Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly View

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Baie goed

Netheid
3.9
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Jacques L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jan 2024

Lekker kuier huis en view. Ons het baie lekker gebly en 'n pragtige uitsig.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ismail
Pearly View
Thank you, you have been great guests, much appreciated.

Kobus B
Kort verblyf
3.6
Apr 2024

Rustig & vreedsaam. Ja. Ons het nie probleme gehad.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ismail
Pearly View
Thank you, hope to see you again

Anneke M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.6
Jan 2023

Baie lekker toegeruste plek met see-uitsig maar ongelukkig nie baie skoon nie. Die huis is mooi toegerus met mooi ruim kamers en lieflike see-uitsig. Die huis het skoon beddegoed maar die algemene netheid is baie sleg. Die stort is vuil, die kaste is vuil. Ons het tande rekkies op die vloere gekry, onder die kaste, beddens en vuil panne, vuil bekers en vuil eetgerei. Die braairooster was vuil. Ten spyte van dit het ons lekker gekuier.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Ismail
Pearly View
My apologies, I have dealt with it with the meet and greet people, this is unacceptable. I wish I had known when you were there, my apologies

Nadine C
Kort verblyf Gesin met tieners
2.8
Des 2023

Nice family time but cleanliness could have been much better. Unfortunately, the house and bedding were not clean. The entire house needed a proper spring clean. The elderly couple who manages the place is expected to clean the entire house too. They cannot do it to the standard required when a place is let on this basis. One needs managers to welcome visitors and make sure they have everything they need, and the owner needs to get proper cleaners to clean the place. Also, it needs maintenance; the shower door was broken, and curtain tiebacks came out of the wall. The owner needs to come to his house from time to time to see what maintenance needs to be done. I washed the bedding and scrubbed the counters and fridge, swept the sandy floors from previous visitors, among other things, just so that we could live there for the weekend. There were huge patches of mould on the blind in the one room.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
1.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Jacques D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2022

Heerlike plekkie vir 'n wegbreek met vriende en familie. Baie netjiese huis met 'n heerlike braai- en kuier-area. Mooi uitsig vanaf die stoep en naby genoeg aan die see. Sal beslis weer 'n naweek hier bespreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Julie C
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2022

Great! We really enjoyed our holiday and will definitely highly recommend it and we will be back. Elize and Jorrie are awesome hosts and welcomed us so nicely. They gave us direction for shops, beaches and were only a call away if we needed anything. The house is clean, spacious, furnished very well, all necessary utilities were available. We will definitely be back. Value for money. Internet facility is poor. 5G connectivity non existent. Overall we enjoyed our stay and the family were impressed with the spacious bedrooms, 2 bathrooms, lounge area and kitchen overlooking the stunning sea view. Dining room table well spaced. We will be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pj K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Jan 2022

Ons het baie lekker gebly by Pearly View. Die huis het 'n baie mooi uitsig en die braai plek is lekker ingerig en beskut. Sien sterre.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Ismail
Pearly View
Thank you for supporting us, wishing you and your family well.

Mervin K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2021

Pearly Beach was lekker Die mense in Pearly Beach is baie vriendelik en ontvang mens baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2021

Fantastic. Must go find out for yourself.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alistaire J
Kort verblyf
4.2
Des 2021

Excellent. Place was nice, view awesome and really cosy.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Ismail Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 5 jaar

Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 500
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crest-weg 47, Pearly Beach, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAKWBZcgQDVv2e3CQwBuG8lTRSKnjstT7l1NedVYAdDuHHynCkP9?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 8) 14 5 1 5 74 Crest Road Pearly Beach 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660869505333 19.491848945618

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang