Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Cove

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 72, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 100 R1 890 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Geleë tussen die skilderagtige dorpies Gansbaai en Struisbaai bied Pearly Coves 'n idilliese kusvakansie in die kusdorpie Pearly Beach.

Hierdie lieflike kothuis het 2 slaapkamers en 1 badkamer met 'n stort. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kothuis het ook 'n oopplan-leefarea wat bestaan uit 'n gerieflike sitkamer en 'n volledig toegeruste kombuis vir selfsorg. Linne en handdoeke word voorsien, maar maak asseblief seker dat u u eie strandhanddoeke saambring.

Keer terug na die kothuis om met 'n goeie boek voor die kaggel te ontspan terwyl jy na die see in die agtergrond luister. Benut die wonderlike weer in die somermaande deur 'n braai op die patio te geniet terwyl jy 'n wonderlike goue sonsondergang ervaar.

Gaste kan hul dae spandeer om hierdie bekoorlike dorpie te verken deur die talle strande en restaurante in die omliggende area te besoek. Hermanus is ook net 'n entjie se ry weg en is 'n ideale plek om 'n bietjie walvis te kyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Arcadiastraat 72, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Cove het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 100
R2 100 R1 890
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Arcadiastraat 72, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd1196de1a2b9c82552f162a9bbfbf617b3a9689a035d43aaf6bd6893e027d95112f1734e661ad8ba1c97d9ad75aa4f84f89d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 100 nouVanaf R1 890 per nag, vir 4 mense 30 5 1 5 72 Arcadia Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.664855564677 19.500756457672

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang