Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Cottage

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.8
Toelie C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Lekker plek. Lekker mense. Lekker plek met alles wat jy nodig het in die kombuis. Lekker naby aan die winkel ook.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alicia J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Onvergeetlik lekker. Wat 'n aangename ervaring. Die eenheid was skoon, netjies en baie goed toegerus. Toegang was vooraf gereël by die oord. Ek sal beslis weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Besonders lekker. Die plekkie was perfek. Die plekkie is oor genoeg vir 4 mense om lekker te kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louise D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jun 2024

Rustig, cosy. Dit was heerlik, baie ontspanne.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Aug 2024

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ely F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2024

Fabulous great. Everything was so great. Amazingly peaceful. Everything we needed was there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
1.4
Jun 2024

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
3.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Christie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Rustig en net ontspannend. Baie lekker gebly. Die huisie is netjies en perfek vir 'n verblyf by die see. Dit is 'n lekker loopafstand na die strand en die winkel. Ek sal beslis weer daar bly. Geen enkele klagtes nie. Die eienaar is baie vriendelik en het alles verduidelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Noeline S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtig en netjies. Ideaal vir 4 persone. Dink net nie daai trapleer is baie veilig nie. Maar andersins 'n awesome plekkie. Geen WiFi beskikbaar nie, maar dalk 'n goeie ding weg van tegnologie. Sal definitief weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa S
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Oupa, ouma en kleinkinders. Gaan slaap met geluid van branders wat breek en word wakker met voëltjies wat sing. Koffie op die stoep en groot kaggel in die aand in die huis. Heerlik gesellig. Loft met 2 enkelbeddens dalk nie goeie idee met die kleingoed nie, ook nie vir ouma en oupa bedoel nie. Gelukkig is daar 2 ruim kamers onder met dubbelbed elk. Alles wat jy nodig het om heerlik te ontspan en loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 17, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzNDUyNDBhLWJiYTMtNDVjMi04YWYxLWM4OTk0MzFiYjY2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 17 Melkhout Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.66780772789 19.515569061041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang