Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Waves

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 7 resensies vir Pearly Waves
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Lislé N - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lislé N

Baie netjies en ruim.

Baie vriendelike en effektiewe diens. Alles wat jy benodig in die huis. Ruim en netjies. Stapafstand van die pragtige strand.

Mike P - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mike P

Beautiful place to stay!

We had a very peaceful stay at Pearly Waves. Our hosts, Carla and Johan, were extremely welcoming and helpful during our stay. Wifi would have been useful as there is no cell phone coverage anywhere in the house, only when standing on the street at the front! Despite the fact that we did not catch any fish, we had a really wonderful time there.

Debbie C - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie C

Baie rustig en het 'n lekker tyd gehad.

Lekker plek en lekker mense, vriendellik. Vrou in winkel net baie ongeskik. Sal nooit weer in daai winkel iets koop nie.

Me O - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Me O

Rustig en fantasties. Die hele oord is veilig vir klein kinders. Carla was baie behulpsaam deurentyd.

Ons beveel Pearly Waves aan.

Pearly Waves se terugvoer

Baie dankie vir die pragtige resensie!! Ons sien julle gou weer!

Pearly Waves
Leticia A - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Leticia A

Baie lekker, rustige area.

Mooi, netjiese huis. Ons het die huis baie geniet.

Anthony D - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Fantastic weekend getaway, peaceful and relaxing.

The pictures on website do not do it justice: exquisitely neat and clean. Very relaxing and peaceful. Love, love , love it! I will definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Fantastiese naweekwegbreek, rustig en ontspannend.

Die prentjies op die webtuiste doen dit nie gestand nie: uitstekend netjies en skoon. Baie rustig en ontspannend. Mal, mal, mal daaroor! Sal definitief terugkeer.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Pearly Waves se terugvoer

Guests like you are dear to us!
Thank you for taking the time to review us here as well as on Google! You guys make us smile!
We hope to see you again soon!
Kind regards
Johan and Carla Du Toit

Pearly Waves
Charlene F - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene F

Dit was awesome. Love die plekkie.

Dit is 'n baie volledig toegeruste plekkie en lekker groot. Carla is 'n baie spontane behulpsame mens en die diens is uitstekend. Sal beslis weer Pearly Waves boek en dit definitief aanbeveel.

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutweg 40, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3BExo51t6yXbVZlRb1P2EPnsbv6RY7SAcI7A22FwxhWr3RXjgX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 40 Melkhout Road Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668844593276 19.51718450409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang