Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Stay

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 87 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Christina K
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Heerlik gekuier, dankie. Heerlik gekuier, dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Steven L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Pleasant. Very pleasant, what you see is what you get, which is a good thing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thelma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Perfect accommodation. Very comfortable accommodation, lovely friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
1.4
Jan 2025

'n Onetiese mislukking. Wat 'n teleurstelling van verblyf ─ oneerlike foto's. Na 'n hele road trip van fantastiese verblyf vanaf Prins Albert, Sedgefield en Swellendam, het ons letterlik op die dumb beland. Die stank binne die unit van muf op die mure en dak. Ons moes eers self die vloere met domestos was om die stank te verbloeisel. Die reuk van die badkamermat en skottelgoedlappie was ondraagbaar. Die braairooster was halglik met geen braaitoerusting om skoon te maak nie. Ja, jy kry waarvoor jy betaal en eerlike foto's sou waardeer word dan weet mens ten minste waarvoor jy jou inlaat. Daar is een venster in die kombuis, die unit is baie donker (nie soos die foto waar dit oop en lig lyk nie). Maak jou reg om uit te kyk op die dump en die groot watertenk by die deur. Daar is ook nie 3 driekwartbeddens soos gesê word nie ─ dubbelbed en slaapbank. Dit was 'n baie slegte, ongesonde ondervinding.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Rolene V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Dit was alles en nog meer, die gadvrou gaan uit haar pad om 'n mense tuis te laat. Die mees gasvryheid van die mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Fantasties. Goeiemore, dit was baie lekker by Pearly Beach. Ons het dit baie geniet. Ons sal weer gaan, dit was ons geld werd. Baie dankie vir julle gasvryheid. Groete, Yvonne.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Januarie E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Nice. Magnificent and beautiful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lee-anne V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Baie veilig. Baie lekker, baie veilig. Sal vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jonathen M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2024

Safe, spacious and clean. Value for money. My personal view, this place is perfect for a family, especially adults with young children. My teenagers did find it a touch boring at times, and their opinion is that it would be a better experience for them if there was a pool. Overall, this is an excellent place for a family as it is safe and the living space is neat and spacious. The caretaker is a gem and always helpful and friendly. If you need something, just ask her. Looking forward to seeing you again!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Jan 2024

Family, sun, sea and sand . Our stay was blissful. Family, sun, sea and sand .

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 87

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 575
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 575
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 123 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-straat 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZWFiYjcxLTI2MmUtNDFhOC1iNzMxLTQyODM2NDlhOTRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 3) 87 5 1 5 3 Commercial Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665493689374 19.504423406082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang