Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Beach Cottage

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 19 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Quarnit G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2021

Awesome. Enjoyed the cottage, tastefully decorated for the experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ryno W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2021

Baie netjies. Sal weer teruggaan. Skoon, veilig en alles wat jy nodig het is in huisie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Margarita B
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2020

Ek het gevoel soos daardie eerste vakansie wat jy as kind beleef het propvol opgewondenheid! Kyk né, gewoonlik is hierdie chick die ene wat die cozy hout-cabin verkies weg van enige human sapien spesie met hulle gym attitude maar na my naweek het ek besef dat ek juis op hierdie tydstip van my lewe hierdie luxury nodig gehad het omdat ek seker 20 jaar gelede op vakansie was en ek is juis so lief om uit te slaap en lekker te slaap, om vir ure in daai lekker bad vol skuim te kon lê met 'n glasie gin en 'n favourite chocolate omdat ek kan en niks my jaag nie, want die rat race maak 'n mens crazy, om op 'n ongelooflike "lekker slaap bed" neer te val en net so te bly lê asof jy môre oggend met 'n babbelaas gaan opstaan, om te braai en die bure te hoor lag en my oor te nooi, want vandag se mense lag nie meer om nie en gee nie 'n hel om nie, om die hele naweek om te loop in elke moontlike rigting in wat ek kon om die mooiste memories bymekaar te maak in my hart en 'n sakkie vol terug te bring, en om boudjies te skud, om al my verlore good and bad gedagtes vir ure met God te kon deel in stilte op die mooiste strand en my eie fantasy te kon beleef tussen sand, rots, vissermanne, anties met hul honde wat nuuskierig begin klets "giggle giggle giggle", en om tussen die huisies van die mooi area deur te loop, kaalvoet, vol sand en yskoud terwyl 'n groep stink vissermanne my waai en roep en oornooi vir 'n koue bier terwyl hulle daai stink blerrie aas in sakkies pak langs 'n warm vuurtjie en ons klomp snaakse tone in plakkies en fishermen's jerseys vir hulle trip en te weet ek gaan hulle nooit weer sien nie! Oh en ek kan nie vergeet van Saterdagmiddag terwyl my vriende steeds slaap van my adventure nie! Ek het my backpack gepak en tekkies en pad gevat, geloop, af, links en so om daar na Pizza Shack waar ek myself stick vir slap-chips en 'n verdwaalde chicken strip of 6 toe 'n vinnige cute laaitie verbyloop, my chicken strip gaps en sê dis lekker en begin chat asof ons mekaar jare ken. Well this weekend. I lived my own movie en loer steeds na al my pics!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deidre N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2020

Relaxing, convenient and homey. Really 2 minutes from the Beach! We had an awesome weekend! We were so relaxed when we left. We will book it again, soon!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Maryka H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2020

Baie dankie Janice dat ons in julle lieflike huis kon bly. Die huisie is netjies, skoon en goed toegerus. Dit het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die feit dat die strand ongeveer 2 min se stap is vanaf die huisie is beslis 'n pluspunt. Die gedreun van die see wat 'n mens duidelik kan hoor het ons ekstra lekker laat ontspan. Ons sal beslis die lieflike plek aanbeveel as jy net wil ontspan. Ons gaan weer en weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sias H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2019

Baie netjies en gerieflik. Huis is goed ingerig en skoon. Ideaal vir familie wegbreek. Die oord is goed geleë en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2019

Lekker uitgespan by die see. Pearly Beach Cottage baie nietjies en naby aan die see en goed toegerus. Sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Claude G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2019

Wow! Dit was die regte en perfekte plek om te wees. Ek sal Pearly Beach aanbeveel, want dit is lekker en die mense daar is baie vriendelik. Julle sien my volgende jaar weer. Ek en my gesin kan nie wag vir die kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Zelda J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Feb 2019

Veilig, naby die see en rustig. Paar tree tot op die baie mooi strand. Veilig en baie goed ingerig. Alles wat jy nodig het is daar. Volle DStv 'n groot bonus. Sal definitief dit weer doen. My kinders van 6 en 8 het dit baie geniet, veral met die ander aktiwiteite (20 min se ry) soos Uilenkraakmond se putt-putt en The Black Oystercatcher se swembad terwyl ons ete geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsabe V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2019

Heerlike wegbreekhuisie, toegerus met alswat jy aan kan dink! Ons het baie lekker gekuier en ontspan! Die huisie is regtig wonderlik ingerig, en stapafstand van die see af! Janice is baie tegemoetkomend en vriendelik. Sal beslis weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 37, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MTNjNzkwLTMzM2YtNDhkNy05ZDllLWE5M2E5MTE0ZThkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 37 Melkhout Laan Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668758516938 19.516806900501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang