Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pearston Hotel

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Jorrie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 20

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 20 resensies vir Pearston Hotel
Netheid
3.9/5
Diens
3.9/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.2/5
Waarde vir geld
3.9/5
Wilme W - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilme W

Could not have had a better stay. We love Pearston Hotel.

Amazing, as always! We've been staying at the accommodation since 2016 and have never had a complaint. The owners are wonderful people who have come to feel like family.

Werner O - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Werner O

Het slegs deur Pearston Hotel gery. Puik.

Ek was aangenaam verras. Die kamer is baie netjies en skoon. Die eienaars is super gasvry en behulpsaam. Die gemeenskaplike kombuis is gebruikersvriendelik en Jorrie en Anne het werklik uit hulle pad gegaan om my baie welkom te laat voel. Baie dankie.

Nadine O - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadine O

Home away from home.

Baie lekker gebly, Uncle Jorrie is 'n absolute gem.

Wilme W - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilme W

We always enjoy our stay.

We visited family in Pearston, roughly every two months and for the last 6 years have always chosen to stay at the Pearston Hotel. Previously it was because there was no other option in Pearston, but now, with AirBnB's popping up all over, it's a personal choice.

Martin L - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Martin L

It was everything expect lekke slaap to be honest.

It was not what we had expected. We were thrown into Room 3 with single beds even though the booking was for Room 11.

Rochelle L - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Rochelle L

Slegste blyplek ooit.

Sal nooit inderewigheid die blyplek aanbeveel vir enige iemand nie. Voel amper asof ek myself in 'n horror movie bevind, nooit inderewigheid sal ek weer by die plek bespreek nie. Geen waarde vir jou geld ooit, spyt ek myself hier geboek.

Charlene E - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlene E

Baie vriendelike diens gehad.

Baie lekker gekuier, dit was uitstekend.

Thandeka M - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Thandeka M

It was comfortable.

The owner was very pleasant and accommodating. Myself and my siblings enjoyed it, we enjoyed the stay.

Maureen P - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
3/5
Ligging
1/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Maureen P

Glad nie aanbeveel.

Niks om oor uit te brei nie. Geen. Niks veel om oor die plek te sê nie. My kamer waarvoor ek betaal het, is vir iemand anders gegee met ons aankoms.

Sonja P - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja P

Netjiese, outydse plattelandse hotel.

Eienaars was baie vriendelik.

Alessandro P - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Alessandro P

Correct accommodation in Pearston.

Good place to stay if you have to stop in Pearston. Waiting for a Wi-Fi and a pool.

Amanda C - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
1/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Amanda C

Die reuk in die kamer was iets vreeslik.

Niks soos die foto's nie. Woonstel het vreeslik gestink.

Cliff S - Des 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cliff S

Great service.

Jorrie and Ann went out of their way to make our stay pleasant. Ann went so far as to prepare a special dinner for us. They are busy installing air con in all the rooms which will be even better when done. Friendly service is always a must for me, and we got plenty of that. Thank you Jorrie and Ann.

Frank M - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank M

Bekostigbare netjiese akkommodasie.

Vriendelike diens. Lekker tuisgemaakte kos. Ons het die vetkoek baie geniet! Gerieflike kamers. Dankie Jorrie en Anne.

Louise S - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise S

Ons het baie lekker gebly.

Die eienaar was gasvry en baie vriendelik. Ek het 'n fobie vir katte en dit het my nogal 'n bietjie gepla maar andersins was die verblyf daar baie aangenaam.

Ndaba N - Mrt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Ndaba N

Very friendly host and went out of their way to make us comfortable.

Good value for money and comfortable stay.

Sarel V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel V

'n Baie lekker plattelandse ervaring.

Die eienaars het baie belê om hierdie hotel op te gradeer te midde van die ontvolking van die platteland. As die droogte eers gebreek is en met goeie bemarking, sal sekerlik meer gaste hierdie hotel gebruik.

Wilme W - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Wilme W

We had an amazing time and will definitely be back.

Friendly service. Lovely stay.

Wilme W - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilme W

Amazing place.

It was absolutely amazing to find such a quaint, lovely place in Pearston. A true gem. Will definitely be visiting with Jorrie and Ann again.

Pearston Hotel se terugvoer

Wilme

It was a pleasure to serve and accommodate lovely people like you. Be assured that we always strive for the best.

Regards,
Ann & Jorrie

Pearston Hotel
Maureen D - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Maureen D

Eienaars vriendelik, maar die plek kort baie werk.

Die eienaars was baie vriendelik en die kamers is pragtig voorberei. Die res van die hotel is baie oud en benodig baie werk om dit regtig op 'n beter standaard te kry. Verkoeling sal ook werk, want dit is ontsettend warm daar en die waaier is nie genoeg nie.

Pearston Hotel se terugvoer

Patrys,

Baie dankie vir die oorsig. Ons sal aandag daaraan gee en ek verseker jou, met julle volgende besoek, sal julle die verskil waardeer.

Ann en Jorrie Jordaan.
Pearston Hotel.

Pearston Hotel
Vanaf
Vanaf R620
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R620
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerweg 28, Pearston, 5860, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDU5YTBjZDNiLWYzM2EtNDk5MC05N2JkLWRhMmRkNmEyNDBlZA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R620 per nag, vir 2 mense 20 5 1 4 28 Voortrekker Road Pearston 5860 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.58191 25.1357

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang