Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Dunes

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Antonio R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig, veilig en vriendelike mense in die oord. Uitstekende diens. Het veilig gevoel. Loopafstand van strand en winkel. Die inwoners en besoekers was almal vriendelik. Baie rustige en stil omgewing. Huis was skoon en netjies met aankoms. Dadelik tuis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Dunes
Baie dankie Antonio. Sommer baie lekker woorde daai. Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer. Groete Carla

Marius R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2023

Rustig en sorgloos. Rustige sorglose verblyf binne in die PearLy Beach Resort. Pragtige huisie met alles wat nodig is en veilig. Almal stap rustig rond, kinders ry op hul fietse en rolskaatse met 'n ewige rustigheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Dunes
Marius! Hierdie resensie maak ons harte breed glimlag! Baie dankie vir jou mooi woorde. Ons is so bly dat julle die tydjie in Pearly Beach saam met ons geniet het!

Gideon V
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Lekker veilige plekke by die see. Ja, ons het lekker gebly. Was net een aand daar vir 'n troue. Het nie kos gemaak of regtig alles gebruik nie. Net geslaap en gestort. Was heel lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Pearly Dunes
Baie dankie vir jou mooi woorde en spog resensie, Gideon Van Tonder. Kom tog nou volgende keer sommer vir die naweek sodat julle darem die see, restaurante en area ook kan geniet! Ons sien uit om julle weer in toekoms te kan akkommodeer.

Janette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2024

Baie lekker. Dit was 'n lekker verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Die gasvrou is wonderlik en het ons op hoogte gehou van alles.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Dunes
Baie dankie vir julle wonderlike terugvoer! Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer!

Inge G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Apr 2022

Ons het heerlik gekuier en uitgerus. Ons het dit onder die aandag van die agent gebring dat die waterpype nie 100% gewerk het nie en die yskas het baie geraas. Verder het ons heerlik gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gerhard S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Baie lekker Heerlike, rustige kuier in 'n veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Dunes
Liewe Anel. Baie dankie vir jou wonderlike resensie by ons in Pearly Dunes! Ons sien uit om julle nogmaals te kan akkommodeer! Vriendelike groete Johan en Carla

Henry C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2021

Baie lekker. Netjies skoon. Die dorp is fantasties. Ek gaan eendag daar aftree. Kan amper nie wag nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Dunes
Weereens 'n top resensie vanaf n top gas. Ons sien uit op julle as permanente inwoners te kan he. Groot groete en ons sien julle hopenlik gou gou weer.

Herbert N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2021

Lekker en netjiese verblyf, ekstra lekker wegbreek. Vriendelike en veilige, lekker vakansie-ervaring. Wens ons kon langer bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Dunes
Dear Herbert, thank you so much for your positive feedback as it is well appreciated. We hope to see you back here in Pearly sooner than later as you are a top guest and left our home spotless. Kind regards, Johan and Carla Du Toit.

Huibrie V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2021

Baie goed toegeruste vakansiehuis in vakansiedorpie. Ons het 'n heerlike tyd gehad by Pearly Dunes. Kombuis is baie goed toegerus met alles wat jy dalk mag nodig hê. Gerieflik geleë loopafstand van die strand en winkel. Regte vakansie-atmosfeer en Carla doen haar bes om dit nog lekkerder te maak.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Pearly Dunes
Hi Huibrie. Baie dankie dat julle die tydjie geneem het om vir ons n resensie te los op Pearly Dunes. Ons sien uit om jull weer te kan akkommodeer! Vriendelike groete, Johan en Carla x

Chriszelle S
Kort verblyf
5.0
Okt 2020

Pearly Beach is 'n lieflike klein dorpie. Dis baie stil en rustig daar en lekker om te rus. Ek het my kuier by Pearly Dunes baie geniet. Die huis is baie netjies en skoon jy hoef niks ekstra saam te neem behalwe jou klere en kos nie. Die huis is ook loop afstand vanaf die see. Dis baie stil daar en jy kan lekker uitrus. Ek sal dit beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf R2 250
R2 250 R2 025
per nag, vir 5 mense
Vanaf R2 250
R2 250 R2 025
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout 49, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAafe5f4baab95c7f8a5b05ad61366927739a1273eaac5dec7e5c7106b5eef4bb36ab71fd6c2765613bf79459f592669388033?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 250 nouVanaf R2 025 per nag, vir 5 mense 13 5 1 5 49 Melkhout Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668710552217 19.517126435018

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang