Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly View

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ismail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.3 uit 5van 14 resensies vir Pearly View
Netheid
3.9/5
Diens
4.6/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.5/5
Jacques L - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques L

Lekker kuier huis en view.

Ons het baie lekker gebly en 'n pragtige uitsig.

Pearly View se terugvoer

Thank you, you have been great guests, much appreciated.

Pearly View
Kobus B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus B

Rustig & vreedsaam.

Ja. Ons het nie probleme gehad.

Pearly View se terugvoer

Thank you, hope to see you again

Pearly View
Anneke M - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Anneke M

Baie lekker toegeruste plek met see-uitsig maar ongelukkig nie baie skoon nie.

Die huis is mooi toegerus met mooi ruim kamers en lieflike see-uitsig. Die huis het skoon beddegoed maar die algemene netheid is baie sleg. Die stort is vuil, die kaste is vuil. Ons het tande rekkies op die vloere gekry, onder die kaste, beddens en vuil panne, vuil bekers en vuil eetgerei. Die braairooster was vuil. Ten spyte van dit het ons lekker gekuier.

Pearly View se terugvoer

My apologies, I have dealt with it with the meet and greet people, this is unacceptable.
I wish I had known when you were there, my apologies

Pearly View
Nadine C - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Nadine C

Nice family time but cleanliness could have been much better.

Unfortunately, the house and bedding were not clean. The entire house needed a proper spring clean. The elderly couple who manages the place is expected to clean the entire house too. They cannot do it to the standard required when a place is let on this basis. One needs managers to welcome visitors and make sure they have everything they need, and the owner needs to get proper cleaners to clean the place. Also, it needs maintenance; the shower door was broken, and curtain tiebacks came out of the wall. The owner needs to come to his house from time to time to see what maintenance needs to be done. I washed the bedding and scrubbed the counters and fridge, swept the sandy floors from previous visitors, among other things, just so that we could live there for the weekend. There were huge patches of mould on the blind in the one room.

Jacques D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacques D

Heerlike plekkie vir 'n wegbreek met vriende en familie.

Baie netjiese huis met 'n heerlike braai- en kuier-area. Mooi uitsig vanaf die stoep en naby genoeg aan die see. Sal beslis weer 'n naweek hier bespreek.

Julie C - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie C

Great! We really enjoyed our holiday and will definitely highly recommend it and we will be back.

Elize and Jorrie are awesome hosts and welcomed us so nicely. They gave us direction for shops, beaches and were only a call away if we needed anything. The house is clean, spacious, furnished very well, all necessary utilities were available. We will definitely be back. Value for money. Internet facility is poor. 5G connectivity non existent. Overall we enjoyed our stay and the family were impressed with the spacious bedrooms, 2 bathrooms, lounge area and kitchen overlooking the stunning sea view. Dining room table well spaced. We will be back.

Pj K - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Pj K

Ons het baie lekker gebly by Pearly View. Die huis het 'n baie mooi uitsig en die braai plek is lekker ingerig en beskut.

Sien sterre.

Pearly View se terugvoer

Thank you for supporting us, wishing you and your family well.

Pearly View
Mervin K - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mervin K

Pearly Beach was lekker

Die mense in Pearly Beach is baie vriendelik en ontvang mens baie mooi.

Nathan H - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nathan H

Fantastic.

Must go find out for yourself.

Alistaire J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Alistaire J

Excellent.

Place was nice, view awesome and really cosy.

Carly B - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carly B

Bridal party.

Ons het die huis gebruik om vanuit aan te trek vir my troue. Jorrie en Elise was so gasvry nadat ek laat weet het ons draai bietjie vas. Ek sal hulle beslis aanbeveel.

Pearly View se terugvoer

We appreciate you as a guest, Thank You, we at Pearly View believe that our guests are extremely important to us.

Pearly View
Nadine P - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine P

It was nice

The care taker and his wife was very welcoming and friendly and the house was clean and tidy

Pearly View se terugvoer

Thank you, we appreciate you as a guest.

Pearly View
Lenesia V - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lenesia V

Dit is prentjiemooi, sal definitief weer gaan.

Baie dankie vir die puik naweek. Was vriendelik verwelkom. Die plek is baie mooi en netjies. Daar is van alles.

Pearly View se terugvoer

Thank you, kindly, we appreciate your support.

Pearly View
Tertius B - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tertius B

Nice views complementing the tranquillity of Pearly Beach.

Nicely located in the quieter part of Pearly Beach with lovely views of nature and the sea and the beach within walking distance. Well equipped with good support from local rental agents.

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 47, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKWBZcgQDVv2e3CQwBuG8lTRSKnjstT7l1NedVYAdDuHHynCkP9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 74 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660869505333 19.491848945618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang