Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Stay

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Cynthia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 82

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 82 resensies vir Pearly Stay
Netheid
4.5/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.4/5
Rolene V - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene V

Dit was alles en nog meer, die gadvrou gaan uit haar pad om 'n mense tuis te laat.

Die mees gasvryheid van die mense.

Yvonne V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne V

Fantasties.

Goeiemore, dit was baie lekker by Pearly Beach. Ons het dit baie geniet. Ons sal weer gaan, dit was ons geld werd. Baie dankie vir julle gasvryheid. Groete, Yvonne.

Lee-anne V - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-anne V

Baie veilig.

Baie lekker, baie veilig. Sal vir almal aanbeveel.

Januarie E - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Januarie E

Nice.

Magnificent and beautiful.

Jonathen M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonathen M

Safe, spacious and clean. Value for money.

My personal view, this place is perfect for a family, especially adults with young children. My teenagers did find it a touch boring at times, and their opinion is that it would be a better experience for them if there was a pool. Overall, this is an excellent place for a family as it is safe and the living space is neat and spacious. The caretaker is a gem and always helpful and friendly. If you need something, just ask her. Looking forward to seeing you again!

Amelia S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia S

Family, sun, sea and sand .

Our stay was blissful. Family, sun, sea and sand .

Jorien B - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorien B

Rustig en ontspanne.

Matrasse slaap nie lekker nie. Twee stukkende ruite. TV het nie gewerk nie - alhoewel ons nie daar was vir TV kyk nie. Verder skoon en netjies. Geen stories.

Briony P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Briony P

Great.

Was great. The only problem was we didn't have warm water for the whole three days and weren't informed of workers working over the weekend.

Colin S - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Colin S

Ons het lekker gebly.

Ons het geen warm water gehad nie, al was ons belowe warm water.

Anonieme gas - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Karla V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karla V

Dit het soos vakansie gevoel en lekker rustig ontspan.

Was lekker rustig gewees om bietjie weg te kon kom. Elke dag by die see.

Deirdre J - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deirdre J

Wonderful.

Enjoyed and highly recommend.

Norma P - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Norma P

We were most surprised by the accommodation.

It was big enough for 8 people so as to not get into anyone's way. Beach was close enough and my grandson of 9 caught his 1st (small) fish which will forever stay a happy memory for him. There are also a few shops within walking distance which were very convenient.

August C - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
August C

Veilig, netjies, goed toegerus, vriendelike behulpsame ontvangs.

Goeie tyd gehad, sal enige tyd weer gaan.

Pieter W - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter W

Als wat jy nodig het vir 'n wegbreek naweek.

Binnebraai werk baie lekker vir as die wind waai. Rustig en als netjies skoon. Sal aanbeveel vir enige iemand wat 'n wegbreek wil doen.

Jacqueline H - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacqueline H

Lekker gebly.

Baie lekker en gerieflik vir 'n gesin van 5. Als was mooi skoon en netjies.

Minche D - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Minche D

Dit was 'n wonderlike ervaring met vriende en familie.

Ek sal beslis weer vakansie gaan hou by Pearly Beach Stay. Dit was netjies en gemaklik vir almal. Alles was beskikbaar wat ons nodig gehad het. Dit was 'n lekker wegbreek van realiteit.

Elzana B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elzana B

Heerlik, rustig en mooi.

Ons was vriendelik verwelkom en die akkommodasie was baie mooi en netjies skoon. Ons sal weer daar gaan bly, het ons kuier in Pearly Beach baie geniet.

Amure J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amure J

Baie goeie plek, sal weer gaan.

Die plek is loopafstand van see af en 'n baie goeie area om te draf.

Andre De Villiers B - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andre De Villiers B

Was baie lekker. Opsigter was baie behulpsaam en vriendelik.

Tafeltjie en buite-stoele sou nogal lekker wees. Opsigter het wel later vir ons gebring.

Glenda G - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda G

Ruim eenheid in 'n rustige omgewing.

Ons het lekker gekuier by Pearly Stay. Ons eenheid was ruim en netjies met alles wat ons nodig gehad het. Die personeel was vriendelik. Baie dankie!

Bernadette T - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bernadette T

We had a very nice and peaceful stay.

Pearly Stay is one of my best stays so far. The place is clean, spacious, and it had everything you need in it. The caretaker Dina, very helpful and friendly. I will definitely go back.

Alta P - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta P

Ons het dit geniet.

Geen plek om nat handoeke op te hang nie. Kort ’n paar goedjies in kombuis. Koelteplek vir buite kuier kort.

Leandria D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leandria D

Value for money.

Lovely short break away to the peaceful seaside town of Pearly Beach. Value for money, friendly staff and comfortable accommodation with everything one needs. Will definitely be visiting again soon.

Petrus W - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Petrus W

Dit was baie lekker baie rustig.

Ek sal enige tyd weer Pearly Beach toe gaan.

Ebrahim P - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ebrahim P

Ons tydjie daar was baie aangenaam.

Hoop on Paasnaweek weer te gaan. Dankie Dina vir jou goeie diens. Pearly Stay is sentraal geleë tussen ons gunsteling visvangplekke. Sal dit aanbeveel vir alle vissermanne wat slegs plekkie soek om saans na 'n lang dag by die water, met hul families wil ontspan.

Henry W - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Henry W

Sien sterre.

Baie goeie waarde vir geld.

Pieter V - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter V

Dit het 100% aan ons verwagtinge voldoen.

Ons sal net voorstel dat hulle die besoekers vooraf inlig om toiletpapier, 'n braaitang en kerse vir beurtkrag saam te bring.

Liesel F - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Liesel F

Just okay.

Too far from the beach, no privacy. A few missing kitchen essentials, not the end of the world. Communication from agents was true. They made decision on behalf of the establishment.

Anke J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anke J

Was by Pearly Stay vir 7 nagte oor Kerstyd.

Baie gerieflik uitgelê en maklik vir klein/jong kinders. Albei ons kinders is onder 5 jaar oud. Ruim kamers. Alles skoon en in goeie kondisie.

Dolf J - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dolf J

Ons het dit baie geniet.

Dit was rustig en gepas vir ontspanning.

Iris H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Iris H

Amazing stay at Pearly Stay.

Our stay was amazing. Dina was super friendly and approachable. I'd recommend it to anyone.

Adri C - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adri C

Rustig, veilig en pragtig.

Die ontvangs is vriendelik en behulpsaam, met 'n skoon en netjiese woonstel. Alles wat jy nodig het om rustig te verkeer.

Jaco W - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jaco W

Blyplek baie netjies en skoon. Definitief 'n goeie plek vir verblyf in Pearly.

Plastieklepels in laai bietjie swak/pap. Yskas te hoog - ons korter mense kan nie lekker bo by vrieskas inkom nie (op 'n muur). Asb. meer plastiekbakke vir as jy wil potjie maak vir groente. Dakwaaier werk nie, net lig werk. Verder was ons verblyf baie lekker. Privaat en sonder geraas. Sal weer daar gaan kuier vir 'n wegbreek. Dina was 'n ster met ons aankoms.

Megan L - Jun 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Megan L

Baie lekker gebly!

Ek en my hondjie het rêrig lekker gebly en 'n wonderlike naweek gehad. Die plekkie was netjies en die mense vriendelik. My enigste voorstel is dat die klein woonstelletjie wat ek in gebly het 'n venster kry in die badkamer. Dis dalk ook 'n idee om vir gaste te laat weet om handdoeke saam te bring (ek het darem!). Maar ek het lekker gebly en sal weer kom kuier.

Morne De Witt V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Morne De Witt V

Lekker

Opsigter het die ekstra myl geloop om ons verblyf lekker te maak. Dankie vir haar.

Shaney S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Shaney S

I've experience calm environment

I would like to thank Dina for the environment and the wonderful time that we've experience at Pearly Stay. There is no place other than Pearly Stay that I would recommend to my friends and family.

Sarita B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sarita B

Nie die gehalte wat ek tot dusver by die webtuiste gekry het nie.

Die kombuislaaie was baie vuil. Ons moes vra vir meer breekgoed en kussing vir die bank wat baie ongemaklik is.

Gerrit L - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L

Absoluut fantasies.

Veilig, skoon en Baie goeie waarde vir jou geld.

Elize F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elize F

Die verjaardaggeskenk-kuier wat ek vir my man bespreek het, het ons albei baie beïndruk en sal weer by Pearly Stay oorslaap.

Dina was baie vriendelik en behulpsaam - het moeite gedoen om ons tuis te laat voel. Sy is 'n uitstekende opsigter en verdien 'n beloning vir die goeie/harde werk wat sy daar doen.

Chrisma T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chrisma T

Nie te veel, nie te min.

Perfek as jy net 'n plek nodig het om jou kop te rus na lang dae op die strand. Ons was baie vriendelik ontvang en het niks gekort nie.

Chris M - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Chris M

Baie lekker.

Swembad sal 'n goeie opsie wees.

David M - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
David M

Fantasties.

Baie besorgde opsigter. Dina was deurentyd vriendelik en beskikbaar.

Johan E - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan E

Baie aangenaam.

Sal dit beslis aanbeveel.

Mariette G - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Mariette G

Heerlik rustig.

Ongelooflik, mooi, netjies, skoon, vriendelik, fantasties. Die lys van goeie goed gaan net aan. Ons kuier was regtig heerlik, rustig, privaat en baie ontspanne. Pearly Stay, ons sien jou weer in Desember.

Johannesburg H - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Johannesburg H

Clean rooms. Decent kitchen facilities.

Sien sterre.

Annalice S - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Annalice S

Baie rustig. Het dit geniet.

Die eenheid waarin ons gebly het was baie gerieflik maar kan doen met 'n bietjie opknappingswerk. Paar goed wat aandag nodig het soos stortkrane, yskasdeur, kombuiskaste. Ons moes ook al die skottelgoed was voordat ons dit kon gebruik. Van die messe en vurke was vuil in die laaie en die glase was ook nie almal skoon nie.

Sydney D - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sydney D

Lekker gesellig, veilig, vriendelik.

Enigste negatief is: Nooit met bespreking gedeel van wooneenheid aangrensend, wat met deur geskei word vir groter groepe nie, en dat bure baie raserig is tot wie weet watter tyd in die oggende. Slaap was maar skraps.

Almarié C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Almarié C

Netjiese eenheid, baie vriendelike diens, beslis 'n besoek werd!

Wat 'n juweel! Ten spyte van die onverwagse kragonderbreking en ander gevolglike uitdagings, het ons die verblyf by Pearly Beach baie geniet. Dina is 'n opsigter 1000! Ons het vakansie weg van die massas gesoek en dis presies wat ons gekry het. Baie dankie!

Nieyaaz H - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nieyaaz H

Very comfortable and an amazing place to get away.

We had a large group and the places we booked worked perfectly. It was fully stocked with everything you need, comfortable bedding and great indoor braai for the chilly evenings. Our host was amazing. We will definitely be back there again.

Susan K - Jul 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan K

Ongelooflik lekker.

Daar is net een beskrywing: ongelooflik. Ek sal verseker weer en weer en weer gaan. Die ontvangs, die vriendelikheid, en gasvryheid het ons asems weggeslaan. Baie baie dankie.

Hennie S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie S

Very neat, clean, quiet and safe place with value for money.

Caretaker very helpful . Place is in an excellent surrounding , quiet, safe and well maintained.

Elizma J - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elizma J

Fantasties.

Kamers baie gerieflik en netjies. Caretaker, Dina, baie behulpsaam.

Donevin L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Donevin L

Die hele ervaring was beter as wat ons verwag het.

Die akkommodasie was groter as wat ons verwag het en baie skoon en netjies. Die prys is regtig billik, selfs in seisoen tyd. Die dorpie is baie rustig en die mense is regtig vriendelik. Die strand is natuurlik 'n blou vlag strand en die water absoluut heerlik. Ek sal definitief weer terug gaan.

Catherine M - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M

This is a good place to be at. The caretaker is very welcoming and caring.

Nice place. Would recommend some Wi-Fi and a play area for kids.

Riana S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Riana S

Rustig en baie veilig.

Die paar dae saam met die familie was ongelooflik en ons het dit baie geniet.

Leonie E - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leonie E

Pragtige, skoon woonstel. Vriendelike diens.

Het 'n heerlike naweek gehad. Goeie, vriendelike diens. Pragtige skoon woonstel.

Sonja H - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sonja H

Regtig goeie waarde vir geld.

Solar geyser maak net nie so lekker warm as dit bewolk is nie. Die binnebraai werk baie lekker in ongure weer. Sal definitief weer daar gaan bly.

Sunette S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Sunette S

Die foto van die plek wat ek gesien en bespreek het was twee verskillende plekke.

Die foto van die plek wat ek gesien het en waar ons so te sê in 'n stoor wat omskep is in 'n woonstel opgeëindig het, was nie plek wat ek bespreek het nie. Die plek kyk uit op 'n ashoop. Die voordeur gebruik hulle 'n handdoek wat jy oor die deur moet gooi sodat niemand kan in sien nie. Die yskas is op 'n hoë muur gesit sodat jy op 'n stoel moet staan om goed uit die yskas en vrieskas te kan haal. Daar is geen spieël wat 'n vrou kan gebruik nie. Die enigste een is in die badkamer wat so hoog is dat jy jouself nie daarin kan sien nie. Ek was teleurgestel in die plek.

Pearly Stay se terugvoer

Sunette, ddit is regtig jammer dat jul, vanaf jul aankoms tot jul vertrek, geen indikasie gegee het oor jul ontevredenheid. Met elke navraag oor jul verblyf was ek meegedeel dat jul baie lekker bly en ek, Dina, was dus onbewus van enige ontevredenheid. Indien jul vir my in kennis gestel het van enige misverstand/ontevredenheid kon ons onmiddelik iets daaromtrent doen.

Pearly Stay
Anja R - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Anja R

Ontspannend, rustig.

Ons het net daar geslaap en was meeste van die tyd by Strandkloof by my skoonfamilie. Maar ek was nie gelukkig met die uiteensetting van die verblyf nie en dit was nie baie skoon nie.

Karin L - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karin L

Baie netjies en sal dit aanbeveel.

Die eenheid was baie netjies en gerieflik. Die ontvangs was baie vriendelik en het ons baie tuis laat voel. Ek beveel dit aan vir enige iemand.

Mearl M - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mearl M

Absoluut waarde vir geld.

Ons het 'n fantastiese 3 dae deurgebring by Pearly Stay. Ons was baie gasvry ontvang deur Dina en sy het heeltyd kom hoor of alles nog goed is. Ek sal Pearly Stay enige tyd aanbeveel vir mense.

Alice E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice E

Die tyd het net te vinnig gegaan.

Dit was regtig waarde vir geld. Die rustigheid spreek vanself.

Alice E - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alice E

Dit was regtig die geld en tyd werd.

Dankie Dina vir die gasvryheid. Nog nooit was ons by 'n plek waar ons so tuis gevoel het nie. Die wonings self is baie mooi.

Coenrad B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coenrad B

Verblyf is aangenaam en rustig.

Sal Pearly Stay vir enigeen aanbevee. Gasvriendelik en sal enigetyd weer gaan.

Karen K - Aug 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Karen K

Ons het ons verblyf in Pearly Stay geniet.

Pearly Stay het alles wat 'n mens nodig het. Die opsigter is baie vriendelik en behulpsaam. Dalk beter TV-kanale? Maar andersins is die woonstel skoon, beddegoed skoon en baie ekstra komberse. Ons het veral die binnebraai/kaggel geniet op die koue aande.

Catherine M - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Catherine M

We were warmly welcomed by the caretaker and it was generally, a good stay.

Value for money. Thank you.

Hannes D - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hannes D

Ons Unit 16 was die beste!

Ons was dadelik vriendelik verwelkom. Die unit was skoon en netjies. Vat jou DStv decoder saam. Toilet het 'n klein bak, jy moet 'n paar keer spoel. Geen plek vir jou toiletries nie. Vat ook beddegoed saam as jy sagter linne gewoond is. Verder baie happy.

Monniek F - Jan 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Monniek F

Ons het baie lekker gebly.

Dina die opsigter is 'n ster. Gaaf en hulpvaardig. Als was skoon en netjies.

Lourens V - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens V

Goeie waarde vir geld verblyf.

Netjiese skoon eenheid. Kwaliteit bed. Badkamers gerieflik. Besorg oor sekuriteit. Motor en voordeur front na straat en nie agter heining.

Gerhard G - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard G

Lekker plekkie vir 'n gesin met 1 klein baba of ouderdom onder 8, alles wat nodig is, is in die lekker plekkie.

Die plekkie waar ons in gebly het was baie lekker en het alles in gehad wat jy benodig. Vir net 2 mense sal dit uitstekend werk maar selfs indien jy 1 kind onder 8 by jou het, is dit gepas. Ek sal dalk net miskien buite by die braai 'n dwars muur bou om so bietjie meer privaat te gee, aangesien die trap daar af kom en ander persone wat ook die gebou gebruik in jou geselskap in loop. andersins is dit 'n baie lekker plekkie.

Lucy B - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lucy B

Great place for get together with family and friends.

We really enjoyed our stay.

Chris V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Chris V

Will go there again.

Will go again to Pearly Stay.

Leroy L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leroy L

Vrek lekker.

Baie netjies en baie lekker, vriendelik sal dit definitief aanbeveel.

Steven B - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven B

Plek was netjies en skoon.

Sien sterre.

Steven V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven V

Was te lekker vir woorde en die mense se vriendelikheid baie baie nice.

Ons was daar vir 'n visvangkompetisie, en om terug te keer na 'n dag op die see en strand deur te bring, 'n lekker shower te hê, 'n drankie te skink en by die vuurtjie sit net voor jy braai, wat meer wil jy hê? Te lekker.

Marli N - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Marli N

Al te lekker.

Netjies, skoon, goed ingerig. Ons het van ons aankoms af dadelik welkom gevoel. Baie lekker gebly!

Astrid L - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Astrid L

A good stopover.

Everything was good except on the second night the noise from the “caretakers” house right next door was just too much that I could not sleep. Other than that no issues.

Susan D - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Susan D

We really enjoyed our stay at Pearly Stay.

We were very warmly welcomed on arrival by the supervisor and she made sure that we had everything we needed to make our stay as comfortable as possible. I will certainly recommend Pearly Stay to anyone. Well done!

Anonieme gas - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Jaqie H - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
3/5
Jaqie H

Pearly Beach self is bitter mooi. Maar mense respekteer nie mekaar se privaatheid nie en as jy daaroor kla word geen aandag daaraan gegee nie. Sal ongelukkig nie weer daar bly nie.

Wasbak vuil. Mense raas.

Vanaf
Vanaf R575
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R575
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 123 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Commercial-straat 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFjZWFiYjcxLTI2MmUtNDFhOC1iNzMxLTQyODM2NDlhOTRiYQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R575 per nag (plek vir 3) 82 5 1 5 3 Commercial Street Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.665493689374 19.504423406082

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang