Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Beach House

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
3.7
Veiligheid
4.3
Kobus G
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

'n Moet-weer-doen! Heerlike gekuier! Uitstekende ligging, uitstekend toegerus, heerlike kamers. Baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Heleen L
Kort verblyf
4.6
Mrt 2024

Lieflike huis en goed geleë en ons het lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Ons het net frustrasies met die gasheeragente gehad. Hulle diens was swak. Ek moes self sorg vir kos en ek kon amper geen inligting oor die huis by hulle kry nie. Hulle was ook onbeskikbaar en onbetroubaar die dag toe ons vir twee ure buite in die straat moes wag. En toe, na dit alles, moes ons nog 'n 40 minute reis terugry na Gansbaai om self die sleutel te gaan haal! Niemand het ons ingelig oor die gebruik van die alarm nie, wat bekommernis veroorsaak het toe ons weg is. Dit het meer as 'n dag geneem om 'n wagwoord vir WiFi van hulle te kry.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Host Geverifieer

Eiendomme 100+

Resensies 690

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R3 072
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 072
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Charlie Van Breda-straat 49, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe28775941da5643309154245eb0fc60c3ac6437a4d621da822d9285cdaeb12d339e35ab798010e1756efc771eb7e6c2e1ba1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 072 per nag (plek vir 8) 3 5 1 5 49 Charlie Van Breda Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.666307 19.498051

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang