Pear Tree Cottage
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Langdam Guest Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R2 800 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pear Tree Cottage is 'n bekoorlike selfsorgeenheid op 'n vrugteplaas, sowat 38 km vanaf Montagu. Hierdie eenheid is 'n hanetreetjie vanaf 'n dam wat water vanaf die berg ontvang en naby die ou plaashuis.
Dié eenheid bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 'n oopplan-slaaparea met 'n en suite-badkamer. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens en die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n tweeplaatgasstoof, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, yskassie, eetgerei, breekware en koffie- en teemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n etenstafel en 'n kaggel. 'n TV met DStv-kanale en gratis WiFi is ook beskikbaar.
Hierdie eenheid het 'n onderdakstoep met 'n ingeboude braai en die verblyf word deur verskeie vrugtebome omring. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
Garth Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 160
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- R318, Langdam Guest Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: R318, Langdam Guest Plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang