Pearly Bay
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhout 3A, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 250R2 025 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Pearly Bay is 'n bekoorlike selfsorghuis wat in die kusdorpie Pearly Beach Resort geleë is. Die vakansiehuis is stapafstand van die strand en die oordwinkel af.
Dié huis het slaapplek vir 4 volwassenes en 1 kind, en bestaan uit 2 slaapkamers en 1 badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer is toegerus met 2 enkelbeddens. Daar is 'n enkelslaapbank vir 'n kind in die leefarea. Die oopplan-kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n oond met 'n stoof en 'n ketel.
Die aangrensende leefarea het ook 'n TV vir mediavermaak en maak oop op 'n patio met 'n braai-area vir gaste om te gebruik. Parkeerplek is beskikbaar voor die huis vir 1 motor. Die eiendom is ook ongeveer 21 kilometer vanaf Gansbaai geleë.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 120
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Melkhout 3A, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearly Bay het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhout 3A, Pearly Beach Oord, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang