Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peak View Cottage

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 53 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Glenda L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Very satisfied with the accommodation. We had a fantastic time in the Central Drakensberg. Peak View Cottage felt just like home. The host is excellent. The cottage is excellent value for money and well equipped with everything you need and more. Location is excellent. Loved staying there and would definitely return again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Thanks for your feedback. So pleased that you and Joy enjoyed yourselves. Looking forward to hosting you again.

Anel H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Baie lekker, ons sal weer kom! Ons het 'n baie lekker wegbreek by Peak View Cottage gehad. Ann en Anthony is baie vriendelik, tegemoetkomend en gasvry, en daar is baie aandag aan detail binne die lieflike kothuisie, bv. papierhanddoek, handeseep in die badkamer, genoeg komberse, handdoeke en toiletpapier, en jou hout vir die kaggvuur word elke dag opgevul. Ons hond was ook baie welkom en het lekker met die eienaars se honde gespeel en ons het lekker met haar gaan stap rondom die perseel. Peak View Cottage is baie goed geleë, binne 10 minute van vele eetplekke en doendinge.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Dankie vir jou resensie. Dit was 'n plesier om jou te huisves. Hoop om jou gou weer te sien.

Gert C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Rustig en lekker! Baie lekker gebly! Rustige atmosfeer, gerieflike verblyf en baie behulpsame vriendelike gashere! Wonderlike staproetes deur die denneplantasies na die rivier en pragtige uitsig op die berg. Ons sal beslis weer soontoe gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Baie dankie, Gert en Thea, vir jou resensie. Ons hoop om jou een dag weer te verwelkom saam met Frostie!

Albert H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Awesome plek. Baie lekker gebly, goeie ligging.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Baie dankie Albert vir jou resensie. Ons hoop om jou een dag weer te verwelkom.

Vee U
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Beautiful. Awesome host, lovely quiet space and sweet dogs to play with ours. Safe and friendly. Amazing fireplace for late nights.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Thank you for the great review. We're so pleased that you enjoyed your stay. We hope to see you again soon.

Debbie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Peaceful. The perfect host and we felt very welcome. My schnauzer was also welcomed, and I will definitely return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Thank you Debbie. We enjoyed having you both as well as Jordy, your doggie. We hope to see you again soon.

Elize V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Skoon netjies huisie, alles wat nodig is, was daar gewees. Het heerlik gebly, gasvrou was vriendelik en baie behulpsaam met plekke om te gaan besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Hello Elize. Dankie vir jou terugvoer. Ek is so bly dat jy jou verblyf geniet het.

Peter D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Oornag op pad na ander bestemming. Baie skoon, groot en gerieflik vir 2 mense. Eienaar Ann, baie gasvry en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Baie dankie vir die resensie Peter. Ek is bly dat jy jou oornag verblyf geniet het.

Willie S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2023

Pragtige uitsig in 'n stil omgewing. Heerlike verblyf. Vriendelike ontvangs deur eienaars en baie goeie kommunikasie deur Ann. Het kaggel goed benut tydens paar koue dae en veral die plankies beskikbaar by hul saagmeulens was baie welkom. Verblyf word sterk aanbeveel en koste is baie billik. Sal beslis weer aandoen. Baie dankie, Ann en Anthony.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Baie dankie vir die resensie Willie.

Annelie H
1 nag
5.0
Mei 2023

Manjifiek! Ann het van die begin af uit haar pad gegaan om ons te voorsien van moontlike roetes na Peak View toe vir maksimum besienswaardighede! Restaurante ge-highlight, maar ons het 'n braai gemaak by ons cottage en die pragtige Drakensberg geniet met sonsondergang. Ons het ook 'n scenic route gedoen tot baie naby die berg waar ons foto's kon neem. Die cottage self is gemaklik met 'n heerlike kaggel wat ons beslis benut het. Anthony en Ann, baie dankie dat ons die middag en aand by julle pragtige plekkie kon oornag. We wish you many more guests!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ann
Peak View Cottage
Baie dankie Annelie vir jou resensie. Ek is bly dat jy jou kort verblyf geniet het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Ann Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 53

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb53d8c2d7bb691e14e42d3a8917a2fd02380ce68013a4a4c28a2d1c6772352431d86ae3d8aae4547b0a1bb67e450289bad0f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 53 5 1 5 D275 Cathkin Park 3340 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.982202739248 29.49814081192

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang