Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Tides

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Noel V
Kort verblyf
5.0
Aug 2024

The comment in the subject line makes no sense. Sorry, I can't leave a comment except to say that the comment in the subject line makes no sense.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quentin V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Teleurgesteld in myself. Ons is kampeerders m. a. w. ons karavaan het alles denkbaar 'n wat ons nodig het. Het gevoel om bietjie weg te breek na 'n huis en het dus die kar met alles moontlik gepak wat ek op 'n naweek wou hê. Met ons aankoms en uitpak het ek baie ontsteld geword. Soos ek uitpak moes ek maar net weer alles gaan terugpak het. Die plek het alles denkbaar, soos in alles. Dis die beste waarde vir geld wat ek al beleef het. Uiters skoon en netjies, baie mooi gemeubileer, uitstekende ligging. Alles is aan gedink om 'n mens se verblyf perfek te maak. Dankie aan die eienaars, dit was absoluut uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Tides
Quentin, jou resensie het ons harte amper laat gaan staan. Baie dankie vir jou tyd om hierdie awesome resensie vir ons te los. Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer. Groete, Johan en Carla.

Adri D
1 nag Saam met vriende
5.0
Nov 2022

Baie gerieflik en netjies met alles wat mens nodig het. Die vertrekke is ruim. Mooi uitsig vanaf die bodek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Tides
Hi Adri. Baie dankie vir jou positiewe terugvoer! Ons sien uit om julle gou weer te kan akkommodeer! Gelukkige nuwe jaar en geseënde Kersfees vir julle! Vriendelike groete Johan en Carla

Velma L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2022

Hemels. Ons het baie lekker gekuier. Carla het uit haar pad gegaan om ons op hoogte te hou van als wat gebeur. Die eenheid is netjies en skoon en ons het baie lekker gerus. Die oord is veilig en 'n wonderlike plek vir jonk en oud.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Zurainah A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Aug 2022

Blissful weekend. Loved the place, very clean and well stocked. Hostess very accommodating and helpful. All in all a wonderful weekend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Pearly Tides
Dear Zurainah, thank you for your lovely review and feedback. We look forward to accommodating you again soon.

David C
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Jan 2022

Uitstekende plek vir vakansie/wegbreek. Baie gemaklike woning vir 6 /7 persone wat toegerus is met alles wat vakansiegangers benodig. Lekker naby (loopafstand) van see. Veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0

David S
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Aug 2021

Very family friendly and safe. Not sure if it was a one-off because of the long weekend and there was a big game against the touring Lions ie people staying in the Pearly Oord Resort were in party mood, but both the neighbouring properties to us were very loud until the early hours of the morning, resulting in difficulty to get a decent night of rest. Perhaps there should be a curfew of midnight in resort for noise reduction. Understand we are a family with 2 boys under age of 4 so we may be the party poopers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Tides
Dear David. Thank you so much for taking the time to send us your review. We are glad you enjoyed a lovely stay with us. Myself and Johan have a two and four year old so we completely understand and wish you informed us as there is a curfew of no noise after 10:00pm in the resort and we could have sent the resort security to assist in the neighboring noise level. As can be seen by our other reviews, this is definitely not the norm and must have been the rugby that got everybody so excited. We look forward to accommodating you again in the near future! PS:We have seven homes in Pearly Beach and you are most welcome to get in touch and ask us for a home that is in a quieter area perhaps. We would love to assist. Kind regards Johan and Carla

Fredri G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2020

Baie lekker huisie met alle benodighede vir ‘n naweek. Carla is baie vriendelik en beskikbaar vir enige vrae. Goeie keuse vir ‘n naweek weg saam met vriende of familie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Tides
Hi Fredri, baie dankie vir jou gawe woorde. Ons sien net sterre, en hulle skitter so helder. Ons hoop om julle gou weer te sien.

Ruth S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2019

Rustig en privaat. Ek en my maat het heerlik gebly by Pearly Tides. Carla was baie behulpsaam, hartlik en verwelkomend. Die huis het alles wat jy moontlik kan benodig in 'n huis weg van die huis. Ondanks die weer wat sleg was het, was dit 'n lekker ontspannende tydjie weg en ons sal dit beslis oorweeg om weer te besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tronel R
Kort verblyf
4.8
Des 2018

Hopeloos te kort. Dit is 'n baie netjiese, moderne huis. Rustig en baie naby aan die see. Carla het ons heeltyd op hoogte gehou van al die aktiwiteite in die area.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Carla
Pearly Tides
Hi Tronel. Baie dankie vir jou gawe woorde. Ons probeer regtig om ons gaste so tuis as moontlik te laat voel en is bly as julle dit so ervaar het en waardeer het. Ons hoop om julle gou weer te sien. Groete Johan en Carla Du Toit

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 250
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 250
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhout 3, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA54db8e3d0e64123eb5e388d057bb2ac352e8f02f701f32c5f9ac301966ce9398381106a3dd0cf5da9514490f1eaaad936fa3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 250 per nag, vir 7 mense 10 5 1 5 3 Melkhout Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.668920815333 19.513411759277

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang