Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Beach House

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 689

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 3 resensies vir Pearly Beach House
Netheid
4.3/5
Diens
3.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.3/5
Waarde vir geld
4.3/5
Kobus G - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kobus G

'n Moet-weer-doen!

Heerlike gekuier! Uitstekende ligging, uitstekend toegerus, heerlike kamers. Baie dankie.

Heleen L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Heleen L

Lieflike huis en goed geleë en ons het lekker gekuier.

Ons het baie lekker gebly. Ons het net frustrasies met die gasheeragente gehad. Hulle diens was swak. Ek moes self sorg vir kos en ek kon amper geen inligting oor die huis by hulle kry nie. Hulle was ook onbeskikbaar en onbetroubaar die dag toe ons vir twee ure buite in die straat moes wag. En toe, na dit alles, moes ons nog 'n 40 minute reis terugry na Gansbaai om self die sleutel te gaan haal! Niemand het ons ingelig oor die gebruik van die alarm nie, wat bekommernis veroorsaak het toe ons weg is. Dit het meer as 'n dag geneem om 'n wagwoord vir WiFi van hulle te kry.

Wessel O - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Wessel O

Stunning house.

Stunning house and good value for money. Need some big serving spoons. We noticed a leak in the bottom TV room. Not sure if the owner is aware. Very nice house for a couple of friends.

Vanaf
Vanaf R3 072
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 072
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Van Breda-straat 49, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28775941da5643309154245eb0fc60c3ac6437a4d621da822d9285cdaeb12d339e35ab798010e1756efc771eb7e6c2e1ba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 072 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 49 Charlie Van Breda Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666307 19.498051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang