Peak View Cottage
Kry 25% af op enige bespreking wat nie 'n Vrydag- of Saterdagaand insluit nie (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 16 Jan 2025 tot 28 Feb 2025.
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
-
Vanaf
R750R563 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Peak View Cottage bied verblyf op 'n bosbouplaas in familiebesit. Dit is in die hartjie van Cathkin Park in die Sentrale Drakensberge geleë.
Die kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders. Daar is 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuisie en 'n oopplan-leefarea. 2 enkelbeddens kan in die leefarea voorsien word.
Die sitarea het 'n TV met DStv en 'n sentrale Jetmaster-kaggel vir koue wintersaande. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuisie is toegerus met 'n tweeplaatstoof, 'n ketel, broodrooster, yskas, braaipan en 'n mikrogolf. Daar is ook 'n Weber-braai, veilige onderdakparkeerplek en 'n swembad.
Peak View Cottage is naby verskeie hotelle, voetslaanroetes en restaurante. Doendinge in die omtrek sluit voëlkyk, visvang, riviervlotvaarte, bergfietsry en perdry in. Peak View Cottage is sowat 4,5 km van die Champagne Sports Resort af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Ann Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Peak View Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: D275, Cathkin Park, Winterton, 3340, KwaZulu-Natal