Pearly Gates
Kry 10% af op alle besprekings wat 3 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Geldig vir verblyf vanaf 20 Sep 2024 tot 1 Okt 2024.
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
-
Vanaf
R2 450R2 205 per nag, vir 5 mense
Beskrywing
Pearly Gates is 'n knus huis na aan Pearly Beach Oord in Pearly Beach. Die huis bied selfsorgverblyf vir 'n gesin of 'n groep van 4. Die huis is net 100 meter van die strand en 20 kilometer van Gansbaai af.
Hierdie vrystaande huis het 2 slaapkamers en 'n oopplan-leefarea. Die knus kombuis is volledig toegerus vir selfsorg en beskik oor 'n wasmasjien en 'n tuimeldroër. Langs die kombuis is daar 'n leefkamer met 'n enkelbed en 'n ingeboude braai-area met 'n TV met Openview HD. Al die nodige beddegoed word voorsien, maar gaste moet hul eie handdoeke saambring.
Gaste kan die bekoorlike dorpie verken of die strande en restuarante in die omgewing besoek. Hermanus is net 'n entjie se ry hiervandaan en is die perfekte plek om 'n bietjie te gaan walviskyk.
Kamer-opset
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Visvang
- Voëlkyk
- Fietsry
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Rekenaar Netwerklewering
- Internet
- Televisie
- Plek vir tot 20 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Kaggel
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Tv
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Carla Geverifieer
Eiendomme 6
Resensies 120
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
- Gaste dink Pearly Gates het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Pearly Beach Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: I2, Pearly Beach Resort, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang