Pearl Guest House
Beskrywing
Die ruim, oopplan-kamer het 'n kombuistoonbank en 'n wasbak, yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe. Die slaaparea het 'n dubbelbed en 'n enkelbed sowel as 'n bed geskik vir 'n kind onder 12 jaar in die solderarea. Daar is 'n badkamer met 'n stort en 'n privaat sitarea in die tuin.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Besprekings is noodsaaklik.
Let asb. dat daar ‘n 4,5 km lange grondpad na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie eenheid het slaapplek vir 2 gaste op 'n koninggrootte-bed en daar is 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die eenheid het ook 'n kombuisie met 'n mikrogolf, 'n yskas, eetarea en tee- en koffiemaakgeriewe, WiFi en 'n TV met DStv. Daar is 'n stoep en 'n privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Besprekings is noodsaaklik.
Let asb. dat daar ‘n 4,5 km lange grondpad na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Die gesinskamer is 'n oopplan-eenheid wat vir 5 gaste geskik is. Die kamer het 'n dubbelbed, 'n enkelbed en 2 enkelbeddens vir kinders onder 12 jaar in die solder. Die badkamer het 'n stort, toilet en 'n wasbak. Ander geriewe sluit 'n kombuisie met 'n yskas, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe, 'n sitarea, eetarea, WiFi en 'n TV met DStv in. Daar is ook 'n stoep met 'n tafel en stoele, 'n braai-area (Weber op versoek) en sy eie privaat ingang.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Besprekings is noodsaaklik.
Let asb. dat daar ‘n 4,5 km lange grondpad na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed, die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en die leefarea het 'n enkelbed en 'n enkelslaapbank. Die badkamer het 'n bad en 'n stort.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Enkelslaapbank
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Besprekings is noodsaaklik.
Let asb. dat daar ‘n 4,5 km lange grondpad na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Pearl Shack het slaapplek vir 13 gaste en beskik oor 6 slaapkamers. Die eerste 3 slaapkamers het dubbelbeddens, die vierde en vyfde slaapkamer het elkeen 2 enkelbeddens en die sesde slaapkamer het 'n koningingrootte-bed. Ander geriewe sluit 2 badkamers met 6 storte elk, 'n sitarea, 'n binne- en buitekaggel en 'n kombuisie met 'n yskas en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Slegs verblyf
Huisreëls
Ontbyt is teen 'n ekstra koste per persoon beskikbaar. Besprekings is noodsaaklik.
Let asb. dat daar ‘n 4,5 km lange grondpad na die verblyf lei en dit is vir alle voertuie geskik.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 30 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Erf 16, Kleinfontein Plaas, 368 JR, Rayton-distrik, 1001, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang