Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Beach Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 37, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pearly Beach Cottage is 'n pragtige selfsorgkothuis, weggesteek agter die melkhoutduine van Pearly Beach. Die kothuis is ideaal vir 'n klein gesinswegbreek en is net 'n paar minute se stap van die asemrowende ongerepte strand van Pearly Beach af.

Die kothuis het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers en 'n oopplan-kombuis, -eetarea en -leefarea. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-stort. Die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die tweede volledige badkamer het 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n buitestort om af te spoel na 'n dag op die strand. Die kothuis is smaakvol gemeubileer met al die nodige geriewe om gaste se verblyf so gemaklik en onvergeetlik as moontlik te maak.

Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg en sluit 'n stoof en oond, 'n yskas-vrieskas en 'n mikrogolf in. Die eetarea het 'n etenstafel en stoele met sitplek vir 6. Die gemaklike sitkamer het 'n platskerm-TV met DStv. Gratis WiFi-internettoegang is beskikbaar. Die leefarea maak oop na 'n buitebraai-area, met ingeboude braaigeriewe, en 'n onderdak-eettafel en stoele.

Die Overberg-streek is een van die snelgroeiende streke in die Wes-Kaap, binne maklike ryafstand van Kaapstad geleë. Die Overberg is 'n streek vol wingerde, woude, fynbos, graanlande, strande en ruwe kuslyn.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 19 resensies vir Pearly Beach Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.6/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Cheryl Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 19

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Melkhoutlaan 37, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Beach Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 250
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutlaan 37, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGU2MTNjNzkwLTMzM2YtNDhkNy05ZDllLWE5M2E5MTE0ZThkYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 250 per nag (plek vir 4) 19 5 1 5 37 Melkhout Laan Pearly Beach Resort 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668758516938 19.516806900501

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang