Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Gates

Op die Nippertjie-aanbod 10% af

Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense

Beskrywing

Pearly Gates is 'n knus huis in die Pearly Beach-oord in Pearly Beach. Die huis bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of groep van 4. Die huis is net 100 m vanaf die strand, en 20 km vanaf Gansbaai.

Dié losstaande huis beskik oor 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die knus kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en sluit 'n wasmasjien en droër in.

Langs die kombuis is 'n leefarea met 'n enkelbed vir ekstra slaapplek, 'n ingeboude braai-area en 'n TV met Openview HD. Alle beddegoed word voorsien, alhoewel gaste hul eie handdoeke moet saambring.

Gaste kan hul dae spandeer om hierdie bekoorlike dorpie te verken deur die talle strande en restaurante in die omliggende area te besoek. Hermanus is ook net 'n entjie se ry weg en is 'n ideale plek om 'n bietjie walvis te kyk.

Kamer-opset

Kapasiteit: 5 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer 3
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelslaapbank
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Rekenaar Netwerklewering
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Aparte toilet
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Waaier
  • Kaggel
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 54 resensies vir Pearly Gates
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pearly Gates het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM1ZWFiYjdkLTdhYjMtNDM3Zi05Mzc4LWQ3YWM2MzNiZDE2Nw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 5 mense 54 5 1 5 I2 Pearly Beach Resort 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668676895105 19.51777651906

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang