Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Haven

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Theresa P
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Fantasmagories. Dit was baie awesome en baie veilig en die diens was puik. Vir die eienaar en die persoon wat ons ontvang het, het ons regtig tuis laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Hannetjie V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Pearl Haven het ons eerste keer in Yzerfontein heerlik gemaak. Ons het heerlik gebly. Dis skoon en baie veilig. Rustig, ons het heerlik uitgerus.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Bly dat julle die verblyf geniet het, kom gerus weer!

Doné S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Waarde vir geld. Die verblyf by Pearl Haven was heerlik. Vanaf die navraag omtrent moontlike verblyf tot waar ons die totsiens gesê het, het alles seepglad verloop. Die huis was goed toegerus met alles en selfs meer as wat ons verwag het of nodig gehad het. Alles was skoon, heerlik ingerig, met meer as genoeg spasie vir 'n groep van 10 mense. Die kas met soveel glasopsies was regtig welkom en iets besonders. Ons kon nie vir enigiets meer vra nie. Die huis se see-uitsig en afstand het dit perfek gemaak. Ek kan die verblyf sonder enige twyfel aanbeveel en sal beslis weer daarvan gebruik maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie Doné, jy is baie gaaf en ons sien uit om jou terug te verwelkom!

Vaughn G
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

Cozy, comfortable & completely relaxing. Pearl Haven is a cozy yet spacious property with great amenities. We were part of a group of family and friends that could socialize but still have our space if needed. The view is awesome and the sound of the waves breaking is great. I can highly recommend Pearl Haven for anyone wanting to get away for a couple of days and enjoy time with friends or family. The host is great and stayed in contact before and after our stay. Thank you so much for a great getaway.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Thank you so much, Vaughn Gravett. We're looking forward to hosting you again in the future!

Heliza D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Onvergeetlike kuier! Weereens heerlik gebly in Pearl Haven. Huis is goed ingerig, baie netjies, skoon en gerieflik en die uitsig oor die see is 'n bonus! Dankie vir baie vriendelike en goeie diens. Sien julle gou weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Bly dat julle heerlik gekuier het, kom gerus weer!

Zelda W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Heerlike kuier huis. Miskien net meer uitbrei oor hoe die badkamers uiteengesit is vir ander kamers wat moet deel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Dankie vir die terugvoering. Ek dink dat dit wel goed verduidelik word, dis die inligting soos dit huidiglik daar uitsien: This fully furnished double-storey home can accommodate 10 guests and comprises 5 bedrooms and 3 bathrooms. The main and second bedrooms each contain a queen-size bed, and feature an en-suite bathroom fitted with a shower, a toilet and a washbasin. The third and fourth bedrooms each have a queen-size bed, and the fifth bedroom is equipped with 2 single beds. The third and fourth bedrooms have a shared bathroom fitted with a shower, a toilet and a washbasin. The fifth bedroom shares the bathroom facilities with the main bedroom.

Abe V
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Ruim, gerieflik, alles wat nodig was en meer vir 'n vakansie. Ons was 'n familiegroep van 9 mense. Daar was genoeg plek vir almal in die ruim en gemaklike huis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Ruimte, uitsig, gerief, luuks! Heerlike kuier huis met baie ruimte! Uitsig en kuierstoep heerlik in enige weersomstandighede. Kamers netjies met alles wat nodig is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie! Ons sien uit om julle terug te verwelkom.

Zak V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

Waar familie lekker kan saam bly en kuier. Die woning het genoeg spasie vir al die familie, genoeg sitplek vir almal en 'n braai-area waar almal lekker saam kan kuier. Kamers is groot en gemaklik met eie badkamers.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie, ons hoop julle kom weer kuier!

Dune M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Heerlike wegbreek, kos vir die siel. Ligging is baie goed, mooiste see uitsig vanaf die stoep en kamers. Fasiliteite is skoon en netjies, huis goed toegerus. Ons het heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Merlyn
Pearl Haven
Baie dankie, hoop julle kom weer kuier!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Merlyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 39

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R5 500
R5 500 R3 850
per nag (plek vir 10)
Vanaf R5 500
R5 500 R3 850
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 10 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dasseneiland-rylaan 147, Yzerfontein, 7351 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1d3bfccb9b0544370df1b81e8c60c18dea66e3ed9f8cfc9aded82cd72e6159d085eab8f981f547dbd1bbf6c5158118e2efc4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R5 500 nouVanaf R3 850 per nag (plek vir 10) 39 5 1 5 147 Dassen Island Drive Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -33.36622 18.16553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang