Pebble Beach 3
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 49, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 759 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Pebble Beach is op 'n rotsagtige krans geleë met 'n trap na die rotspoele onder en die Chaka's Rock-getypoel. Tydens hoogwater kan die strand al langs 'n 200 m lange paadjie na Chaka's Rock-strand bereik word.
Pebble Beach 3 is 'n bekoorlike selfsorgwoonstel op die grondverdieping in 'n veilige kompleks. Die woonstel bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en daar is 2 enkelbeddens geskik vir kinders in die derde slaapkamer. Die eerste en tweede slaapkamers lei na 'n stoep met 'n see-uitsig. Gaste in die tweede en derde slaapkamers deel die tweede badkamer met 'n bad en 'n stort.
Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, broodrooster, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware toegerus. Daar is ook 'n skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n toonbank met stoele. Die kombuis lei na 'n etenstafel met 6 stoele en grens aan 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n TV met sekere DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Die leefarea lei na 'n stoep met 'n asemrowende uitsig, sitplek en 'n Weber-braai. Gaste het toegang tot 'n aangewese parkeerplek, asook beperkte parkeerplek vir besoekers. Verder het die kompleks ook 'n gemaanskaplike swembad.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Kinderbed vir 1
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.6/5
Ballito
Accommodation ...
Eiendomme 100+
Resensies 132
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Ocean-rylaan 49, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pebble Beach 3 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Shaka's Rock Ballito Noordkus KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Ocean-rylaan 49, Ballito, 4420, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang