Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Milkwood Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Gerrie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 86

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 62 resensies vir Milkwood Cottage
Netheid
4.4/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.4/5
Toelie C - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toelie C

Lekker plek. Lekker mense.

Lekker plek met alles wat jy nodig het in die kombuis. Lekker naby aan die winkel ook.

Alicia J - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alicia J

Onvergeetlik lekker.

Wat 'n aangename ervaring. Die eenheid was skoon, netjies en baie goed toegerus. Toegang was vooraf gereël by die oord. Ek sal beslis weer hier bly.

René K - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
René K

Besonders lekker.

Die plekkie was perfek. Die plekkie is oor genoeg vir 4 mense om lekker te kuier.

Louise D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise D

Rustig, cosy.

Dit was heerlik, baie ontspanne.

Anonieme gas - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Ely F - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Ely F

Fabulous great.

Everything was so great. Amazingly peaceful. Everything we needed was there.

Anonieme gas - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Anonieme gas
Christie C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christie C

Rustig en net ontspannend.

Baie lekker gebly. Die huisie is netjies en perfek vir 'n verblyf by die see. Dit is 'n lekker loopafstand na die strand en die winkel. Ek sal beslis weer daar bly. Geen enkele klagtes nie. Die eienaar is baie vriendelik en het alles verduidelik.

Noeline S - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noeline S

Pragtig en netjies.

Ideaal vir 4 persone. Dink net nie daai trapleer is baie veilig nie. Maar andersins 'n awesome plekkie. Geen WiFi beskikbaar nie, maar dalk 'n goeie ding weg van tegnologie. Sal definitief weer daar bly.

Christa S - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa S

Oupa, ouma en kleinkinders.

Gaan slaap met geluid van branders wat breek en word wakker met voëltjies wat sing. Koffie op die stoep en groot kaggel in die aand in die huis. Heerlik gesellig. Loft met 2 enkelbeddens dalk nie goeie idee met die kleingoed nie, ook nie vir ouma en oupa bedoel nie. Gelukkig is daar 2 ruim kamers onder met dubbelbed elk. Alles wat jy nodig het om heerlik te ontspan en loopafstand van die see.

Jerry C - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerry C

Het die rustigheid baie geniet by die see.

Alles was net lekker. Het die weg tydjie baie geniet daar by die see en weg van die besige lewe.

Rheino V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rheino V

Rustig, veilig, gerieflik, skoon en lekker!

Baie lekker huisie, in 'n veilige vakansie-oord. Die huisie is ook lekker naby aan die kafee geleë en het binne- en buitebraaigeriewe. Die eienaar (Gerrie) is baie behulpsaam en het alles mooi verduidelik. Sal 100% aanbeveel!

Vikkie G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vikkie G

Everything you need and more.

This is the 2nd time we stayed at Milkwood Cottage and again we thoroughly enjoyed it. The house is equipped with everything you would need and more. The resort itself is very safe. The house is very conveniently situated across from the resort shop that also stocks almost anything. So we would definitely recommend Milkwood cottage to anyone as a must to book at! The only feedback that I do have is perhaps an upgrade to the TV so that one can bring with your own laptop to stream Netflix (with your own wifi as the cottage does not have wifi) or anything other than the current open view on a little box TV for the days that the weather is gloomy or to keep little ones busy.

Jo-ann K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jo-ann K

Most comfortable stay in Pearly Beach.

The kitchen/braai equipment was up to standard and made everything more pleasant. A truly relaxing home away from home. The kids loved being close to the park too.

Hannelie W - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannelie W

Very well located with lots of amazing, friendly people.

The house was ideally situated close to the beach, entrance and shop. The house was fully stocked with everything you can possibly need. We had an amazing time and will definitely be back.

Charles G - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles G

Good value for money.

Most basics provided.

Nadia D - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nadia D

Lekker gesellige huisie.

Huisie is baie oulik. Lekker binne en buite braai. Naby die see, parkie en winkel. Die trappie na die enkelbeddens bo is baie styl. Klein kinders sal nie daar kan op en af sonder ouers nie. 8 jaar + behoort fine te wees. Geen WiFi en swak sein kan dalk 'n probleem wees vir party mense. Dit pla nie vir my nie, maar om die kinders in die aand besig te hou sou dit nice wees. Daar is 'n ou TV met baie min kanale.

John M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Lekker gesellig, snoesig en veilig.

Waarde vir geld.

Marilet D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marilet D

Lekker gebly.

Lekker gebly. Naby see en winkel.

Pietie S - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pietie S

Heerlik gekuier, skoon en netjies.

Ons het koud gekry die eerste aand aangesien daar net een duvet op elke bed was sonder enige ekstra komberse in die eenheid. Die eienaar was so gaaf om iemand te reël om ekstra komberse vir ons te bring, waarvoor ons baie dankbaar was.

Charles G - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

Value for money.

Wish the stay was longer.

Marinus B - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marinus B

Is 'n baie smart huis om in te bly.

Die foto's van milkwood is bietjie misleidend. Daar is twee kamers in die onderkant van die huis, elk met 'n dubbelbed. Was vriendelik verras so jy sal gemaklik 2 couples daar kan inpas en twee kinders wat in die loft bo kan slaap in die enkelbedjies. Het baie lekker gebly in Milkwood.

Jp F - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jp F

Ons het baie lekker gekuier en die woning is fantasties ingerig.

Al probleem is dit is te naby aan kafee en my kinders het my bankrot gemaak.

Arno V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Arno V

Fantasties, baie gerieflik skoon en netjies.

Sal weer 'n bespreking maak.

Jacky R - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacky R

It was the best equipped accommodation I've ever been in. You just need your clothes, food and towels. You felt very safe and secure in the resort. The beach is just around the corner.

We will definitely rent this accommodation again.

Liezel V - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Altyd lekker by Milkwood Cottage.

Weereens baie lekker gebly by Milkwood Cottage. Kinders geniet dit vreeslik dat die parkie (en kafee) so naby is. Ons kom definitief weer terug.

Wayne H - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wayne H

Uitstekend, als was perfek.

Sal enige tyd weer die plekkie book en maklik aanbeveel aan ander persone.

Chanelle A - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chanelle A

Lekker gerus en groot vuur gemaak.

Die huisie is prakties en het alles wat mens nodig het.

Fanie V - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie V

Sentraal geleë en redelik veilig.

Pearly Beach is 'n mooi dorp en goed geleë om die area te verken. Milkwood Cottage is goed vir een of twee aande, maar 'n bietjie beknop vir langtermynverblyf.

Dniel N - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Dniel N

Lekker gerus.

Lekker gerus en plek was oukei. Moes maar bietjie skoonmaak vooraf, maar verder oukei.

David C - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David C

Great family resort.

If you want to go somewhere nice and quiet then this is the place for you. There is no one playing loud music and making a nuisance of themselves, every one is very friendly and you have a real sense of belonging as every one greets you. This is one of the cleanest resorts I have seen in my life. I walked through the resort and I didn't see one piece of rubbish lying around. It is also very safe, it reminds me of when I was a kid and the streets where much safer, as the children are able to ride their bikes in the streets and walk around unsupervised without you having to worry that anything will happen to them. This is definitely a place I will visit again.

Tamlin G - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tamlin G

The stay was perfect yet very relaxing.

I've never been to Pearly Beach but this was not what I expected. The beach was walking distance which was great and the stay was wonderful I'd definitely go back again.

Ursula M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ursula M

Was a great place to stay.

Great place to stay, friendly people.

Rene K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rene K

Net wat ons nodig gehad het.

Die huis is goed toegerus. Belangrik om EERS al die belangrike instruksies te lees wanneer jy die huis binnegaan. Die een dubbelbed was uiters ongemaklik om op te slaap.

Marius B - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marius B

Perfect for what we needed, well stocked, everything you need for a weekend away.

Can't complain, had a very enjoyable stay.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Ideaal vir alles wat ons benodig, goeie voorraad, alles wat jy benodig vir 'n naweek weg.

Kan nie kla nie, was baie aangenaam.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Suria T - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Suria T

Beste huis in Pearly Beach.

Wonderlike huisie, snoesige beddegoed, ideaal vir 'n gesinsvakansie. Huis het alles wat jy benodig. Sal beslis terug gaan!

John M - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John M

Waarde vir geld asook vir goeie gemoed.

Egte waarde vir geld. Plek plaas goeie indruk op die woord "vakansie". Skoon, netjies en rustige omgewing. Uitstekende gasheer. Hy't ons reeds Donderdag voor die naweek verwelkom. Sal beslis weer daarheen gaan.

Lizelle S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Heerlik en rustig met alles wat ons benodig het!

Ons het heerlik gebly en lekker gerus. Die huisie was toegerus met alles wat ons benodig het. Eienaar was vriendelik en het kontak behou en ons was vooraf ingelig oor alles wat nodig was.

Natashia B - Feb 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Natashia B

Baie lekker.

Dis 'n baie oulike huis. En het alles wat jy nodig het.

Esta B - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esta B

Gerieflik en sentraal geleë.

Die tydjie by Milkwood Cottage was gemaklik, rustig en vreedsaam. Dit is sentraal geleë tussen speelpark, winkel en see. Ons het dit baie geniet en die voëltjies vir ure dopgehou wat nes gemaak het in bome voor die huis.

Anonieme gas - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Liezel V - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel V

Heerlik ontspan!

Ons bly altyd lekker by Milkwood. Netjies & skoon. Naby alles. Ons het net gesukkel om die DStv te koppel, maar was nie 'n te groot probleem nie, dit het gelei tot meer gesinstyd saam.

Shandre T - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shandre T

Dit was ongelooflik baie lekker rustig.

Ons het dit baie geniet dit sal beslis 'n jaarlikse instelling wees.

Leona V - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V

Luilekker naweek in 'n lieflike en gemaklike huis.

Ons het lekker gebly in die vriendelike dorpie.

Rudi H - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H

Bekostigbaar, netjiese huis en gemaklik geleë naby alle benodighede.

Ons het op 'n vorige geleentheid ook gebruik gemaak van hierdie vakansiehuis en was weer nie teleurgesteld nie. Alles was perfek en ons naweek was volmaak. Baie dankie vir die puik verblyf en goeie diens.

Liezel V - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liezel V

Alles wat nodig is.

Huis is goed toegerus en perfekte ligging veral vir kleuters. Naby parkie, see en winkel. Sal definitief weer gaan.

Marco P - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marco P

Rustig!

Was baie rustig en veilig.

Naomi G - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Naomi G

Gemaklik en bekostigbaar.

Die huis is lekker ingerig en goed geleë. Die enigste iets wat aandag nodig het is die matrasse op die beddens. Dit was regtig ongemaklik. Ek reis met my bejaarde ouers en moes hulle soggens uit die bed uit ophelp.

Reginald O - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Reginald O

Beslis nie waarde vir geld nie.

Ons het al verskeie huise op Pearly Beach gehuur teen 'n goedkoper tarief met dieselfde en meer geriewe. Die skakelaar vir die hooflig in leefarea was buitewerking, kon geensins die TV aan kry nie, ondanks die eienaar se instruksies. Ons kan aanbeveel dat hy liewers 'n instruksieboek in stand hou om leke soos ons stapgewys te help. Wat die matrasse betref, dis nie voldoende nie, dit veroorsaak rugpyn.

Francois B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois B

Baie lekker.

Baie gerieflik ingerigte huisie met alles wat nodig is vir ’n lekker wegbreek van die stad se geraas en verkeer. Baie rustige atmosfeer in die oord en net ’n paar treë van die strand af. Ons tweede keer by Pearly Beach en sal definitief weer daar gaan kuier.

Rudi H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rudi H

Baie gerieflike plekkie, ons kon nie vra vir enige iets meer nie!

Ons het as gesin bietjie weg gebreek vir 'n naweek, ons het besluit om Pearly Beach te besoek en die nodige reëlings getref. Alles het fantasties uit gewerk en die diens van Gerrie en lekkeslaap.co.za was puik! Die kostes vir die verblyf was sak-pas en die winkel wat stapafstand is het alles en nog meer om die verblyf gerieflik te maak. Ons het die naweek geniet en lekker ontspan!

Paul B - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Paul B

Well equipped house in good spot.

Enjoyed our stay, house has everything you need, is close to the shops and beach access pathway. Loft required some agility to get to but the kids enjoyed it.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Goed toegeruste huis, goeie ligging.

Het ons verblyf geniet. Huis het als wat mens benodig. Dit is naby die winkels en strandpaadjie. Die dakkamer was bietjie moeilik om by uit te kom, maar die kinders het dit terdeë geniet.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Esther S - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Esther S

Fantasties.

Sien sterre.

Nicky J - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nicky J

Everything you expect on holiday.

Really good value for money. The resort is safe for children to roam and a short walk onto a stunning beach. The unit was very clean and well equipped with more than enough of everything for four of us. The way the linen cupboard was neatly packed, you could see great care was taken and pride in cleanliness. The only thing I can fault, is the double beds in the rooms are not convenient for older children who do not share a bed.

Jacque H - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacque H

Baie gemaklik gewees vir 'n gesin met al die nodighede om vakansie te hou.

Kommunikasie was baie goed gewees, was vooraf ingelig waar om sleutel op te tel asook af te lewer. Sekuriteit is definitief 'n plus, voertuigpermitte word uitgereik met aankoms om in en uit gaan om besoekers te identifiseer. Kinders kan met gemak deur die oord beweeg. Strand is 'n 5 min loop weg.

Stephan G - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Stephan G

Baie lekker.

Goed geleë, goed toegerus, baie netjies. Net die matrasse wat baie pap is en nie vir my rug bedoel is nie.

Belinda B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda B

Ons het heerlik ontspan in 'n veilige omgewing.

Ons is heerlik verras met die plekkie wat so gunstig in die park geleë is. Sal vir seker weer gaan!

Kobus T - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus T

Baie lekker gerus.

Van die ligte geblaas. So kon nie in boonste kamer die kinders laat slaap nie en definitief die een kamer onder se matras kort 'n upgrade. Verder baie lekker gebly.

Henno P - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henno P

Fantasties, alles wat jy nodig het in 1.

Ons het baie lekker gebly. Alles wat jy nodig het is daar en die diens wat ek vanaf Lekke Slaap en Gerrie Gerber gekry het was ongelooflik spoedig en fantasties. Sal definitief weer gaan.

Charmaine M - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmaine M

Alles wat mens nodig het vir 'n vakansie by die see.

2 slaapkamers met dubbelbeddens, sowel as 'n Mezzanine met ekstra slaapplek. Goed toegerus. Heerlike binne en buite braai. Volledig toegerus. Lekker naby aan die Pearly Beach vakansie oord winkel, sowel as naby aan die see. Kan definitief aanbeveel.

Nell-mari K - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nell-mari K

Goed geleë in Pearly Beach-oord.

Baie oulike huisie en ons het lekker gebly. Enige ding wat bietjie gepla het was dat die stort lek. En dat die TV en radio nie werk nie.

Karyn J - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karyn J

Great location, great house!

Can't wait for next year!

Vanaf
Vanaf R795
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R795
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutstraat 17, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGMzNDUyNDBhLWJiYTMtNDVjMi04YWYxLWM4OTk0MzFiYjY2ZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R795 per nag (plek vir 4) 62 5 1 5 17 Melkhout Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.66780772789 19.515569061041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang