Pearly Dunes
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 120
Op LekkeSlaap 9 jaar
Opsomming van Resensie
Antonio R - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig, veilig en vriendelike mense in die oord. Uitstekende diens.
Pearly Dunes se terugvoer
Baie dankie Antonio. Sommer baie lekker woorde daai. Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer. Groete Carla
Marius R - Apr 2023
Algehele gradering
Rustig en sorgloos.
Pearly Dunes se terugvoer
Marius! Hierdie resensie maak ons harte breed glimlag! Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is so bly dat julle die tydjie in Pearly Beach saam met ons geniet het!
Gideon V - Mrt 2024
Algehele gradering
Lekker veilige plekke by die see.
Pearly Dunes se terugvoer
Baie dankie vir jou mooi woorde en spog resensie, Gideon Van Tonder. Kom tog nou volgende keer sommer vir die naweek sodat julle darem die see, restaurante en area ook kan geniet! Ons sien uit om julle weer in toekoms te kan akkommodeer.
Janette J - Feb 2024
Algehele gradering
Baie lekker.
Pearly Dunes se terugvoer
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer!
Inge G - Apr 2022
Algehele gradering
Ons het heerlik gekuier en uitgerus.
Gerhard S - Nov 2021
Algehele gradering
Baie lekker
Pearly Dunes se terugvoer
Liewe Anel.
Baie dankie vir jou wonderlike resensie by ons in Pearly Dunes!
Ons sien uit om julle nogmaals te kan akkommodeer!
Vriendelike groete
Johan en Carla
Henry C - Apr 2021
Algehele gradering
Baie lekker.
Pearly Dunes se terugvoer
Weereens 'n top resensie vanaf n top gas. Ons sien uit op julle as permanente inwoners te kan he. Groot groete en ons sien julle hopenlik gou gou weer.
Herbert N - Mrt 2021
Algehele gradering
Lekker en netjiese verblyf, ekstra lekker wegbreek.
Pearly Dunes se terugvoer
Dear Herbert, thank you so much for your positive feedback as it is well appreciated. We hope to see you back here in Pearly sooner than later as you are a top guest and left our home spotless. Kind regards, Johan and Carla Du Toit.
Huibrie V - Des 2021
Algehele gradering
Baie goed toegeruste vakansiehuis in vakansiedorpie.
Pearly Dunes se terugvoer
Hi Huibrie.
Baie dankie dat julle die tydjie geneem het om vir ons n resensie te los op Pearly Dunes. Ons sien uit om jull weer te kan akkommodeer!
Vriendelike groete,
Johan en Carla x
Chriszelle S - Okt 2020
Algehele gradering
Pearly Beach is 'n lieflike klein dorpie. Dis baie stil en rustig daar en lekker om te rus.
Gary W - Jan 2020
Algehele gradering
Ons vakansie was heerlik en Pearly Dunes was uitstekend om in the bly en te kuier.
Pearly Dunes se terugvoer
Hi Gary,
Thank you so much for taking the time to write us a review as it is well appreciated. We look forward to accommodating you again in the near future, maybe even score five stars all around this time as we strive to make our guests feel right at home with the best accommodation and service all round. You are definitely super guests and we wish you a prosperous 2020.
Loads of love
Johan and Carla Du Toit
Ronel D - Apr 2019
Algehele gradering
Gesinsverblyf gerieflik.
Jeanette R - Nov 2018
Algehele gradering
Baie goeie waarde vir geld.
Pearly Dunes se terugvoer
Beste Jeanette,
Baie dankie vir jou gawe woorde! Ons sien uit daarna om julle weer te sien. Gaste soos julle is mos enige tyd welkom vir 'n heerlik kuier en ontspan by ons in die pragtige Pearly Beach.
Vriendelike groete,
Johan en Carla Du Toit
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Melkhout 49, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang