Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Haven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 37 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Doné S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Die verblyf by Pearl Haven was heerlik. Vanaf die navraag omtrent moontlike verblyf tot waar ons die totsiens gesê het, het alles seepglad verloop. Die huis was goed toegerus met alles en selfs meer as wat ons verwag het of nodig gehad het. Alles was skoon, heerlik ingerig, met meer as genoeg spasie vir 'n groep van 10 mense. Die kas met soveel glasopsies was regtig welkom en iets besonders. Ons kon nie vir enigiets meer vra nie. Die huis se see-uitsig en afstand het dit perfek gemaak. Ek kan die verblyf sonder enige twyfel aanbeveel en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie Doné, jy is baie gaaf en ons sien uit om jou terug te verwelkom!

Vaughn G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Cozy, comfortable & completely relaxing. Pearl Haven is a cozy yet spacious property with great amenities. We were part of a group of family and friends that could socialize but still have our space if needed. The view is awesome and the sound of the waves breaking is great. I can highly recommend Pearl Haven for anyone wanting to get away for a couple of days and enjoy time with friends or family. The host is great and stayed in contact before and after our stay. Thank you so much for a great getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Thank you so much, Vaughn Gravett. We're looking forward to hosting you again in the future!

Heliza D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Onvergeetlike kuier! Weereens heerlik gebly in Pearl Haven. Huis is goed ingerig, baie netjies, skoon en gerieflik en die uitsig oor die see is 'n bonus! Dankie vir baie vriendelike en goeie diens. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Bly dat julle heerlik gekuier het, kom gerus weer!

Zelda W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlike kuier huis. Miskien net meer uitbrei oor hoe die badkamers uiteengesit is vir ander kamers wat moet deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Dankie vir die terugvoering. Ek dink dat dit wel goed verduidelik word, dis die inligting soos dit huidiglik daar uitsien: This fully furnished double-storey home can accommodate 10 guests and comprises 5 bedrooms and 3 bathrooms. The main and second bedrooms each contain a queen-size bed, and feature an en-suite bathroom fitted with a shower, a toilet and a washbasin. The third and fourth bedrooms each have a queen-size bed, and the fifth bedroom is equipped with 2 single beds. The third and fourth bedrooms have a shared bathroom fitted with a shower, a toilet and a washbasin. The fifth bedroom shares the bathroom facilities with the main bedroom.

Abe V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ruim, gerieflik, alles wat nodig was en meer vir 'n vakansie. Ons was 'n familiegroep van 9 mense. Daar was genoeg plek vir almal in die ruim en gemaklike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ruimte, uitsig, gerief, luuks! Heerlike kuier huis met baie ruimte! Uitsig en kuierstoep heerlik in enige weersomstandighede. Kamers netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie! Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Zak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Waar familie lekker kan saam bly en kuier. Die woning het genoeg spasie vir al die familie, genoeg sitplek vir almal en 'n braai-area waar almal lekker saam kan kuier. Kamers is groot en gemaklik met eie badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie, ons hoop julle kom weer kuier!

Dune M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlike wegbreek, kos vir die siel. Ligging is baie goed, mooiste see uitsig vanaf die stoep en kamers. Fasiliteite is skoon en netjies, huis goed toegerus. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie, hoop julle kom weer kuier!

Hennie G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2023

Prentjiemooi uitsig. Die huis is 'n juweel vir kuier en samesyn. Ons was 7 grootmense wat heerlik kon kuier in die groot leefareas met gerieflike kamers wat almal en suite-badkamers het. 'n Kombuis met al die nodige fasiliteite om dit 'n huis weg van die huis te maak. Selfs 'n batteryrugsteunstelsel vir wanneer daar "load shedding" is. Daar kan wel net beter indikasie wees van wanneer die load shedding wel plassvind en wanneer die huis vanaf die batteryrugsteunstelsel gebruikmaak. Die gasstoof was ook 'n bietjie van 'n probleem.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie vir u terugvoering! Gaste het die probleem onder ons aandag gebring en ons het intussen die stoof vervang.

Amanda C
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Fantastiese plek en alles wat jy nodig het. Alles was perfek, skoon en baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 37

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R5 800
R5 800 R5 220
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 800
R5 800 R5 220
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3bfccb9b0544370df1b81e8c60c18dea66e3ed9f8cfc9aded82cd72e6159d085eab8f981f547dbd1bbf6c5158118e2efc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 800 nouVanaf R5 220 per nag (plek vir 10) 37 5 1 5 147 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.36622 18.16553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang