Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearl Valley Golf Estate Hotel Suite 504

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoek-weg (R301), Pearl Valley Golf Estate, Paarl, 7620, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pearl Valley Golf Estate Hotel Suite 504 is in 'n gholflandgoed in die Paarl geleë en bied wêreldklasgeriewe, luukse geriewe en die ideale basis om die omliggende Wynlande waarvoor die area so bekend is, te verken.

Dié suite beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 4 gaste. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Die tweede slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens en het ook 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n etenstafel met stoele, 'n sitkamer wat met 'n gemaklike rusbank gemeubileer is en 'n TV met DStv. Die kombuis is toegerus met 'n yskassie, stoof en oond, en 'n mikrogolfoond. Gaste kan op die onderdakstoep ontspan en die asemrowende uitsig oor die gholfbaan geniet. Die suite het kragopwekker-rugsteunkrag in geval van beurtkrag, veilige parkeerplek en komplimentêre WiFi.

Die landgoed beskik ook oor 'n wêreldklas-agtienputjie-gholfbaan met 'n klubhuis, 'n restaurant, 'n koffiewinkel, 'n kroeg, 'n dag-spa en 'n swembad.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kroeg
  • Spa-behandelinge
  • Swembad
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Lugversorging
  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Colleen Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 76

Op LekkeSlaap 13 jaar

Ligging

  • Wemmershoek-weg (R301), Pearl Valley Golf Estate, Paarl, 7620, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Boland Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R3 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wemmershoek-weg (R301), Pearl Valley Golf Estate, Paarl, 7620, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3cd8f85712cc32c05587ff00370f2518e5a8a8ac546a300152fb355d8aef2667cb7780e27f43e7f14058dc683ccc3d4d5ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 200 per nag (plek vir 4) Wemmershoek Road (R301) Pearl Valley Golf Estate 7620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.82305178219 18.98747983894

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang