Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Beach No 19

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.4
Veiligheid
4.8
Niall D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Superb value for money. Superb home from home. Electric automated garage door for our car. 50 metres from the beach. The 4 nights were perfect. Beds comfortable. Free WiFi and full package of TV channels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Baie goed. Baie mooi en netjies. Alles wat jy nodig het vir 'n gemaklike kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvonne W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Awesome - highly recommend. Beautiful location. Clean and well-equipped. Quiet and relaxing surroundings. Highly recommended. Loved it. Thank you.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Pebble Beach No 19
Was lekker om jou daar te hê. Plek baie netjies. Sal jou aanbeveel.

Daniel M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Great stay in a fantastic location! Great stay in a fantastic location. Being just a stone's throw from the beach was perfect. We enjoyed going for a beach sunset and a morning beach run!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Olivia M
Kort verblyf Gesin met tieners
3.4
Sep 2024

Dit kon lekker gewees het, maar die eienares het dit baie onaangenaam gemaak. Die plekkie is mooi ingerig en baie lekker om te bly, maar ongelukkig sal ek nie weer daar gaan bly nie omdat die eienares van die plek baie ongeskik is en geen kliëntediens het nie, en dit oor 'n alarm wat 3 keer afgegaan het terwyl ons net die instruksies gevolg het wat vir ons gegee was. Sy het met my gepraat asof ek haar kind is of in haar kombuis werk, en ek het dit nie goed gevind nie. Die agent was baie behulpsaam en vriendelik en het op elke vraag geantwoord. So dit was my eerste keer om daar te bly, maar sal ook my laaste wees. Net advies aan alle agente om die kliënte deur die akkommodasie-eenheid te neem en die belangrike aspekte uit te wys, soos bv. waar die kragboks is, want die oond het die krag laat afslaan en ons moes soek vir dit, jou WiFi, hoe die alarm werk. Ons moes self explore en uitvind hoe alles werk.

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Johan M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Pragtige plek met alles wat jy nodig het. Ligging is baie goed. Vriendelik en behulpsame eienaar en ander mense. Timo was baie vriendelik en behulpsaam. Puik en baie lekker eenheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mei 2023

Netjies en ruim. Uitsondelike gasvryheid deur ontvangspersoon en eienaar. Sal ongetwyfeld weer besoek aflê.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2021

Het baie lekker gebly. Gerieflike en gemaklike verblyf met als wat jy nodig het. Het al 'n paar keer daar gebly en sal vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Pebble Beach No 19
Baie dankie vir die mooi resensie. Julle is meer as welkom om weer te kom. Geniet jul kersfees. Maryna

Wouter N
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2019

Fantastiese vakansiebestemming wat ons vir seker weer gaan sien. Kon nie vra vir beter waarde vir geld nie! Van netheid tot veiligheid kry dit 'n 100% by ons. Die plekkie het alles en nog meer wat nodig is om 'n fantastiese vakansie te waarborg. Almal waarmee ons gewerk het van die 1ste oproep tot en met die skoonmaakdienste was vreeslik vriendelik en baie behulpsaam. Ons sal beslis weer daar gaan vakansie hou, dankie Maryna.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Pebble Beach No 19
Baie dankie dat jul by ons geboek het. Baie bly jul was tevrede. Ons proebeer ons bes en dis lekker om goeie verwysings te kry. Jul is welkom om terug te kom.

Lelanie L
Kort verblyf
5.0
Des 2019

Baie lekker gebly! Pebble Beach No 19 is netjies, ruim en verskaf regtig alles wat 'n mens nodig het. Plekkie is letterlik 'n paar meter van die see af. Naby alles. Ons sal definitief weer hier bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Maryna
Pebble Beach No 19
Baie dankie dit is so lekker om te hoor dat als netjies was en jul tevrede was. Voel vry om ons weer te kontak . Dit is vir my die beste advertensie n happy kliente

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Maryna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 300
R2 300 R2 070
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Ploverstraat, Vogelstrand, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6ce5db65f451c876c2e3586df075880e254264e8369a709f05ab4e7f8b92bea41a6029ca0e76384b3a505bc63ae88ee28382?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 300 nouVanaf R2 070 per nag (plek vir 6) 18 5 1 5 Plover Street Vogelstrand 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -22.633037873679 14.525901804348

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang