Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearly Waves

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lislé N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Baie netjies en ruim. Baie vriendelike en effektiewe diens. Alles wat jy benodig in die huis. Ruim en netjies. Stapafstand van die pragtige strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mike P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2023

Beautiful place to stay! We had a very peaceful stay at Pearly Waves. Our hosts, Carla and Johan, were extremely welcoming and helpful during our stay. Wifi would have been useful as there is no cell phone coverage anywhere in the house, only when standing on the street at the front! Despite the fact that we did not catch any fish, we had a really wonderful time there.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Debbie C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2022

Baie rustig en het 'n lekker tyd gehad. Lekker plek en lekker mense, vriendellik. Vrou in winkel net baie ongeskik. Sal nooit weer in daai winkel iets koop nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Me O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2022

Rustig en fantasties. Die hele oord is veilig vir klein kinders. Carla was baie behulpsaam deurentyd. Ons beveel Pearly Waves aan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Waves
Baie dankie vir die pragtige resensie!! Ons sien julle gou weer!

Leticia A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Jun 2022

Baie lekker, rustige area. Mooi, netjiese huis. Ons het die huis baie geniet.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Anthony D
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Nov 2021

Fantastiese naweekwegbreek, rustig en ontspannend. Die prentjies op die webtuiste doen dit nie gestand nie: uitstekend netjies en skoon. Baie rustig en ontspannend. Mal, mal, mal daaroor! Sal definitief terugkeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Carla
Pearly Waves
Guests like you are dear to us! Thank you for taking the time to review us here as well as on Google! You guys make us smile! We hope to see you again soon! Kind regards Johan and Carla Du Toit

Charlene F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2019

Dit was awesome. Love die plekkie. Dit is 'n baie volledig toegeruste plekkie en lekker groot. Carla is 'n baie spontane behulpsame mens en die diens is uitstekend. Sal beslis weer Pearly Waves boek en dit definitief aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carla Geverifieer

Eiendomme 6

Resensies 120

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R2 300
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R2 300
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Melkhoutweg 40, Pearly Beach, 7221, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3BExo51t6yXbVZlRb1P2EPnsbv6RY7SAcI7A22FwxhWr3RXjgX?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag, vir 6 mense 7 5 1 5 40 Melkhout Road Pearly Beach 7221 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.668844593276 19.51718450409

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang