Pebble Beach No 19
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Maryna Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 16
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Amelia H - Aug 2024
Algehele gradering
Baie goed.
Yvonne W - Jun 2024
Algehele gradering
Awesome - highly recommend.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Was lekker om jou daar te hê. Plek baie netjies. Sal jou aanbeveel.
Johan M - Jul 2023
Algehele gradering
Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Ligging is baie goed. Vriendelik en behulpsame eienaar en ander mense. Timo was baie vriendelik en behulpsaam.
Daniel M - Sep 2024
Algehele gradering
Great stay in a fantastic location!
Louis L - Mei 2023
Algehele gradering
Netjies en ruim.
Ben V - Okt 2021
Algehele gradering
Het baie lekker gebly.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom.
Geniet jul kersfees.
Maryna
Wouter N - Des 2019
Algehele gradering
Fantastiese vakansiebestemming wat ons vir seker weer gaan sien.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Baie dankie dat jul by ons geboek het. Baie bly jul was tevrede. Ons proebeer ons bes en dis lekker om goeie verwysings te kry. Jul is welkom om terug te kom.
Lelanie L - Des 2019
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Baie dankie dit is so lekker om te hoor dat als netjies was en jul tevrede was. Voel vry om ons weer te kontak . Dit is vir my die beste advertensie n happy kliente
Annemarie W - Sep 2019
Algehele gradering
Pebble Beach No 19 is 'n lekker kuierhuis.
Lees meerPebble Beach No 19 se terugvoer
Baie dankie vir jul mooi resensie en dat julle lekker gebly het. Ons ontvang jul met liefde weer.
Hermann L - Sep 2019
Algehele gradering
Very good location. Nice and big. Value for money.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet en dat julle tevrede was met die diens en die plek.
Johanita M - Feb 2019
Algehele gradering
Rustig, gemaklik. Baie baie lekker.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Ek is baie bly julle het dit geniet kom gerus weer want julle was baie nice gaste .
Dankie nog dat jul by ons bespreek het.
Niel F - Mrt 2019
Algehele gradering
Regtig 'n baie lekker plek en naby die see.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Baie dankie vir die mooi goed en ons is baie bly julle het dit geniet. Kom gerus weer.
Ferdie V - Jul 2019
Algehele gradering
Netjiese eenheid.
Lees meerPebble Beach No 19 se terugvoer
Ek is baie jammer vir die fout wat ek gemaak het met die verblyf se datums. Jy het self vir my gesê hy het die agent gekontak en als gereël. jy het ook vir die agent en vir my gesê hul sal tussen 3 en 4 daar wees toe arriveer julle vroeër en die agent was toe besig met ander kliente. Ek het nog nooit klagtes gehad met die agent by enige van my huurders nie, sal aandag daar aan skenk. Ek het self vir jou 'n boodskap gestuur en gevra of als reg was en jou antwoord was dit was 'great'. Jammer vir die ongerief.
Natasha W - Sep 2019
Algehele gradering
Conveniently close to beach.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Gerieflik naby die strand.
Goeie ligging. Daar is egter geen WiFi nie en baie streng huisreëls.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Heel eerste vra ek dat u die website mooi lees voor jy bespreek, want al die reëls staan op die website.
Op die website staan ook dat daar geen Wi-Fi is nie. Die gas was nie tegemoedkomend met mede eienaars wat in kompleks bly nie. Geen van die huis reëls is gevolg nie. Die beheerliggaam het ons laat die nag gebel en gekla oor die gaste.
Mia L - Okt 2018
Algehele gradering
Goeie waarde vir geld.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Baie dankie vir die goeie terugvoer. Ek is baie bly jul het dit geniet. Ons sal jul met liefde weer in ons plek laat bly. Sal ook bly wees as jy enige iemand na ons toe kan aanbeveel.
Lucas O - Jul 2018
Algehele gradering
Fantastiese wooneenheid, reg langs die see.
Pebble Beach No 19 se terugvoer
Baie dankie. Bly julle het dit geniet en was tevrede.
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Ploverstraat, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang