Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Cove

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Marius S
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2023

Lekker, soos altyd! Netjies, skoon en heerlik rustig. The host is vriendelik, behulpsaam en maklik bereikbaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Cove
Hi Marius Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons sien vir julle gou weer! Groete, Johan en Carla

Neethling D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Goeie waarde vir geld. Die akkommodasie is goed toegerus. Die feit dat ons nie deur beurtkrag geaffekteer is nie was 'n welkome toevoeging wat ons nie verwag het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Cove
Baie dankie vir julle mooi woorde. Ons sien julle gou weer.

Vaughan V
Lang verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2023

Baie lekker rustige, ruim en skoon huisie. Baie lekker rustige, ruim en skoon huisie. Veilige area, WiFi, backup krag vir loadshedding. Alles wat nodig is vir vakansie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Cove
Hi Vaughan, dit was so lekker om julle hier by ons te kon akkommodeer. Julle positiewe woorde maak ons harte super bly. Ons sien julle gou weer. Vriendelike groete, Johan en Carla.

Karla G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2022

Perfekte wegbreek vir 'n rustige naweek. Pragtige plekkie, baie skoon en netjies. 'n Lekker braai-area buite met alle nodige geriewe is daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Cove
Hi Karla. Baie dankie vir hierdie pragtige resensie. Gaste soos julle is enige tyd weer welkom. Groete, Johan en Carla.

Elsje L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2022

Was baie skoon en netjies. Carla van Pearly Cove was vriendelik en baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cecile F
Lang verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2022

Lekker uitrus-vakansie. Die huis is ruim en modern, maar is ook lekker blyhuis met lekker oop leefarea en kombuis. Ons het lekker gebraai op die stoep en het elke dag die see gehoor. Omgewing is stil en veilig. Ons is uitgerus daar weg.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Cove
Hoop dit gaan goed. Baie dankie vir jou wonderlike resensie op Pearly Cove. Ons is so bly dat julle heerlik by ons ontspan het. Ons hoop om julle gou weer te kan akkommodeer!

Graeme R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Comfortable and nicely situated. Well equipped and furnished.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lolitha P
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Ons is 110% tevrede met die plekkie. Uitstekende diens. Carla, die eienaar, was ongelooflik vriendelik en het altyd hulp verleen. Die plekkie het oor alles beskik wat benodig was. Pearly Cove is 'n netjiese plekkie wat oor alles beskik het. Dit is veilig en baie rustig. Die kaggel is beslis 'n bonus, veral in die uiters koue dae. Die buite-braai area is perfek vir wanneer jy wil ontspan. Jy kan dus die see hoor terwyl jy binne of buite die plekkie is. Die pragtige sonsondergang is ook 'n belewenis terwyl jy TV kyk/ontspan of selfs kos maak in die kombuis. Carla, die eienaar, is baie vriendelik en baie behulpsaam. Ek sal mense aanraai om nie twee keer te dink nie. Puik plek, met puik diens! Hou so aan Carla.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Cove
Lolita! Thank you so much for your kind words and for taking the time to write this lovely review. Guests like yourself giving positive feedback like this is extremely rewarding and drive us to continue with our hard work. Thank you! We look forward to accommodating you again soon. Kind regards Johan and Carla

Junaide L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Lieflike kuier Baie dankie aan Johan en Carla. Die kuier was hemels. Baie dankie vir julle vriendelikheid. Ek kon enige tyd vir Carla 'n boodskap stuur dan reageer sy. Die plek was netjies en skoon. Sy het ons alle aktiwiteite en eetplekke aangestuur, wat baie gaaf was. Was 'n heerlike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Cove
Dear Junaide. Thank you so much for your kind words and lovely review! Seeing stars:) We hope to accommodate you again soon in the near future! Loads of social distancing approved hugs. Johan and Carla x

Cliff J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2020

Fantasties. Pearly Cove eienaars Johan en Carla dankie julle was lieflik .Julle woning baie netjies .Die omgewing veilig, waarde vir jou geld. Sal enige tyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Cove
Ai man, daar maak jy nou net ons jaar! Baie dankie vir jou tyd om vir ons so n wonderlike resensie te los. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike groete Johan en Carla

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 72, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1196de1a2b9c82552f162a9bbfbf617b3a9689a035d43aaf6bd6893e027d95112f1734e661ad8ba1c97d9ad75aa4f84f89d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 890 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 72 Arcadia Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664855564677 19.500756457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang