021
Algehele gradering
Rustig en pragtig geleë. Baie vriendelik deur ontvang.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Lacya, vir jou positiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom. Ann
Karl V - Mrt 2021
Algehele gradering
Pragtig in die Drakensberg
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Karl vir jou postiewe terugvoering. Ons hoop om julle weer te verwelkom.
Linda A - Jan 2021
Algehele gradering
Living area not clean, sanitizer bottle is very dirty! Pretty spot otherwise.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you Linda, for your constructive criticism. I have taken note.
Michelle V - Apr 2021
Algehele gradering
Nice and peaceful.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you Theo for spending 3 days over Easter at Peak View Cottage. We hope to welcome you back shortly.
Margaret C - Okt 2020
Algehele gradering
A very peaceful and relaxing stay, surrounded by a beautiful and serene environment.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you, Margaret. We enjoyed having you and Basil. I am pleased that you enjoyed the Drakensberg Boys' Choir Concert as well as your stay in spite of all the rain.
Christa D - Okt 2020
Algehele gradering
Baie gemaklike akkommodasie. Besonder vriendelike gasheer en gasvrou. Lekker gekuier.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoering. Ons hoop om julle gou weer te verwelkom.
Rene N - Okt 2020
Algehele gradering
Heerlik rustig en cozy
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Rene. Ons hoop om julle weer gou te verwelkom.
Willie S - Aug 2020
Algehele gradering
Heerlik gebly met pragtige uitsig asook gasvryheid.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Willie vir die mooi resensie. Ons sien uit om jou terug te verwelkom.
Willie S - Feb 2020
Algehele gradering
Rustige atmosfeer met wonderlike uitsigte wat sommer die lewe in jou blaas.
Peak View Cottage se terugvoer
Dankie Willie, vir jou vriendelike terugvoering. Ons hoop om jou weer in die toekoms te sien.
Lezaan G - Okt 2020
Algehele gradering
Rest for your soul!
Lees meerPeak View Cottage se terugvoer
Thank you, Lezaan. I am so pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you again.
Maria M - Des 2020
Algehele gradering
Awesome.
Vikrant M - Okt 2020
Algehele gradering
Excellent.
Stuart C - Des 2019
Algehele gradering
Beautiful setting.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Pragtige ligging.
Die gashere was vriendelike en die ligging was pragtig. Netjies verblyf. Dit is naby als wat jy nodig het en daar is baie om te doen.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you Stuart. I am pleased that you enjoyed your stay at Peak View Cottage and hope to see you again.
Albert H - Okt 2019
Algehele gradering
Wat 'n ongelooflike ervaring om daar te kon bly. Die view was asemrowend. Die verblyf was tops.
Peak View Cottage se terugvoer
Baie dankie Albert.
Melanie M - Jul 2019
Algehele gradering
Excellent services.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Uitstekende dienste.
Ann is 'n uitstekende gasvrou.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you very much for your compliment. I hope to see you again.
Odette V - Jul 2019
Algehele gradering
Rustig en ontspannend.
Vernon K - Jun 2019
Algehele gradering
Koud, maar lekker.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you for your comments, Vernon. We enjoyed having you. I hope to see you again sometime.
F H - Apr 2019
Algehele gradering
A Restful getaway in beautiful, tranquil surroundings.
Lees meerPeak View Cottage se terugvoer
Dear Mrs F H.
Thank you very much for your comments about Peak View Cottage and we look forward to seeing you again sometime.
Pieter V - Mrt 2019
Algehele gradering
Nadat ons verblyf verstryk het by 'n ander vyfster-lodge, was ons aangenaam verras met die gehalte van verblyf wat ons by Peak View Cottage geniet het en wat goed daarmee vergelyk kan word.
Lees meerPeak View Cottage se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoering. Ons sien uit om jul weer te sien.
Christine E - Feb 2019
Algehele gradering
Lovely surprise, well serviced, couldn’t be better.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you for your comment, Christine. It was a pity that you could not stay longer. You were also very friendly and I am pleased that you enjoyed your stay.
Louis V - Jan 2019
Algehele gradering
Rustig en met 'n pragtige uitsig!
Lees meerPeak View Cottage se terugvoer
Dankie Anneke. Ek is so bly dat jy en jou familie jul verblyf by Peak View Cottage geniet het.
Linda A - Sep 2019
Algehele gradering
Excellent host and good value for money.
Peak View Cottage se terugvoer
Thank you Linda for your comment. I am pleased that you enjoyed your stay,
Brand W - Jun 2019
Algehele gradering
Alles gaan oor die uitsig!
Peak View Cottage se terugvoer
I am pleased that you enjoyed your stay.
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang