Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Gates

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Pearly Gates
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5
Jeanine D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jeanine D

Rustige naweek in puik verblyf.

Die huisie is goed toegerus, skoon en smaakvol ingerig. Die oord is rustig en veilig. Sal Pearly Gate Inkvis 2 definitief aanbeveel.

Dave D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dave D

The accommodation was really great, very neat and clean and at a very affordable rate. There was nothing that was needed or required as the accommodation had everything we needed.

Due to the weather, we did not venture out, but that was not a problem as it was intended to be a totally relaxing weekend. Would want to go back again during the warmer seasons, with an extended stay The store was close by when we needed a few supplies. I will gladly recommend Pearly Gates as a perfect quiet getaway when you need to escape the City rat race. Definitely a 5-star rating.

Pearly Gates se terugvoer

Dear Dave. Your positive words and attitude will warm any hart! Thank you.

Pearly Gates
Andre F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre F

Rustig.

Hey, jammer dat ek nou eers terug is, maar als is die moeite werd om hier te rus. Ek sien julle feb maand weer en baie baie dankie.

Pearly Gates se terugvoer

Hi Andre

Eerder laat as nooit

Baie dankie vir jou spog resensie. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms.

Groete
Johan en Carla

Pearly Gates
Carol V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carol V

A lovely beach stay.

A lovely little place which is really close to the beach. We loved the whole resort and the communal atmosphere.

Pearly Gates se terugvoer

Dear Carol, thank you so much for taking the time to review Pearly Gates! We hope to see you again soon!

Pearly Gates
David W - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David W

The best place to renew your soul from te busy city day to day lifestyle.

The house is well equipped, warm and cosy. Everyone's very friendly in the resort, it's very quiet and tranquil.

Andrea J - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andrea J

Rustig en goed vir die siel.

Ons het heerlik gebly en lekker ontspan. Huis is goed ingerig en het 'n uitstekende ligging!

Pearly Gates se terugvoer

Dear Andrea, it was lovely catching a quick moment at Groeneweide to meet you and your lovely family. We look forward to accommodating you again soon.

Pearly Gates
Carin K - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Carin K

Die kuier was baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel aan ander gaste.

Die huisie is baie netjies met alles wat 'n mens nodig het. Ek het beslis die binnebraai geniet met die vreeslike reën wat ons gehad het.

Rayno P - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rayno P

Wonderful weekend

Loved the house, loved the friendliness of the hosts, very neat and beautiful home with everything you need for a comfortable stay.

Pearly Gates se terugvoer

Dear Rayno. Thank you so much for your stunning review. We hope to accommodate you again soon in the near future. I'll send you the picture as soon as I can. Kind regards Johan & Carla

Pearly Gates
Walter G - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Walter G

Baie, baie lekker.

Baie netjies en skoon. Ek het gevra vir iets spesiaal en die gasheer het sonder om twee keer te dink dit vir my gedoen. Baie vriendelik.

Lizelle S - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizelle S

Baie oulike, toegeruste verblyf.

Als was perfek. Baie netjies en skoon en baie goed toegerus. Ons sal vir seker weer hier kom kuier.

Pearly Gates se terugvoer

Lizelle, Jy maak ons jaar met jou mooie terugvoer. Wens ons kon vir julle net so baie sterre terug gee, want julle was wonderlik gaste en is enige tyd welkom om weer by ons te kom ontspan. Groot groete Johan en Carla.

Pearly Gates
Toelie C - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Toelie C

Baie, baie lekker.

Baie netjiese plekkie wat toegerus is met alles wat jy sal nodig hê vir 'n heerlike kuier. Goed toegeruste winkel naby.

Pearly Gates se terugvoer

Baie dankie vir julle tyd en sterre. Ons hoop om julle gou weer te sien in enige van ons sewe vakansie huise op die dorp. Groete, Johan en Carla Du Toit.

Pearly Gates
Brennon H - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brennon H

Perfect accommodation.

See stars.

Pearly Gates se terugvoer

Thank you so much for taking the time to give us the stars! We hope to see you again soon.
Johan and Carla

Pearly Gates
Henry C - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Baie lekker.

Soos die naam se, Pearly Gates. As jy deur die hek gaan, is jy in die hemel.

Pearly Gates se terugvoer

Ai man Henry! Die is seker die lekkerste resensie wat ons nog ooit ontvang het! ulle is top gaste. Baie dankie vir julle ondersteuning en lekker kuier by ons!

Pearly Gates
Michelle C - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle C

We had a wonderful, relaxing stay.

See stars.

Frik S - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frik S

Uitstekend en waarde vir geld. Met die beste gasheer en gasvrou ooit. Dankie Johan en Carla!

Ons het tuisgemaak in die klein maar pragtige huisie. Ons Explora kon nie opvang a.g.v. verkeerde oog op skottel. Carla reël vervanging en binne ure is ons op lug. Ons is deurgaans op hoogte gehou van restuarante, kuierplekke en self wanneer load shedding gaan inskop. Geen drama met verskille op inventaris, miskien moet mens maar net die regte naam by die item plaas. Om nog beter te kan wees, stel ek voor, maak die stortkop se gaatjies oop en heg een van die aluminium stutte van die stortdeur weer met pop rivet - lyk of hy los is. Dankie ook vir oom Hennie se hulp van oorkant die pad. Ek ken hom al van 1978.

Talita R - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talita R

Lieflike plekkie wat reg by see is. Diens was ook puik!

Die oord is lieflik veral as jy klein kinders het. Huis is netjies en mooi skoon. Diens was puik, dankie!

Pearly Gates se terugvoer

Hi Talita! Baie dankie vir jou spog resensie. Ons hoop om julle gou weer te kan akkommodeer!
Vriendelike groete,
Johan en Carla.

Pearly Gates
Jan A - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan A

Mooi skoon omgewing, lekka by die see, vriendelike mense.

Kan dit aanbeveel. Sal weer gaan kuier.

Pearly Gates se terugvoer

Hi Jan, baie dankie vir die mooi resensie. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer. Vriendelike groete, Carla.

Pearly Gates
Abram V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Abram V

One of the best places I have stayed in.

Wonderful experience.

Izanne D - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Izanne D

Heerlik.

Skoon en netjies. In lieflike stil area.

Jacques D - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Heerlike bestemming vir 'n ontspannende wegbreek.

Baie netjiese en skoon huisie toegerus met alles wat mens kan benodig. Die huisie is baie naby aan die see en geleë in 'n veilige omheinde gebied wat saans gesluit word. Sal dit voorstel aan almal wat opsoek is na 'n heerlike wegbreek by die see.

Darren M - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Darren M

Amazing!

Great place, great people.

Garreth E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Garreth E

Pearly Gates was an unexpected surprise.

The owner was extremely accommodating. We unfortunately could only arrive after the booking in times and it was no problem. Arrangements were made and we are truly grateful. The place itself was above any expectation we had. It was clean, cosy, peaceful, had everything we needed. Will definitely recommend anyone to stay there.

Pearly Gates se terugvoer

Dear Gareth,

Thank you for taking the time to write us this review. Your sincerity and honesty regarding our accommodation make our hearts melt! We love going out of our way for our guests, and with feedback like this...it just makes us want to do even more to make sure all is good and happy.

We look forward to seeing you again soon!

Kind regards,
Johan and Carla Du Toit

Pearly Gates
Tiffany J - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tiffany J

'n Klein stukkie hemel!

Baie oulike plekkie en verskriklike vriendelike en behulpsame eienaars!

Sonica J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica J

Fantasties!

Ons het elke oomblik geniet. Baie gerus, mossels & vis geëet, branders gery en heerlike wyn gedrink.

Pearly Gates se terugvoer

Hi Sonica, Ai man, maar julle is net so 'n fantastiese gesinnetjie. Julle bespreking vir volgende jaar is vas, en ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer. Groete, Johan en Carla

Pearly Gates
Louise V - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Perfect!

Our host, Carla, was helpful, very friendly and the house had everything we needed for the stay. The beds were comfortable and everything was very clean. Nice, quiet neighbourhood.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Perfek!

Ons gasvrou, Carla, was behulpsaam, baie vriendelik en die huis het alles gehad wat ons nodig gehad het. Die beddens was gemaklik en alles was baie skoon. Lekker rustige woonbuurt.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pearly Gates se terugvoer

Thank you so much for your kind words. When sleeping over in a fully equipped home for only one night, it might not feel like you are getting bang for your buck as you are not getting to use everything offered. Our rates are fair (cheap even) when compared to other homes and what they offer. We hope to see you again soon, maybe for the whole weekend next time?
Kind regards,
Johan and Carla

Pearly Gates
Marlene B - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marlene B

Net die plekkie wat jy nodig het om jou batterye weer te laai!

Carla (eienaar) het ons baie vriendelik verwelkom en tot eetplekke en doen-dinge in Pearly Beach uitgewys! Hierdie huisie is baie netjies toegerus met alles wat mens nodig mag kry vir 'n naweek wegbreek of self 'n vakansie (wasmasjien & tuimeldroër). Die binne-braai is 'n plus-punt in die winter - heerlike warm vuurtjie nadat jy gebraai het. Die huis is in die oord, maar al die ander huisies is baie netjies, goeie versorgde tuine en vriendelike mense orals. Ons beveel plekkie aan en gaan beslis weer 'n draai kom maak in die nabye toekoms.

Johnny H - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johnny H

Really a great place to just rest and recharge. Everyone is friendly and it is just a awesome little getaway gem.

See stars.

Pearly Gates se terugvoer

Hi Johnny,

Thank you so much for taking the time to write this great review. We hope that the rest of your honeymoon was super special, and we hope to see you guys again soon in the near future.

Kindest regards,
Johan and Carla Du Toit

Pearly Gates
Petrus V - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus V

Fantasties.

Baie vriendelik en behulpsaam. Baie mooi plek, skoon en netjies.

Stephan G - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Stephan G

Briljant, alles wat ons wou hê, netjies en gerieflik.

Sien sterre.

Pearly Gates se terugvoer

Liewe Stephan, Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer. Na so 'n wonderlike resensie sien ons letterlik net sterre. Ons hoop om julle gou weer te sien in Pearly Beach by enige van ons vakansie huise.
Vriendelike groete,
Johan en Carla Du Toit

Pearly Gates
Philip D - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

'n Juweel van 'n plek.

Pearly Gates was 'n aangename verrassing, perfekte blyplek en 'n heerlike ervaring.

Pearly Gates se terugvoer

Sjoe Philip, baie dankie vir jou wonderlike woorde. Gaste soos julle moet sommer gou weer vir ons in Pearly Beach kom kuier. Vriendelike groete, Johan en Carla Du Toit.

Pearly Gates
Sonica J - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonica J

Fantasties!

Pearly Gates is by verre die gerieflikste huisie wat ons nog in die oord gehuur het. Alles wat perfek en netjies. Ons is gasvry deur Carla ontvang. Dankie vir 'n heerlike naweek!

Elmine V - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmine V

Pragtige, netjiese huisie met alles wat mens nodig het en so naby die see!

Dit was 'n onvergeetlike verblyf! Alles was mooi skoon en netjies en so vriendelik ontvang deur Carla. Dit was heerlik om net oor die duin te stap en daar is die see! Sal dit beslis kan aanbeveel.

Pearly Gates se terugvoer

Hi Elmine

Thank you so much for choosing us to accommodate you during your break in Pearly Beach. It was truly nice meeting you and we hope to see you again in the near future. Thank you so much for taking the time to write us this wonderful review as we just love it when our guests feel good vibes from start to finish.
Loads of love Johan and Carla

Pearly Gates
Henry C - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henry C

Great experience.

Great house and everything was there. Nice towns close by and safety was very good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Heerlike ervaring.

Fantastiese huis met alles wat jy benodig. Pragtige dorpies naby, en die veiligheid was goed.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Anika A - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anika A

Ek sal dit vir enigiemand aanbeveel, vriendelike ontvangs en rustigheid.

Dit is beslis 'n plekkie om na weg te breek, rustig en naby die see. Ons sien beslis uit na ons volgende vakansie daar, ons was met soveel vriendelikheid ontvang jy voel sommer dadelik op jou gemak. Die huisie het alles wat jy nodig het en baie netjies.

Pearly Gates se terugvoer

Hi Anika,

Thank you so much for taking the time to write us this review. We look forward to having the privilege to accommodate you again in the near future.

Kind regards,
Johan and Carla

Pearly Gates
Leona V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leona V

Lieflike, skoon en netjiese wegbreekhuis binne loopafstand van see.

Mooi en veilige see-vakansie-oord. Huis is ook skoon en netjies en gasvrou Carla is baie vriendelik en laat mens vinnig welkom voel.

Matthew A - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Matthew A

Close to beach. Safe. Good accommodation.

Neat guesthouse, well equipped, good security, friendly land lady and very helpful. Will definitely come back.

Pearly Gates se terugvoer

Dear Matthew. Thank you so much for your review as this really helps future guests trust our accommodation and what we offer our guests. We hope to see you again soon.

Pearly Gates
Talitha M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Talitha M

Heerlike wegbreekplekkie.

Pearly Gates is netjies, met alles wat jy nodig het vir 'n rustige kuier by Pearly Beach. Ontvangs was vriendelik en daar was genoeg speelplek vir ons dogter om rondom die huis te kon hardloop, maar steeds veilig te wees. Ons sal weer hier bly!

Pearly Gates se terugvoer

Hi Talitha. Baie dankie vir jou great terugvoer op Pearly Gates. Ons sien beslis uit om julle weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete, Johan en Carla Du Toit.

Pearly Gates
Patricia F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Patricia F

Good place for a quiet getaway.

Good place to take the family.

Marius J - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marius J

Waarde vir geld en naby strand.

Fantastiese naweek gehad met baie vriendelike gasheer wat uit haar pad gegaan het om die naweek vir ons spesiaal te maak. Ons sal verseker weer hierdie bestemming gebruik in die toekoms.

Pearly Gates se terugvoer

Hi Marius

Baie dankie vir die awesome terugvoer. Dit help ons gaste om regtig waar uit te sien na n wonderlike wegbrekie. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer.
Vriendelike groete
Johan en Carla Du Toit

Pearly Gates
Johan H - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan H

Verblyf was puik. Het lekker gebly en gekuier.

Dit was 'n lekker rustige area met 'n baie rustige atmosfeer.

Pearly Gates se terugvoer

Beste Johan,

Baie dankie vir die positiewe terugvoer! Dit was lekker om julle hier by ons te kon akkommodeer. Hoop ons sien vir julle gou weer.

Vriendelike groete,
Johan en Carla

Pearly Gates
Aiden A - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aiden A

Stil en rustig met genoeg om enige persoon besig te hou sou jy so verkies.

Ons het die verblyf baie geniet. Die binne-braai was 'n wenner. Carla was baie vriendelik en verwelkomend.

Betsie M - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Betsie M

Soos my eie huis gevoel.

Fantastiese naweek gehad sal enige tyd weer daar bespreek.

Pearly Gates se terugvoer

Beste Betsie,

Baie dankie vir jou wonderlike terugvoer, dit word opreg waardeer. Ons sien uit daarna om jou en jou gesin gou weer te akkommodeer.

Vriendelike groete,
Johan en Carla Du Toit

Pearly Gates
Ross M - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ross M

Mooi en gemaklik, vir 'n rustige naweek.

Baie mooi, naby die strand.

Victor V - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Victor V

Great safe accommodation with everything you need.

Great place to unwind as it is very safe, quiet and very close to the beach.

Naomi H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Naomi H

Uitstekende diens. Sal definitief weer wil terugkom.

Uitstekend plek. Goed uitgedink en uitgelê. Well done.

Francois P - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Francois P

Plesier!

Baie dankie Carla. Jou hulp en diens was uitstekend. Die huisie se ligging was perfek, dit was skoon, netjies en baie goed toegerus. Ons het heerlik gebly. Net te kort.

Glynnis F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glynnis F

Dit was fantasmagories.

Ek was by Pearly Gates vanaf 28 tot 30 Oktober 2016. Dit was absoluut fantasties. Net wat ek en my eggenoot gesoek, verwag en gekry het. Pragtige stil oord, pragtige lang wit strand en die huisie was netjies en so goed en volledig ingerig en toegerus. Eienaars bo verwagting vriendelik en baie vinnig vir enige terugvoer. Ek beveel Pearly Gates enige tyd aan en sal self ook weer wil teruggaan!

Mezuidah A - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mezuidah A

Will definitely go again to this clean relaxing surroundings.

We had an unexpectedly lovely relaxing time! The place was clean and pleasant. The host Carla was warm, friendly and very helpful! We love the the resort. It was quiet clean and the beach WOW! What a lovely clean beach for miles and miles. Will definitely return.

Pearly Gates se terugvoer

Good day Zaidah,

Thank you very much for taking the time to post your review. We are thrilled that you enjoyed Pearly Gates together with its beautiful beaches and surroundings.

We would love to have you and your family over again at any time.

Kindest regards,
Johan & Carla Du Toit

Pearly Gates
Rodeen V - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rodeen V

Ons het dit baie geniet en sal die plek vir enige iemand aanbeveel.

So bly ons kon ons hond saamvat.

Verona T - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Verona T

Drie nagte oor 'n langnaweek.

Pragtige, knus en netjiese plekkie. Goed toegerus en ideaal geleë stapafstand van die oord-winkel en strand. Baie lekker gebly! Al negatief is dat die aanwysings verwarrend is en ons verdwaal het. Gelukkig kon Carla (ons gasvrou) ons kom haal! Baie dankie vir heerlike verblyf!

Cheryl V - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl V

Was baie netjies en heerlike verblyf wat toelaat dat jou honde kinders kan saam kuier.

Ek sal definitief weer van die akkommodasie gebruik maak. Dis baie veilig en dis lekker om daar rond te stap. Dis gerieflik naby die see en winkel wat alles bied.

Herman D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Herman D

Uitmuntend!

Heerlik gebly. Naby die see en die gashere het ons verblyf hoog op die prys gestel.

Richard G - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Richard G

Good value for money!

Very relaxing, quiet, peaceful, clean and private. Kitchen is well equipped for self catering. Carla is extremely friendly and accommodating. Will recommend Pearly Gates for couples and small families.

Johan N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Johan N

Bietjie duur.

Vir die grootte van die huisie is dit bietjie duur, maar verder baie lekker.

Pearly Gates se terugvoer

Hi Johan

Baie dankie vir jou terugvoer.

Ons is van die min huisies wat linne, DSTV en badhanddoeke aanbied. Ingesluit is ook onder dak parkering ʼn wasmasjien, tuimeldroër buite stoor, tesame met buite en binne braai. Die fotos soos geadverteer wys die werklike grootte van ons spog huisie in die wonderlike Pearly Beach Strand oord wat maar net so ʼn 100m stap afstand vanaf die hoof strand en winkel is.
Kan ons voorstel dat julle dalk in die vervolg buite seisoen by ons weer kuier? Die pryse word per seisoen aangepas en sal miskien beter by julle vakansie begroting aansluit.

Baie dankie vir die spog sterre as dit kom by diens, netheid, ligging en sekuriteit!

Ons sien uit om julle weer in die toekoms te akkommodeer.

Vriendelike groete
Johan

Pearly Gates
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZWFiYjdkLTdhYjMtNDM3Zi05Mzc4LWQ3YWM2MzNiZDE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense 54 5 1 5 I2 Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668676895105 19.51777651906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang