Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pear Tree Kampeer Terrein

Kampeer/karavaan

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
John H
1 nag Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig. Baie dankie, vir jou gasvryheid en uitleen van die matras. Ons het slegs een aand oorgeslaap in hierdie pragtige en netjiese dorpie. Die kampplekke (2) is super netjies met 'n heerlike groot stort, aparte toilet en wasbak met 'n spieël. Die privaat ingang is aan die agterkant met 'n opwasbak en toonbank voor. Loxton is prentjie mooi vanweë die goed versorgde huise en sypaadjies. Daar is eetplekke en bykans alle benodigdhede is beskikbaar in die plaaslike koöperasie met 'n kitsbank binne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carin B
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Lieflike dorp en mense. Heerlik gebly. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Danie M
Kort verblyf
5.0
Des 2024

Ons het Vrydag daar gearriveer en vinnig tente opgeslaan. Ons het baie lekker, die kamp het die naweek nog beter gemaak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Ongelooflike gasvryheid, skoon en netjiese kampterrein. Ons is baie goed behandel. My man het siek geword in Van Rynsdorp en toe hy by die kamp kom, is daar ekstra myl gegaan om ons gemaklik te maak. My foon was ook pap en meneer het vir ons 'n lead geleen om my foon te laai. Ek sê baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Aniza M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Gasvryheid is uitstaande. Baie lekker. Die eienaar het ons baie welkom laat voel en my baie gehelp met my siek man.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Alewyn
Pear Tree Kampeer Terrein
Baie dankie vir u ondersteuning en gradering. Dit word hoog op prys gestel. Groete.

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Privaat ablusie, genoeg spasie. Lekker staanplek met privaat ablusie. Genoeg ruimte. Lekker om oor te staan vir een of meer dae.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2024

Heerlike kamp ervaring! Ons het Loxton baie geniet en kampplek was gerieflik geleë met goeie individuele fasiliteite per staanplek.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-marie D
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jul 2024

Will be back. We arrived after 5 and were met by the owner who was very friendly and helpful. This is our 3rd stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pierre D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Mense is baie vriendelik. Het ons welkom laat voel. Ontvangs was vriendelik en hulpsaam. Lekker stil omgewing.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Dalena F
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Dit was baie netjies en skoon. Mooi plekkie. Ons het baie lekker gekamp. Dit was baie netjies en goed toegerus. Sal beslis weer daar 'n draai maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Alewyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Hoek van Beaufortstraat en Schalkwykstraat, Loxton, 6985, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2bH0e7FdfwhcGQXS0H6BbmJYnGiwfHl8TnSj4pVJdbMbvmXkR8?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R300 per nag, vir 2 mense 33 5 1 5 Corner of Beaufort Street and Schalkwyk Street Loxton 6985 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-19:00 10:00 -31.47827776969 22.352169763019

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang