Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pear Tree Cottage

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caversham-weg C4, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Pear Tree Cottage is 'n bekoorlike klipkothuis in die pragtige Cavershamvallei en is die ideale basis om die Midlands Meander te verken. Dié kothuis word omring deur 'n prentjiemooi omgewing met baie spasie vir kinders om rond te hardloop, met 'n bal te speel of om fiets te ry. Die perseel grens aan 'n rivier wat slegs 'n entjie se stap vanaf die kothuis is.

Die kothuis het 2 slaapkamers, 1 met 'n koningingrootte-bed en die ander met 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort-oor-bad en badhanddoeke word voorsien. Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasoond en -stoof, yskassie en gratis tee en koffie. Daar is ook braaigeriewe buite.

Daar is nie 'n TV in die kothuis nie, maar wel WiFi.

Die kothuis is naby The Groves Wedding Venue, Piggly Wiggly en Michaelhouse-skool.

Gaste, neem asb. kennis dat die meeste restaurante in die area in die aande gedurende die week gesluit is en slegs oop vir aandete oor naweke is.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Grondpad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 29 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Reon C
Gesin met tieners
5.0
Rustig. Ongelooflik mooi plek, ons het baie lekker gekuier.
Sep 2024
Nico A
Saam met lewensmaat
5.0
Lafenis vir die siel. Ons het lekker daar gebly. Netjies, goed toegerus, en stilte. Dominique het uit haar pad gegaan vir ons.
Sep 2024
Lizet K
Gesin met klein kinders
5.0
Rustige wegbreek. Ons het lekker gebly en rustig geslaap. Alles wat ons nodig gehad het, was daar.
Aug 2024
Richard C
Saam met lewensmaat
5.0
A perfect destination to unwind, relax and experience the Midlands. We thoroughly enjoyed our stay at Pear Tree Cottage, and the host e...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024
Vicci D
Saam met vriende
5.0
Accessible and tranquil. A really tranquil spot, with plenty of restaurants nearby. A short walk takes you down to the tree-lined banks...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Dominique Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Caversham-weg C4, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pear Tree Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Vanaf
Vanaf R 1 750
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Caversham-weg C4, Lidgetton, 3270, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA415b31f2774d1f81cf24eeb3b824cec5bcc2193d74dfd957f8a784dace031f7df41436ed25995b259446f33bcf816837f5d3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 750 per nag, vir 4 mense 29 5 1 5 C4 Caversham Road Lidgetton 3270 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -29.416014820377 30.096833575394

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang