Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Gates

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 54 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Jeanine D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Rustige naweek in puik verblyf. Die huisie is goed toegerus, skoon en smaakvol ingerig. Die oord is rustig en veilig. Sal Pearly Gate Inkvis 2 definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dave D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

The accommodation was really great, very neat and clean and at a very affordable rate. There was nothing that was needed or required as the accommodation had everything we needed. Due to the weather, we did not venture out, but that was not a problem as it was intended to be a totally relaxing weekend. Would want to go back again during the warmer seasons, with an extended stay The store was close by when we needed a few supplies. I will gladly recommend Pearly Gates as a perfect quiet getaway when you need to escape the City rat race. Definitely a 5-star rating.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Gates
Dear Dave. Your positive words and attitude will warm any hart! Thank you.

Andre F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Nov 2023

Rustig. Hey, jammer dat ek nou eers terug is, maar als is die moeite werd om hier te rus. Ek sien julle feb maand weer en baie baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Gates
Hi Andre Eerder laat as nooit Baie dankie vir jou spog resensie. Ons sien uit om julle weer te kan akkommodeer in die toekoms. Groete Johan en Carla

Carol V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Apr 2024

A lovely beach stay. A lovely little place which is really close to the beach. We loved the whole resort and the communal atmosphere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Pearly Gates
Dear Carol, thank you so much for taking the time to review Pearly Gates! We hope to see you again soon!

David W
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

The best place to renew your soul from te busy city day to day lifestyle. The house is well equipped, warm and cosy. Everyone's very friendly in the resort, it's very quiet and tranquil.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Andrea J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2022

Rustig en goed vir die siel. Ons het heerlik gebly en lekker ontspan. Huis is goed ingerig en het 'n uitstekende ligging!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Pearly Gates
Dear Andrea, it was lovely catching a quick moment at Groeneweide to meet you and your lovely family. We look forward to accommodating you again soon.

Carin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2022

Die kuier was baie lekker. Sal dit beslis aanbeveel aan ander gaste. Die huisie is baie netjies met alles wat 'n mens nodig het. Ek het beslis die binnebraai geniet met die vreeslike reën wat ons gehad het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rayno P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2021

Wonderful weekend Loved the house, loved the friendliness of the hosts, very neat and beautiful home with everything you need for a comfortable stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Gates
Dear Rayno. Thank you so much for your stunning review. We hope to accommodate you again soon in the near future. I'll send you the picture as soon as I can. Kind regards Johan & Carla

Walter G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2021

Baie, baie lekker. Baie netjies en skoon. Ek het gevra vir iets spesiaal en die gasheer het sonder om twee keer te dink dit vir my gedoen. Baie vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizelle S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2021

Baie oulike, toegeruste verblyf. Als was perfek. Baie netjies en skoon en baie goed toegerus. Ons sal vir seker weer hier kom kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Gates
Lizelle, Jy maak ons jaar met jou mooie terugvoer. Wens ons kon vir julle net so baie sterre terug gee, want julle was wonderlik gaste en is enige tyd welkom om weer by ons te kom ontspan. Groot groete Johan en Carla.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZWFiYjdkLTdhYjMtNDM3Zi05Mzc4LWQ3YWM2MzNiZDE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense 54 5 1 5 I2 Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668676895105 19.51777651906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang